Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beausoleil

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 57, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Beausoleil bied 'n romantiese wegbreek met sjarme in Bonnievale in die Breederiviervallei.

Die gastehuis bied 'n keuse tussen eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Elke eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale, onbeperkte WiFi en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan die Suite bespreek wat ideaal vir 'n wittebrood of spesiale geleentheid is en die Loft is 'n oopplan-grasdakkothuis met slaapplek vir 4 gaste. Die Tuinkamer en Pool View-eenheid is elkeen gerieflik en spog met lieflike uitsigte. Die Kothuis is ideaal geleë en is stapafstand vanaf die middedorp van Bonnievale, maar tog afgesonder en privaat.

Daar is 'n sitarea en ontbytkamer op die perseel, wat lekker ruim en gerieflik is en met liefde gemeubileer is.

Dié unieke Kaaps-Hollandse huis is naby die Breederivier, natuurlike elemente groei rondom dit. Dit spog met 'n uitsig op die golwende heuwels vol welige wingerde aan die voet van die majestueuse Langeberge.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Izabel L
Gesin met tieners
5.0
Lieflik. Baie mooi tussen laventellande.
Sep 2024
Alida D
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike gasvrou Michelle en mooi natuur. Baie netjies en skoon. Tuin goed versorg.
Aug 2024
Chris H
Saam met vriende
5.0
Ons verblyf by Beausoleil kan kortliks opgesom word as sprokiesagtig. Die gasvrou het ons kamer reeds opgewarm teen ons aankoms, die ontbyt was heerli...
Sien meer
Jul 2024
Cornelis V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike kuier. Gerieflike cottage, plaas maar ook in die dorp. Toerusting netjies en in werkende toestand. Stil omgewing. Personeel baie vriendelik.
Feb 2024
Santie B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic, amazing en die geld werd! Definitely die beste diens! Al die werkers is so vriendelik en ons het dadelik tuis gevoel. Die eenheid waarin on...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lukas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 57, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beausoleil het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 57, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgM4a6zwf1kVdGMS0BgKrgG2197I1A47y4bfF7YJz0EiQPs0F3Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 57 Main Road Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.942015955232 20.096799731255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang