Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beausoleil

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lukas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 48 resensies vir Beausoleil
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Izabel L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izabel L

Lieflik.

Baie mooi tussen laventellande.

Alida D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida D

Vriendelike gasvrou Michelle en mooi natuur.

Baie netjies en skoon. Tuin goed versorg.

Chris H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

Ons verblyf by Beausoleil kan kortliks opgesom word as sprokiesagtig.

Die gasvrou het ons kamer reeds opgewarm teen ons aankoms, die ontbyt was heerlik, en die kaggelvuur in die ontbytkamer was iets uit 'n storieboek. Die kamer is goed toegerus en baie intiem.

Cornelis V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis V

Heerlike kuier.

Gerieflike cottage, plaas maar ook in die dorp. Toerusting netjies en in werkende toestand. Stil omgewing. Personeel baie vriendelik.

Tim F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tim F

We thoroughly enjoyed it - good value for money.

Friendly staff, very comfortable accommodation which was well equipped with quality linen and towels. Good breakfast served on request.

Marelise R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marelise R

Netjiese verblyf.

Rustige netjiese verblyf. Ons soek net nog die gesellige kaggel in Die Cottage soos geadverteer op die webwerf. Was elke oggend om 7 uur wakker gemaak deur die geraas toe die pakhuis wat teen die kothuis gebou is, se deure oopgeskuif word en die mense se gepraat. Miskien kan dit net onder die mense wat Die Cottage bespreek, se aandag gebring word.

Santie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie B

Fantastic, amazing en die geld werd!

Definitely die beste diens! Al die werkers is so vriendelik en ons het dadelik tuis gevoel. Die eenheid waarin ons geslaap het, was so netjies en luuks. Ek sal enige tyd weer daar 'n aand gaan spandeer. Dankie vir fantastiese diens!

Michelle H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H

I would return should I need to stay in the nearby vicinity.

Very clean. Staff was very accommodating. Breakfast was good. The pool is a splash pool so very small.

Nico U - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico U

Rolbaltoer en daar oorgebly. Ligging was baie gerieflik.

Groep van 13 toerlede, almal man en vrou, behalwe een. Meeste het eie kamer en geriewe gehad en die wat gedeel het, het nie 'n probleem daarmee nie. Baie netjies die geriewe en sentraal in Bonnievale.

Ronel V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

'n Mooi, skoon selfsorg-eenheid wat goed toegerus is en lekker privaat geleë is.

Ons het net vir een nag in die Selfsorgkothuis gebly wat privaat en eenkant op die perseel geleë was. Die eenheid se kombuis was lekker groot en goed toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond en yskas. Breekware, potte, eetgerei ens. was voorsien om jou verblyf gemaklik te maak vir selfsorg. Daar was skottelgoedseep voorsien. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet gehad met 'n groot spieël wat besonders was. Gewoonlik het die meeste verblyf 'n klein, hoë spieël bo die wasbak en jy moet op jou tone staan om in die spieël te kyk. Daar was handeseep by die wasbak. Die slaapkamer het 'n gemaklike queen-size bed gehad met wit linne. Daar was ook 'n haardroër in die kas, wat altyd 'n bederf is. 'n Lugversorger was vir jou gerief in die slaapkamer as dit baie warm is. Die sit/eetvertrek was groot met 'n bank, TV met sekere DStv-kanale en 'n tafel met 4 stoele om gemaklik by te eet. Daar was 'n kaggel in die sitarea om jou warm te hou in die koue maande. 'n Draagbare drom was voorsien buite op die stoep, waar jy kon braai. Die tuin het 'n versorgde groen grasperk gehad met 'n draad om, en jy kon jou motor langs die eenheid parkeer wat baie gerieflik was. Daar was ook 'n lig op die stoep wat jou kar verlig het en 'n mens het veilig gevoel. Gratis WiFi was voorsien. Load shedding was nie 'n probleem in die aand nie aangesien daar 'n kragopwekker aangegaan het binne minute. Dit was baie nice en was opreg waardeer. Die personeel was vriendelik en hulpvaardig met aankoms en die inboek en uitboek was vinnig. Ons het ons verblyf baie geniet en kan Beausoleil aanbeveel. Ons sal definitief weer teruggaan en die keer sal ons langer bly.

Amori V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amori V

Ongelooflik.

Alles wat jy nodig het. Perfek. Ek wil die plek vir myself hê. Pynlik skoon en netjies. Baie dankie weereens vir die wonderlike tyd.

Beausoleil se terugvoer

Dear Amori,

Thank you for staying with us and for your kind review and recommendation.

We are delighted to note that you had a pleasant experience during your stay with us, and appreciate your valuable feedback on our rooms and amenities as well as our services and food offerings.

Thank you once again for your review and for your patronage, and we are looking forward to welcoming you on your next stay with us.

With kindest regards,

The management team
Beausoleil Guest House

Beausoleil
Isac M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isac M

Ontsagwekkende blyplek die!

Hier voel dit soos huis, en daar is baie om te doen en sien. Een aand is te min, hier moet jy bly vir drie of meer om die gebied te verken en alles te ondervind.

Monica M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica M

A wonderful peaceful atmosphere.

As jy plaaslewe en stilte geniet, is dit die regte plek vir jou. Ek kan Beausoleil aanbeveel vir enige iemand wat net wil wegbreek van 'n besige lewe. Die stilte en die prentjiemooi omgewing met 'n paar perde om alles af te rond, een van die mooiste plekke wat ons nog gebly het. Die kothuis was lekker privaat en weg van alles en almal af, alhoewel dit loopafstand is na die naaste winkels. 'n Moet vir enige iemand wat net rus vir sy siel wil kry.

Debbie D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D

Truly relaxing stay on a beautiful farm with lovely views.

A beautiful farm with stunning views, walk to river, lovely bird life and quality amenities. Lovely private self-catering cottage with aircon and braai. Good time of relaxation.

Freddie H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie H

Die kamer was ruim, skoon en netjies. Badkamer was ook ruim en baie skoon.

Ek wou laatmiddag stort en daar was geen warm water nie, terwyl die krag daardie tyd aan was. Die nommers wat ek van die website gekry het, is nooit geantwoord nie. Ek kon die foon hoor lui binne die ontvangsarea, maar daar was nie 'n siel in sig nie. Die selnommer was 'n syfer kort en het nie gewerk nie. Uiteindelik vir Vernon van die website in die hande gekry en hy het opgevolg en teruggekom na my met die boodskap dat ene Markus op pad is. Markus het ek nooit gesien of eers gehoor nie. Vernon het my gesê van die verlore syfer en ek het Michelle in die hande gekry. Sy het bloot gesê dit is as gevolg van beurtkrag terwyl die krag wel aan was (ook by die Deli waar ek middagete geëet het). Teen 18:00 het die krag wel afgegaan, maar 'n generator het ingeskop en ek het gedroom van 'n warm stort. Heelaas teen 22:45 was daar nogsteeds nie warm water nie. Ek het die nommer ge-SMS, maar geen antwoord gekry nie. Michelle was net missing in action. Moes toe maar koud stort. Ek het tydens aandete dit vir Marilyn genoem en sy het gesê sy sal kyk of die geyser aan is. Gelukkig was die water die volgende oggend warm water. Alles anders was uitstekend.

Beausoleil se terugvoer

Thank you, Freddie, for taking the time to let us know about your stay. I am sorry about the technical problem with the geyser. Which, fortunately, we were able to fix during the night.
We will take action based on your review, and we thank you for bringing it to our attention.
Kind Regards,
Lukas.

Beausoleil
Zolile N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zolile N

Marvelous place to stay.

I would like to visit again, but this time with my colleagues. I really enjoyed my stay. Thank you for hosting me.

Beausoleil se terugvoer

Dear Zolile,
Thank you for staying with us and for your kind review and recommendation.
We are delighted to note that you had a pleasant experience on that your stay with us.

Thank you once again for your review and for your patronage, and we are looking forward to welcoming you on your next stay with us.

with kindest regards,

The management team
Beausoleil Guest House

Beausoleil
Leon S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Amazing plek en waarde vir geld.

Amazing plek wat beslis waarde vir geld is. Baie veilig en ontbyt 'n wenner. Beslis aan te beveel vir as in Bonnievale is.

Irma F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma F

Baie aangenaam.

'n Oulike en netjiese plek omring deur groen landskap. Naby die middedorp, maar weg van die geraas. As ek oor ietsie klein kan kla, sal dit wees dat ek 'n bo-laken flat sheet of selfs 'n dun deken sou waardeer op die bed, siende dit somer is en 'n dik duvet veels te warm is.

Wynand D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand D

Puik verblyf.

Baie rustige omgewing en ons is baie vriendelik verwelkom en laat tuis voel.

Jurina V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurina V

Pragtige akkomodasie met uitstekende diens!

Pragtige huis en omgewing. Verwelkoming was wonderlik met 'n ekstra bietjie flair. Welkomdrankies in die kamer met 'n mooi poskaart om ons welkom te heet. Kamers is puik met baie goeie kwaliteit bed en linne. Daar is WiFi en die tuine is pragtig. Hulle het seker die kleinste swembad in Bonnievale, te oulik. maar steeds 'n lekker af koel in die warm sommer dae. Daar is ook n paadjie wat jy kan afstap na die rivier. Ons het baie lekker gekuier en sal Beausoleil hoogs aanbeveel.

Erwin S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erwin S

Lekker slaap op Bonnievale.

Pragtige nuwe eenheid en baie skoon, melk en koffie ekstras was welkom. Moontlik sal daar nog 'n badkamer deur aangebring word en 'n klein yskas maar dit is al wat kortkom by hierdie oulike eenheid.

Alex N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alex N

Dit was baie lekker om daar te bly!

Sien sterre.

Riaan L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan L

Baie lekker gebly.

Ons kamer was baie skoon, netjies en goed toegerus. Daar was genoeg koffie, tee, suiker en melk vir ons behoeftes elke dag. Ek voel net dat vir die geld wat ons vir hierdie kamer betaal het, ontbyt maar ingesluit kon gewees het.

Janie O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Janie O

Rustig.

Gee asb. aandag aan die stortgeriewe. Daar was 'n verstopping en water het uitgeloop.

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Alfred C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred C

Clean and beautiful, just as advertised!

I would recommend Beausoleil to anyone who is visiting Bonnievale.

Lorna G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna G

Alles gerieflik, skoon en smaakvol.

Alhoewel die kamers nie baddens ingehad het soos op hul webtuiste nie, was die storte goed genoeg.

Hanalie D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanalie D

Baie skoon en netjies. Vriendelike diens.

Die ligging was perfek aangesien ons by vriende daar naby gaan kuier het.

Stephen T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen T

A real gem.

Beausoleil is a beautiful place to stay, almost like an oasis with the lovely gardens and a refreshing little pool.

Louise H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise H

Heerlik oornag!

Beausoleil was voortreflik.

Jan B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

'n Besonderse netjiese gastehuis en vriendelike personeel.

Ons was hartlik vewelkom by ons aankoms deur personeel. Dit is 'n baie mooi perseel en in 'n rustige omgewing. Die kamer was onberispelik en ontbyt was heerlik. Sterk aanbeveel.

Alison W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alison W

Pleasant.

Just some constructive criticism. Although it was advertised that there are braai facilities, these were largely inaccessible and also without lighting if you wanted to braai in the evening. There was also no braai wood or firelighters. It would have been nice if the apartment had a Weber or even a gas Weber outside on the stoep. The accommodation which we stayed in was right in the main building so it was not private. There was also a farmer who came several times a day to water the lucerne and ran the sprinklers the whole day and the whole night which was distracting. In addition, there was no soap dish in the shower and so the soap was either on the floor or you had to get out of the shower and place the soap on the bathroom counter. There was very little natural ventilation in the room at night as the window had no burglar guards, and the security gate was not closed at night in the driveway. Ice in the fridge would have been nice so that we could have had a nice cold gin and tonic on arrival, but we had to go to the bottle store and buy ice. On the positive side, the apartment was very clean, the bed and pillows and duvets were very comfortable. All the fittings in the apartment were upmarket and of good quality. It is probably the best place in Bonnievale to stay and I would definitely consider staying at Beausoleil again.

Beausoleil se terugvoer

Dear Alison,
Thank you for staying with us and for your review.
We have built a braai only for our guests. As our buildings are covered with reeds, for fire safety reasons, only this braai may be used for braaiing. Wood and wood lighters are provided free of charge upon request. Unfortunately, we were not informed that you would like to braai, then we would have prepared everything for you, braai light, wood, lighter.
Yes, Beausoleil is a working farm, there might be - many say soothing - sprinkler sounds from time to time.
Our team is happy to help with requests. Please just ask and you will get ice, fresh milk, soap dish, surprises.
With kindest regards,
The management team
Beausoleil Guesthouse

Beausoleil
Carina B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina B

Rustigige en stylvolle plek

Kamers is stylvol. Het heerlik gebly. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Die omgewing is pragtig en rustig!

Wouter H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wouter H

Dit was oornag verblyf kamer baie klein vir die prys en onbyt was nie ingesluit nie.

Ons het wakker geraak met die geraas van die swembad herstel. Dit was nie baie aangenaam.

Heloise S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise S

Ongelooflik.

Dis 'n pragtige blyplek in die pragtigste omgewing. Wens ons kon vir langer bly.

Nuku V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nuku V

The property is really lovely and very clean and the set in a beautiful garden. The staff is very competent.

There is only a tiny splash pool. I was hoping to swim in the river but this was not possible. There are no proper restaurants in Bonnievale and we had to drive all the way (30km) to Robertson for a meal.

Cath P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cath P

Beautiful room and wonderful location.

We stayed over for a wedding. The room was super tidy, the bed incredibly comfy and the staff all very friendly.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige kamer en wonderlike ligging.

Ons het vir 'n troue oorgebly. Die kamer was baie netjies, die bed ongelooflik gemaklik en die personeel was almal baie vriendelik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Belinda N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda N

Very peaceful, quiet and beautiful views.

We had a very enjoyable stay, the loft had everything we needed and more, it was so peaceful we overslept the next morning.

Philip L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip L

Baie mooi, skoon, netjiese oornag verblyf.

Die kamers was regtig mooi en ruim. Ons ervaring was egter dat Beau Soleil nie regtig geskik is vir selfsorg nie, sommige kamers meer so as ander. Beplan dus om nie te ernstig op selfsorg staat te maak nie.

Charl D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Charl D

Pragtige woning en omgewing. Moet bereid wees om 'n koue stort te vat.

Kon nie ons probleem oplos met warm water nie en blykbaar het vorige gaste daaroor gekla. Verlaag dagtarief of lig jou standaard in hierdie geval.

Beausoleil se terugvoer

Dear Charl,
thank you for sharing your feedback on TravelGround following your recent stay at Beausoleil. I am sorry that the gas water heater gave problems, but it was fixed the same day you left. Now all works 100% again, sorry for the inconvenience caused. I look forward welcoming you back at Beausoleil in the near future, and once again thank you for taking the time to post your review on TravelGround.
Yours sincerely,
Lukas Flatzelsteiner
General Manager

Beausoleil
Margaret F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Margaret F

Security was questionable.

Felt uneasy as we were the only people there, and no security guard and gate was open. Not a great location on the main road, with loud music playing all night. Also had no response to my emails, SMS or calls.

Beausoleil se terugvoer

Thank you Margate Foxcroft for taking the time to let us know about your stay. I am sorry that you felt unsafe but security was and is 24/7 around Beausoleil. Maybe you haven't noticed them.
Usually Beausoleil is very quiet, maybe on that day our neighbour had a party.
We will take action based on your review and we thank you for bringing it to our attention.
Kind Regards, Lukas.

Beausoleil
Marietjie T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie T

Gemaklik en baie ruim.

'n Kaggel in die kamer met 'n groot ruimte. Pragtige ligging en naby Swellendam.

Corrie F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie F

Goed geleë, uitstekende verblyf.

Alles soos bespreek en aangedui. Sal graag weer besoek, goeie kliëntesorg!

Kobus C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus C

Heerlik!

Dit was 'n rustige kuier met oop ruimte en die pragtig uitsig was asemrowend.

Hester V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hester V

Rustige, stil gastehuis.

Ons is vriendelik ontvang deur die gasvrou wat uit haar pad gegaan het om ons verblyf aangenaam te maak. Dit was 'n teleurstelling omdat die gastehuis 'n 3-ster B&B-gradering het maar geen ontbyt word bedien nie.

Hennie V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Baie netjies. Rustig en voel veilig.

Geen negatiewe aanmerkings. Dit is pragtig.

Beausoleil se terugvoer

Dear Hennie,

Thank you for sharing your feedback on TravelGround following your recent stay at Beausoleil.
I was pleased to read that you enjoyed your stay with us, and I would like to thank you for your kind words.
I look forward welcoming you back at Beausoleil in the near future, and once again thank you for taking the time to post your review on TravelGround.

Yours sincerely,

Lukas Flatzelsteiner
General Manager

Beausoleil
Irene K - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irene K

Heerlik, veilig en baie netjiese verblyf. Goed ingerig.

Ons sal beslis weer daar kom bly as ons in die omgewing is en sal beslis ons vriende van die gastehuis vertel.

Beausoleil se terugvoer

Dear Hennie,

Thank you for sharing your feedback on TravelGround following your recent stay at Beausoleil.
I was pleased to read that you enjoyed your stay with us, and I would like to thank you for your kind words.
I look forward welcoming you back at Beausoleil in the near future, and once again thank you for taking the time to post your review on TravelGround.

Yours sincerely,

Lukas Flatzelsteiner
General Manager

Beausoleil
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 57, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgM4a6zwf1kVdGMS0BgKrgG2197I1A47y4bfF7YJz0EiQPs0F3Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 57 Main Road Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.942015955232 20.096799731255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang