Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beaumont Family Wines

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Main-weg, Compagnes Drift Plaas, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beaumont Family Wines bied selfsorgverblyf en is op 'n privaat wynlandgoed in Botrivier geleë. Die landgoed bied wynproe en buitemuurse doendinge vir gaste ook.

Verblyf by Beaumont Family Wines bestaan uit 3 kothuise. Elke kothuis beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel en 'n goed toegeruste kombuis met basiese toebehore vir selfsorg.

Boonop spog elke kothuis met 'n privaat patio met braaigeriewe en lieflike rustige uitsigte oor die eiendom. Doendinge wat op die perseel beskikbaar is, is plaaswandelings, bergstaptogte, bergfietsroetes, swem in die dam, voëlkyk, wynproe, middagete by die deli en rondsnuffel in die winkel.

Beaumont Family Wines is ideaal geleë 'n entjie se ry vanaf die dorp se geriewe, wat 'n hotel met 'n kroeg, 'n Portugese restaurant, 'n vulstasie en 'n winkeltjie bied.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Beaumont Family
Wines

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Main-weg, Compagnes Drift Plaas, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beaumont Family Wines het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Main-weg, Compagnes Drift Plaas, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49d94c65da84fea683d8b0d0038cb808b8d092ad280e6d66e7773b43af386097abdd6a789c2282b9f88c483475ba8681d75d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Main Road Compagnes Drift Farm 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.223919399011 19.206650433569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang