Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beausoleil

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Izabel L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Lieflik. Baie mooi tussen laventellande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vriendelike gasvrou Michelle en mooi natuur. Baie netjies en skoon. Tuin goed versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Ons verblyf by Beausoleil kan kortliks opgesom word as sprokiesagtig. Die gasvrou het ons kamer reeds opgewarm teen ons aankoms, die ontbyt was heerlik, en die kaggelvuur in die ontbytkamer was iets uit 'n storieboek. Die kamer is goed toegerus en baie intiem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlike kuier. Gerieflike cottage, plaas maar ook in die dorp. Toerusting netjies en in werkende toestand. Stil omgewing. Personeel baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tim F
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

We thoroughly enjoyed it - good value for money. Friendly staff, very comfortable accommodation which was well equipped with quality linen and towels. Good breakfast served on request.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marelise R
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jun 2024

Netjiese verblyf. Rustige netjiese verblyf. Ons soek net nog die gesellige kaggel in Die Cottage soos geadverteer op die webwerf. Was elke oggend om 7 uur wakker gemaak deur die geraas toe die pakhuis wat teen die kothuis gebou is, se deure oopgeskuif word en die mense se gepraat. Miskien kan dit net onder die mense wat Die Cottage bespreek, se aandag gebring word.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Santie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Fantastic, amazing en die geld werd! Definitely die beste diens! Al die werkers is so vriendelik en ons het dadelik tuis gevoel. Die eenheid waarin ons geslaap het, was so netjies en luuks. Ek sal enige tyd weer daar 'n aand gaan spandeer. Dankie vir fantastiese diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

I would return should I need to stay in the nearby vicinity. Very clean. Staff was very accommodating. Breakfast was good. The pool is a splash pool so very small.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico U
1 nag
5.0
Mrt 2023

Rolbaltoer en daar oorgebly. Ligging was baie gerieflik. Groep van 13 toerlede, almal man en vrou, behalwe een. Meeste het eie kamer en geriewe gehad en die wat gedeel het, het nie 'n probleem daarmee nie. Baie netjies die geriewe en sentraal in Bonnievale.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

'n Mooi, skoon selfsorg-eenheid wat goed toegerus is en lekker privaat geleë is. Ons het net vir een nag in die Selfsorgkothuis gebly wat privaat en eenkant op die perseel geleë was. Die eenheid se kombuis was lekker groot en goed toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond en yskas. Breekware, potte, eetgerei ens. was voorsien om jou verblyf gemaklik te maak vir selfsorg. Daar was skottelgoedseep voorsien. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet gehad met 'n groot spieël wat besonders was. Gewoonlik het die meeste verblyf 'n klein, hoë spieël bo die wasbak en jy moet op jou tone staan om in die spieël te kyk. Daar was handeseep by die wasbak. Die slaapkamer het 'n gemaklike queen-size bed gehad met wit linne. Daar was ook 'n haardroër in die kas, wat altyd 'n bederf is. 'n Lugversorger was vir jou gerief in die slaapkamer as dit baie warm is. Die sit/eetvertrek was groot met 'n bank, TV met sekere DStv-kanale en 'n tafel met 4 stoele om gemaklik by te eet. Daar was 'n kaggel in die sitarea om jou warm te hou in die koue maande. 'n Draagbare drom was voorsien buite op die stoep, waar jy kon braai. Die tuin het 'n versorgde groen grasperk gehad met 'n draad om, en jy kon jou motor langs die eenheid parkeer wat baie gerieflik was. Daar was ook 'n lig op die stoep wat jou kar verlig het en 'n mens het veilig gevoel. Gratis WiFi was voorsien. Load shedding was nie 'n probleem in die aand nie aangesien daar 'n kragopwekker aangegaan het binne minute. Dit was baie nice en was opreg waardeer. Die personeel was vriendelik en hulpvaardig met aankoms en die inboek en uitboek was vinnig. Ons het ons verblyf baie geniet en kan Beausoleil aanbeveel. Ons sal definitief weer teruggaan en die keer sal ons langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lukas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 57, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgM4a6zwf1kVdGMS0BgKrgG2197I1A47y4bfF7YJz0EiQPs0F3Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 57 Main Road Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.942015955232 20.096799731255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang