Becks @ The Bay
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Danie De Jager-straat 2, Linkside, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Becks @ The Bay is 'n lieflike dubbelverdiepinghuis in Mosselbaai. Die huis is ideaal vir 'n gesinsvakansie en spog met 'n pragtige see-uitsig.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n en suite-slaapkamer, kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed en die badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die leefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is beskikbaar. Die aangrensende leefarea het 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel met sitplek.
Die leefarea lei na 'n houtdek met sitplek, 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die baai. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Alicia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Danie De Jager-straat 2, Linkside, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
- Gaste dink Becks @ The Bay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Danie De Jager-straat 2, Linkside, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap