Beautiful Brixton
Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Buite is daar braaigeriewe en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en tuin indien vooraf gereël. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 2 vriendelike katte op die perseel. Jy kan die katte saggies wegjaag indien jy nie met hulle in kontak wil kom nie.
Gaste kan vroeër of later inklok indien dir 48 uur voor die tyd gereël is.
Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
Uitklok: 11:00.
Gaste sal 'n kopie van hul ID met inklok moet toon.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n mikrogolf en ketel. Buite is daar braaigeriewe en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en tuin indien vooraf gereël. Daar is ook 'n gemeenskaplike area waar gaste kan skottelgoedwas. Die kamer is deel van die hoofhuis, maar is afgebaken en het 'n privaat ingang, asook 'n binnehof. Skuifdeure bied toegang tot die kamer en lei na die binnehof.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, eetgerei en breekware insluit.
Huisreëls
Daar is 2 vriendelike katte op die perseel. Jy kan die katte saggies wegjaag indien jy nie met hulle in kontak wil kom nie.
Gaste kan vroeër of later inklok indien dir 48 uur voor die tyd gereël is.
Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
Uitklok: 11:00.
Gaste sal 'n kopie van hul ID met inklok moet toon.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Barnesstraat 74, Brixton, 2019, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang