Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beausoleil

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 57, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Beausoleil gastehuis bied 'n wegbreek vol romanse en sjarme en is in Bonnievale, Breederiviervallei geleë.

Die gastehuis bied gaste 'n keuse van eenhede wat tussen 2 en 4 gaste kan akkommodeer, en elke eenheid is toegerus met TV's met sekere DStv-kanale, onbeperkte WiFi, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan die Suite bespreek wat ideaal is vir 'n wittebrood of spesiale geleentheid, en die Loft is 'n gerieflik gemeubileerde oopplan-kothuis met slaapplek vir 4 en 'n grasdak. Die Tuinkamer en Swembaduitsig is gerieflik gemeubileer met lieflike uitsigte, en Cottage is ideaal geleë binne maklike stapafstand van Bonnievale-kern af, dog afgesonder en privaat.

Op die perseel is 'n sitkamer en ontbytkamer wat gerieflike ruimheid bied, met liefdevol geselekteerde en gerangskik meubels.

Die unieke Kaaps-Hollandse Huis skuil naby die Breederivier asof die natuurlike elemente rondom dit gegroei het, en geniet uitsigte oor die golwende heuwels wat bedek is met welige wingerde, geleë aan die voet van die majestueuse Langeberge.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 48 resensies vir Beausoleil
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lukas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 57, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beausoleil het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 57, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgM4a6zwf1kVdGMS0BgKrgG2197I1A47y4bfF7YJz0EiQPs0F3Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 57 Main Road Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.942015955232 20.096799731255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang