Becks Safari Lodge
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 22 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Karongwe Privaat Wildreservaat, Langs die Lydenburgpad, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R16 260 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Becks Safari Lodge bied verblyf wat alles insluit met 'n uitsig oor die Makhutsi-rivier in die Karongwe Wildreservaat. Dié eksklusiewe lodge bied 'n rustige wegbreek ver van die stadsgeraas.
Becks Safari Lodge het 11 deluxe-safari-suites. Elke ruim suite het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-hemelbed, 'n sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook lugversorging, 'n privaat buitestort en 'n privaat uitsigdek met sitplek in elke suite.
Ontbyt, ander heerlike etes en drankies is beskikbaar by die à la carte-restaurant. Die lodge het ook 'n randvloeiswembad, spa, gastesitkamer, kroeg en WiFi.
Ons gekwalifiseerde veldwagters lei die wildritte soggens en saans. Die Groot 5 en heelwat ander wildpesies is hier te sien.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Drankies ingesluit
- Middagete
- Piekniek-middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Karongwe Privaat Wildreservaat, Langs die Lydenburgpad, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien meer verblyf in Kruger tot Canyons Hoedspruit Limpopo
- Kapasiteit: 22 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Karongwe Privaat Wildreservaat, Langs die Lydenburgpad, Hoedspruit, 1380, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang