Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Becketts Bliss - 3 Sleeper Apartment

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Lune P
1 nag
4.0
Mrt 2024

10/10. Pleasant stay, clean place to stay. Old and historic house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Janneke L
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jul 2024

Koue een nag oorbly. Aangesien dit houtvloere is, het ons die mense bo ons gereeld hoor stap. Die klank was steurend.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Tabitha B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Lovely apartment with the best customer service! We had a wonderful stay at Becketts Bliss. Communication and response to our requests from the moment we asked for information were quick, helpful and accommodating. And when we arrived we found we had been upgraded at no additional cost to a bigger more private apartment as we were going to an event and would be in late. We were even given late check out at no extra cost. The hostess was so helpful and friendly, and the rooms were well appointed and very pretty. We had a wonderful stay. We will be back if we ever need accommodation in the area again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

Ons gasvrou was amazing. Baie tegemoetkomend en baie behulpsaam. Dit was lekker om middedorp, loopafstand vir baie plekke. Al wat sleg was is dat die derde persoon in die een seun se kamer moes slaap met sy fotos oral in die kamer en al sy besittings en dit was nie lekker nie. Mens voel nie jy wil dan nie uitpak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mugelane V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Okt 2022

Ongelukkig. Om alles op te som, is ek baie ongelukkig oor die feit dat ons letterlik Vrydag uitgesit is deur Dianne met die verskoning dat my twee kinders (1 & 3 jaar) nie deel van die bespreking was nie en die toilet wat ons gerapporteer het wat oor geloop het. Ek onthou dat ek met my navraag genoem het van my 2 kinders. Ons was wel die Saterdag se geld uitbetaal. Ek voel grootliks tenagekom. Wat as ons nie mense in Worcester geken het nie dan was ons haweloos gelaat.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Berna-lee O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Fantasties. Baie goeie diens, sal enige iemand aanraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2021

Lekker lekker lekker. Sal graag net 'n queen-size bed in kamer wou hê in plaas van 'n double bed. In badkamer sal ek ook graag by stort die afskorting iets meer stabiel in sit, want jy moet heeltyd op jou hoede wees daarvoor veral as jy soos ons bietjie in die groter kant is. Maar anders was ons happy.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dianne Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 754
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 754
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 28, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf61a708a3f30d8c565ca8b7f7ff361a432989c18919fadb77c17ee7432cdf463e356301e6a45fac205b028730971f5619ad1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 754 per nag, vir 3 mense 7 5 1 4 28 Church Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.639534156581 19.449136542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang