Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alkira

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Tersius O
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Dit was presies wat ek nodig gehad het - skoon en netjies! Ek sal enige tyd terug kan gaan soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
thea
Alkira
Dankie vir jou mooi review en 5 sterre, Tersius. Ek waardeer dit. Groete, Thea

Chantel D
1 nag
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly daar. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
thea
Alkira
Baie dankie vir die 5 sterre, Chantel. Groete, Thea

Ashntih D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Clean, spacious, central location. Clean, spacious, convenient central location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
thea
Alkira
Thank you for your review, Ashntih. I really appreciate it. Kind regards, Thea

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjiese, vriendelike en bekostigbare verblyf! Soos met die vorige keer - ons het baie lekker gebly. Die gasvryheid is sonder perke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
thea
Alkira
Baie dankie vir die 5 sterre. Groete, Thea

Christelle D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Rustige omgewing, heerlik geslaap! Ons het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
thea
Alkira
Christelle, baie dankie vir die 5 sterre! Bly julle het lekker geslaap! Groete Thea

Vanessa L
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Dis ons nuwe tuiste in Bloemfontein. Ons het baie lekker gebly, die gasvrou was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
thea
Alkira
Hi Vanessa. Baie dankie vir die 5 sterre. Dis altyd lekker as mense weer en weer terugkom. Welkom is julle definitief. Groete, Thea

Amelia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gemaklike beddens en goeie sekuriteit. Naby aan universiteitskoshuise en winkels. Die eienares is baie gasvry en toon opregte belangstelling. Sy is behulpsaam met inligting oor die area. Die eenheid is goed uitegelê en gemaklik. Die lugverkoeling is 'n aangename bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
thea
Alkira
Baie dankie vir jou mooi review, Amelia. Ek waardeer dit regtig baie. Groete, Thea

Werno V
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Awesome. Dit was presies wat ek verwag het, dit was awesome gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
thea
Alkira
Baie dankie Werno!

Melissa N
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Stil, rustig geslaap. My man was baie gelukkig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
thea
Alkira
Dankie vir die review, Melissa. Ek is bly jou man het 'n goeie nagrus gehad. Groete, Thea

Susan G
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Heerlik. Netjies, baie bekostigbaar, vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
thea
Alkira
Baie dankie vir jou review, Susan. Groete, Thea

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Scholtzstraat 59, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb578ab07d879f2bb93552a198b31418704afa5a1d88ca8875c63f96f2914cbe99f0531add73ca5d57bce2774897acf9e4d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 99 5 1 5 59 Scholtz street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -29.120424602203 26.172417551279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang