Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alkira

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 99 resensies vir Alkira
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tersius O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersius O

Dit was presies wat ek nodig gehad het - skoon en netjies!

Ek sal enige tyd terug kan gaan soontoe.

Alkira se terugvoer

Dankie vir jou mooi review en 5 sterre, Tersius. Ek waardeer dit. Groete, Thea

Alkira
Chantel D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel D

Baie lekker gebly daar.

Sien sterre.

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir die 5 sterre, Chantel. Groete, Thea

Alkira
Ashntih D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashntih D

Clean, spacious, central location.

Clean, spacious, convenient central location.

Alkira se terugvoer

Thank you for your review, Ashntih. I really appreciate it. Kind regards, Thea

Alkira
Pieter V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Netjiese, vriendelike en bekostigbare verblyf!

Soos met die vorige keer - ons het baie lekker gebly. Die gasvryheid is sonder perke.

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir die 5 sterre. Groete, Thea

Alkira
Christelle D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle D

Rustige omgewing, heerlik geslaap!

Ons het heerlik geslaap.

Alkira se terugvoer

Christelle, baie dankie vir die 5 sterre! Bly julle het lekker geslaap! Groete Thea

Alkira
Vanessa L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa L

Dis ons nuwe tuiste in Bloemfontein.

Ons het baie lekker gebly, die gasvrou was baie vriendelik.

Alkira se terugvoer

Hi Vanessa. Baie dankie vir die 5 sterre. Dis altyd lekker as mense weer en weer terugkom. Welkom is julle definitief. Groete, Thea

Alkira
Amelia B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia B

Gemaklike beddens en goeie sekuriteit. Naby aan universiteitskoshuise en winkels.

Die eienares is baie gasvry en toon opregte belangstelling. Sy is behulpsaam met inligting oor die area. Die eenheid is goed uitegelê en gemaklik. Die lugverkoeling is 'n aangename bonus.

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi review, Amelia. Ek waardeer dit regtig baie. Groete, Thea

Alkira
Werno V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werno V

Awesome.

Dit was presies wat ek verwag het, dit was awesome gebly.

Alkira se terugvoer

Baie dankie Werno!

Alkira
Melissa N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa N

Stil, rustig geslaap.

My man was baie gelukkig.

Alkira se terugvoer

Dankie vir die review, Melissa. Ek is bly jou man het 'n goeie nagrus gehad. Groete, Thea

Alkira
Susan G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G

Heerlik.

Netjies, baie bekostigbaar, vriendelike ontvangs.

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir jou review, Susan. Groete, Thea

Alkira
Yolanda V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda V

Het tuis gevoel.

Skoon, netjies en gerieflik.

Alkira se terugvoer

Baie dankie dat jy Alkira 'n review gegee het, Yolanda. Groete, Thea

Alkira
Karien J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karien J

Gerieflik geleë naby skole, hospitale en universiteit.

Waarde vir geld, 7 km radius van groot skole, universiteit, hospitale en inkopiesentrums. Het in ons behoeftes voldoen tydens 'n sporttoer.

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir jou review. Groete, Thea

Alkira
Sydney H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sydney H

Waarde vir geld.

Alkira bied netjiese verblyf teen 'n goeie tarief. Daar is 'n toeloop van mense in die straat reg deur die aand wat redelik geraas het. Ek was bekommerd oor die veiligheid van my voertuig wat naby aan die hek parkeer is. Thea het my verduidelik dis veilig, was nog steeds nie heeltemal gerus nie.

Chantelle M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle M

Rustig.

Altyd lekker en rustig.

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir jou review, Chantelle. Groete, Thea

Alkira
Rene E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene E

'n Groot pluspunt is die ruimte en die tafel met bankie waarop ons kon werk.

Ons het regtig baie gerieflik gebly. Alles wat ons nodig gehad het.

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Renè.

Alkira
Pieter V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Baie lekker gebly.

Ons gaan definitief weer hier oorbly. Baie vriendelike ontvangs. Lugreëling is 'n bonus in die Bloemfonteinse hitte.

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir jou review, Pieter, en vir die 5 sterre.

Alkira
Chantelle M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle M

Uitstekende diens en vriendlike gasvrou.

Sal definitief plek aanbeveel. Netjies als wat mens nodig het. Gasvrou behulpsaam en vriendelik. Sal definitief weer daar bly.

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie en 5 sterre, Chantelle.

Alkira
Daniël C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniël C

Baie rustig en baie lekker.

Ons het dit baie geniet. Was baie goed toegerus en ons het baie lekker gebly.

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie en 5 sterre Daniël.

Alkira
Adri T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri T

Gasvry, veilig en netjies.

Netjiese, veilige plekkie vir verblyf. Alles is gerieflik. WiFi en Netflix is 'n aangename bonus. Gasvrou was vriendelik en het laataand vir my oopgesluit. Sal weer daar bly.

Andrew R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew R

Uitstekend.

Vriendelike ontvangs, veilige omgewing en goed toegerus.

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir die 5 sterre. Groete, Thea

Alkira
Du Toit P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Du Toit P

Skoon, vriendelike en gerieflike verblyf.

Baie goed geleë, met baie vriendelike ontvangs, woonplek skoon en gerieflik.

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie.

Alkira
Nkululeko N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkululeko N

Very quiet and convenient for studying environment.

I enjoyed my stay honestly.

Susan G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G

Baie netjies, vriendelik.

Baie vriendelik ontvang. Kamer is netjies en ruim. Beslis waarde vir geld! Sal beslis weer daar oornag.

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir jou review, Susan. Groete, Thea

Alkira
Tumelo S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tumelo S

Convenient.

Such a welcoming host, convenient clean place. Comfortable and clean. Definitely value for money.

Alkira se terugvoer

Thank you for your review, Tumelo.

Alkira
Erika D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika D

Baie netjies en skoon. Goeie oornagplekkie op pad na of terug vanaf Kaap.

Beddens baie gemaklik en toegerus met alles wat nodig is. Sal net voorstel dat daar dalk 'n hak of twee in badkamer aangebring word waar mens jou handdoeke aan kan ophang! En dalk 'n tafeltjie om toiletries op neer te sit.

Chantelle M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle M

Gemaklik

Heerlik gebly. Sal definitief weer daar bly.

Alkira se terugvoer

Dankie vir jou resensie, Chantelle.

Alkira
Puseletso Clementinah M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Puseletso Clementinah M

Alright, but a bit expensive for the size of the room.

My stay was quite alright. The place was quiet and I felt safe. The reception was excellent.

Paul L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul L

Vriendelik, skoon en veilig.

Vriendelike ontvangs, baie gerieflik, lekker bed en 'n stort wat werk. Veilige parkering.

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir die 5 sterre, Paul. Groete, Thea

Alkira
Juanne S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanne S

Sien sterre.

Baie lekker. Rustig en ekonomies.

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir die 5 sterre, Juanne. Groete, Thea

Alkira
Chimone K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chimone K

Dit was regtig die moeite werd.

Sal beslis weer daar bespreek.

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir die 5 sterre, Chimone. Groete, Thea

Alkira
Johan O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Thea het ons baie welkom laat vol.

Verblyf was gerieflik, baie netjies en ruim. Die lugreëling in die middel van Desember was 'n absolute lafenis. Die kamer was ruim met al die nodige om vir 4 nagte oor te bly. Veilige onderdak parkering was ook beskikbaar. Beslis goeie waarde vir geld. Ek sal Alkira vir enigeen aanbeveel wat oornagverblyf naby die universiteit benodig.

Alkira se terugvoer

Hi Johan, baie dankie vir julle mooi resensie. Ek waardeer dit regtig baie. Dit maak my hart so bly as gaste hulle verblyf geniet. Dankie ook vir die 5 sterre. Mooi bly. Groete, Thea.

Alkira
Maria V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V

Baie lekker.

Baie gasvry en kommunikasie was baie goed.

Alkira se terugvoer

Hi Maria. Baie dankie vir jou resensie en 5 sterre. Ek hoop julle seun is gou weer op al 2 bene sonder krukke. Mooi bly. Groetnis, Thea

Alkira
Cindy W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy W

It was a comfortable stay, Thea was very accommodating.

Thea is an exceptional host, she always ensured that we were comfortable. Very good communication and always sends best wishes after a stay. My dogs were also welcome and made a few friends at Thea's place. Would definitely stay over again.

Alkira se terugvoer

Hallo Cindy. Baie dankie vir jou mooi resensie. Ek waardeer dit regtig baie. Jou miniatuur schnauzers is so oulik en hulle was baie soet. Hoop ek sien vir julle sommer gou weer. Mooi bly. Groetnis, Thea

Alkira
Adeline E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adeline E

Dit is gemaklik en netjies. Alles wat ek nodig gehad het.

My suster was in Universitas Hospitaal. Dit is naby die hospitaal en ek kon kom en gaan soos ek wil. Dit is lekker stil ook daar.

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Adeline. Ek waardeer dit baie. Groetnis Thea

Alkira
Mpolokeng M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpolokeng M

For me it was very quiet because I don't like noise so for me it's a perfect place to be.

I'm definitely coming back but this time with my husband, I really loved the place the owner was so friendly I was so comfortable.

Alkira se terugvoer

Thank you for taking the time to write a review, Mpolokeng.
Thank you for the 5 stars.
Hope to see you and your husband real soon.
Kind regards,
Thea

Alkira
Madelè A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelè A

Een aand se slaap.

Goeie koffie, sagte handdoeke en heerlike bed! Baie dankie vir 'n goeie nagrus. Ons is baie vriendelik ontvang al was dit eintlik al 'n bietjie laat. Alles en nog wat mens sou nodig hê vir 'n aand of twee. Goeie waarde vir geld!

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir die deeglike resensie en 5 sterre. Ek waardeer dit baie. Groete, Thea.

Alkira
Neil O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil O

Baie huislik en gasvry.

Netheid groot plus gewees, ontvangs was warm.

Alkira se terugvoer

Dankie vir die 5 sterre Neil. Groete Thea

Alkira
Monique O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique O

Gerieflike, luukse oornagverblyf.

Ons is hartlik ontvang met ons aankoms deur Thea. Die eenheid is gerieflik ingerig vir oornagverblyf, smaakvol versier, gemaklike spasie, WiFi, DStv, lugversorging en elektriese komberse is definitief 'n lekker bederf gewees. Ons sal beslis weer hier oornag en beveel die plekkie met graagte aan.

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir jou deeglike en mooi review Monique! Ek waardeer dit regtig baie. Hoop om julle weer te sien. Groete Thea

Alkira
Bohlale M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bohlale M

Perfect stay.

Received the best welcome and the lady was so nice and caring.

Alkira se terugvoer

Thank you for the 5 Stars Bohlale! Hope you come again soon! Kind regards Thea

Alkira
Edwina T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwina T

Baie dankie vir 'n vriendelike ontvangs.

Kamer is pragtig ingerig en gerieflik met WiFi en DStv. Sal beslis weer daar oorslaap. Dankie vir vriendelike ontvangs.

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi review Edwina en die 5 stêrretjies! Ek waardeer dit baie. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Thea

Alkira
Mpho H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho H

We had the best night of our lives, and all thanks to Alkira, the best guesthouse we've ever been visited.

It is close to shops and easy to find. We enjoyed!

Alkira se terugvoer

Love your Review Mpho! Hope to see you girls again soon!

Alkira
Paul B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B

Good value.

Very pleasant stay at a great price.

Alkira se terugvoer

Thanx for the 5 stars!

Alkira
Elmarié D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarié D

Gerieflike oornagverblyf in stil omgewing.

Alkira is 'n baie gerieflike oornagverblyf-plek. Eenheid is goed toegerus en lugversorging is 'n bonus. Sal beslis weer hier bly, sien die sterre.

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir die 5 sterre Elmarie, en die mooi review!

Alkira
Marietjie J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie J

Netjies, skoon en waarde vir geld.

Ons het heerlik gebly. Tieners was mal oor die gratis WiFi. Alkira is perfek vir oornag maar ook baie goed toegerus om langer oor te bly.

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir jou review. Groete Thea

Alkira
Hanri W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri W

Rustige nagrus. Goed ingerig.

Goed ingerig vir Bloemfontein se koue winters. Sal weer daar oorbly.

Alkira se terugvoer

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om n review te skryf Hanri. Ek is bly jy het lekker warm geslaap. Groete Thea

Alkira
Elna S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S

Thea is baie gasvry en behulpsaam. Kamer is lekker ruim en het al die basiese benodighede.

Lekker blyplek vir kort verblyf met voldoende parkering.

Alkira se terugvoer

Dankie vir die 5 sterre Elna!

Alkira
Andre D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Baie netjies en gerieflik. Uitstekende waarde vir geld.

Perfekte eenheid vir gesin met 2 kinders. Kamer is mooi netjies en baie ruim.

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir die 5 sterre André!

Alkira
Stephanus D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus D

Skoon en netjies.

Lekker slaapplek, sal weer wil oorbly.

Alkira se terugvoer

Dankie vir die 5 ster gradering Stephanus. Graag sal ek julle ook weer verwelkom hier, julle is 'n baie oulike gesin en dit was lekker om julle hier te hê. Groete Thea

Alkira
Samantha B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B

Baie lekker plekkie.

Dankie Thea vir gasvryheid.

Alkira se terugvoer

Dankie vir die 5 sterre en resensie Samantha! Ek waardeer dit baie. Groete Thea

Alkira
Elisma O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisma O

Fantasties!

Ons het baie lekker gebly en kan Alkira beslis aanbeveel. Skoon, netjies en uitstekende kliëntediens!

Alkira se terugvoer

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om Alkira te Review en rate Elisma. Hoop om julle gou weer te sien!
Groete
Thea

Alkira
Anita R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anita R

Ons het in die Arthur kamer geslaap vir een nag.

Dit was pragtig, skoon, netjies en ruim. Baie vriendelike diens. Ons het een nag oornag om my dogter se matriekafskeid by te woon. Ons seun wat 'n student is, het saam met ons in die eenheid geslaap en daar was genoeg spasie vir ons almal.

Alkira se terugvoer

Dankie vir jou review Anita. Hoop om julle weer te sien!

Alkira
Colla T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colla T

Netjies

Was baie vriendelik ontvang. Kamer gerieflik en netjies.. Regtig niks waaroor jy moontlik kan kla. Veilige parkering.

Alkira se terugvoer

Baie dankie aan die Tolken gesin vir die mooi review en 5 sterre. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete Thea. Dankie ook dat julle die kamer so uiters netjies gelaat het. Julle is 5 ster gaste inderdaad!

Alkira
Cayline S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cayline S

Our stay at Alkira was short but definitely worth the money. I felt welcomed and at ease since the moment I arrived. We were accommodated in all kinds of ways and every need was met.

From the different facilities, the WiFi, the DStv, even the aircon. We were definitely having a blast. It was a very homely environment and we loved it. Thank you so much for assisting in all our needs. A special thanks to Miss Thea. We will definitely be staying a lot more at Alkira.

Alkira se terugvoer

Aaw Thank you so much for your detailed review Cayline! I do appreciate it a whole lot! Hope to see you again soon! Best Regards Thea

Alkira
Sharon K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon K

Home away from home.

Very neat and comfortable unit. Had everything we needed. Host very friendly. Will definitely stay there again.

Alkira se terugvoer

Thank you for your review and 5 rating Sharon. Hoop om julle gawe Queenstown mense sommer gou weer te sien. Groete Thea.

Alkira
Simon M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon M

Hosts were very friendly and accommodating.

May need air conditioning in excessively hot climatic conditions.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gashere was baie vriendelik en akkommoderend.

Het lugversorging nodig in uiters warm omstandighede.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Alkira se terugvoer

Hi Simon,
Thank you for your review and 5 star rating. Please book room Arthur next time. It has air-con. Unfortunately to keep room Edwards price real low air-con is not an option at this stage. But I will definitely reconsider in the future.
Best Regards,
Thea

Alkira
Thabiso M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabiso M

It was pleasant indeed.

The sugar was mixed with salt, probably by the last occupant, and so checking before the next occupant comes in would be advised. Also there was no shower cap.

Hannabe O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannabe O

Baie lekker gebly, dankie.

Die Google pin om bestemming te bereik is baie gerieflik en kontak met gasvrou was uitstekend.

Alkira se terugvoer

Dankie vir die 5-rating. Ek waardeer dit. Groete, Thea.

Alkira
Karsten V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karsten V

Value for money.

I had a very nice stay, it was easy to find and perfect for a few days in Bloemfontein.

Alkira se terugvoer

Thank you for your 5-star rating Karsten. I really appreciate it. Kind Regards, Thea.

Alkira
Brian V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brian V

Lekker gerus.

Aan die einde van my vakansie moes ek in Bloemfontein gaan werk, dit was lekker om by Alkira te ontspan.

Alkira se terugvoer

Dankie vir jou review Brian. Bly jy kon lekker ontspan. Groete Thea

Alkira
Daniel P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel P

Baie netjies. Alles werk. Vriendelike diens.

Netjies en skoon. Vol DStv groot pluspunt. Stil omgewing. Bestuur vriendelik en baie goeie diens. Sal beslis weer daar oornag.

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir die mooi review Danie en dat jy tyd geneem het Alkira te rate.
Groete,
Thea

Alkira
Betsie E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Betsie E

Baie ruim.

Die 4 slaper met aircon was heerlik! Baie ruim kamer met heerlike beddens. Die eettafel was lekker vir aandete. Die geriewe is voldoende, koffie, tee en suiker skraps. Weet nie of dit altyd so is, maar daar is baie voetgangers wat verbyloop en raas in die straat. Die verblyf oorkant die straat was baie bedrywig tot baie laat. Dalk net funksie? Baie vriendelike gasvrou. Sal weer daar oorbly.

Liezel K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel K

Baie netjiese, gerieflike verblyf.

Skoon, netjies en veilige verblyf. Alles wat jy nodig het.

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie en 5 ster gradering Liezel.

Alkira
Johan G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Thea, baie dankie vir 'n netjiese, veilige, stylvolle rusplek.

Thea, baie dankie vir jou gasvryheid en veral vir die kommunikasie voor die tyd en tydens ons reis tot by Alkira. Sê groete vir Charlie en sy maaitjie - ons het hulle geniet. Ons sal beslis weer by Alkira oorslaap en definitief aanbeveel vir enigiemand. Beslis waarde vir geld.

Alkira se terugvoer

Dankie vir julle mooi resensie Johan. Charlie en Sussie het julle kinders se aandag en bederfies baie geniet. Groetnis, Thea.

Alkira
Katy C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katy C

Absolute fantastic, cosy and friendly.

Alkira is the place to stay with partner or family, very nice.

Alkira se terugvoer

Thank you for your review and 5-star rating Katy. Best regards, Thea.

Alkira
Yolandi W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi W

Heerlik warm geslaap in 'n koue Bloemfontein!

Baie dankie Thea vir jou gasvryheid. Julle plekkie kan definitief aanbeveel word. Ons het lekker gebly dankie!

Alkira se terugvoer

Hi Yolandi. Baie bly julle kon lekker warm slaap toe julle hier was.. dit was omtrent koud! Baie dankie vir die review, ek waardeer dit. Groete Thea

Alkira
Pierre F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre F

Bitter mooi en skoon.

Moet aankom is ons verwelkom deur Thea, sy het ons van ons bespreek het per WhatsApp gekontak en reeds verwelkom. Sy het dag van aankoms ons gevra hoe laat sal ons daar wees en kommunikasie was puik. Die eenheid was skitterend gewees met alles wat nodig is en baie skoon en netjies. Net om die hoek van haar plekkie was 'n sentrum met alles wat nodig is. Dankie Thea jy sal ons vir seker weer sien!

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike review Pierre. Baie bly julle het so lekker gebly. Groete Thea

Alkira
Tania B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B

Gerieflik vir oornag.

Gerieflik vir oornag en naby snelweg.

Alkira se terugvoer

Dankie vir jou 5-ster resensie Tania. Groetnis, Thea.

Alkira
Elize D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D

Heerlik.

Naby hospitaal, veilig om daar te kom, vriendelike mense.

Alkira se terugvoer

Dankie vir jou mooi resensie Elize. Groetnis, Thea.

Alkira
Philip V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Philip V

Baie lekker blyplek.

Dit was 'n baie lekker blyplek. Geniet veral die volle DStv. Hulle moet egter net 'n veiligheidshek voor hulle skuifdeur aanbring.

Stephanie H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie H

Baie gemaklik en netjies.

Baie netjiese geriewe met 'n groot kombuis, gemaklike kamers en badkamergeriewe. Groot leefarea en vol DStv-pakket. Ek sal definitief weer van hulle diens gebruik maak.

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie en gradering Stephanie. Die volle DStv pakket is definitief en van die groot plus punte wat Alkira bied en is ek bly julle het dit geniet.

Groete
Thea

Alkira
Heleen V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V

Pragtig. Goed ingerig, netjies.

Dit is regtig 'n pragtige plek. Ten volle toegerus. Net 'n lekker plekkie om te oornag.

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Heleen, ek waardeer dit.

Groete,
Thea

Alkira
Hein K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Hein K

Netjies, vriendelik en gasvry.

Baie netjiese plekkie die, en die gasvrou sowel as die skoonmaker is baie vriendelik en behulpsaam. Veiligheid was egter 'n bekommernis aangesien daar nie diefwering of elektriese heining was nie.

Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Wollie P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wollie P

Uitstekend.

Ons was 4 gesinne waarvan 3 gesinne met klein kiddies was. Daar was oorgenoeg ruimte. Kon lekker kuier, braai en TV kyk. Kan die plek met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Sal verseker weer daar gaan bly. Thea is 'n uitstekende gasvrou.

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir die 5 sterre Wollie! Ek is baie bly julle kon die tyd almal saam geniet.

Groete
Thea

Alkira
Catherine P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine P

'n Goeie nag se rus.

Skoon, gemaklik en veilig. Eienaar vriendelik en verwelkomend.

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi review Cathie. Hoop ons sien julle sommer gou weer met Poppy julle pragtige wirehair foxterrier!! Groetnis Thea

Alkira
Wd L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wd L

Baie netjies.

Gerieflik geleë.

Alkira se terugvoer

Beste Wd. Baie dankie vir die 5 stêr review! Ek waardeer dit baie. Dit is wonderlik om te sien hoe ouers soos julle, julle kinders ondersteun in hul sport. Groetnis Thea.

Alkira
Amanda S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Ruim en netjies.

Daar was 'n heerlike groot bed gewees vir ons moeë lywe na die rit van Pretoria tot Bloemfontein. Dit was 'n heerlike oorslaapplekkie. Baie dankie.

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir die review Andre. Ek waardeer dit baie.

Alkira
Shantel J - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantel J

Baie gerieflik, sentrale, veilige blyplek vir reis saam met jou woefie.

Thea is 'n baie vriendelike gasvrou en het ons en Nonna, ons woefie, baie welkom laat voel. Lekker groot goed omheinde tuin.

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir die 5-ster resensie, Shantel! Ek hoop om vir julle en Nonna jack russel weer in die toekoms te sien!

Alkira
Z P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Z P

Gemaklik.

Alles is baie netjies. 'n Lugversorger sal 'n gerieflike toevoeging wees.

Alkira se terugvoer

Beste Zelda.

Kamer Arthur is nou toegerus met 'n lugversorger wat die kamer baie gerieflik maak. Ongelukkig moes julle die hittegolf trotseer met net waaiers. Jammer oor dit, dit was definitief op my prioriteits lys en julle resensie het my dit net vinniger laat doen as wat ek beplan het. Dankie vir julle resensie. My gaste se gerief is vir my belangrik en wil ek hê almal moet gelukkig en gemaklik wees.

Groete
Thea

Alkira
Joos M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joos M

Baie netjies en bekostigbaar.

Baie skoon, bekostigbare verblyf met alle geriewe wat mooi skoon is.

Alkira se terugvoer

Baie dankie Joos. Ek waardeer dit baie dat jy die tyd geneem het om Alkira te rate. Groete, Thea

Alkira
Liesl E - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl E

Rustig en privaat.

Thea van Alkira was baie akkommoderend en het ons verblyf met verskeie behoeftes fantasties vervul. Perfek vir reisigers wat troeteldiere het! Alles baie skoon en netjies.

Alkira se terugvoer

Baie dankie, Liesl, vir jou mooi resensie. Ek is baie bly dat julle Alkira se rustigheid en privaatheid kon geniet as gesin saam. Hoop julle moet weer kom vir waterpolo toernooie! Julle hondjies was super goed gemanierd en oulik. Alles van die beste.
Groetnis
Thea.

Alkira
Jaco B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Baie aangename verblyf met netjiese, silwerskoon geriewe. Meer beligting rondom die huis snags is egter nodig.

Thea was baie vriendelik en behulpsaam en het ons dadelik tuis laat voel. Sy het uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Alhoewel ek net een kamer geboek het, het Thea my die ander oop kamer gratis aangebied nadat sy uitgevind het ek en my ma moet die kamer deel. Baie gastehuise bied net sekere DStv-kanale maar Alkira se volle DStv-pakket was 'n aangename verrassing en ons kon alles geniet, van flieks tot sport. WiFi is 'n noodsaaklikheid deesdae en ek kon onverhinderd my e-pos beantwoord en werk op my skootrekenaar verrig. Ek sal beslis weer van Alkira gebruik maak sou ek Bloemfontein in die toekoms besoek.

Alkira se terugvoer

Hi Jaco. Dankie vir jou resensie en dat jy die tyd geneem het om Alkira te rate. Daar is wel ligte daar buite by die skuifdeure, ek het ongelukkig vergeet om jou te sê die skakelaar is by die eetkamer se ingang. Maar sal jy dan wel wanneer jy weer kom nie in die duister gehul wees nie! Hoop ons sien jou gou weer en groete vir jou ma. Groetnis, Thea

Alkira
Christa S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa S

Die verblyf was uitstekend. Ons kon na 'n lang dag by die hospitaal kom ontspan en 'n goeie nag se slaap kry.

Sien sterre.

Alkira se terugvoer

Beste Christa,

Baie dankie dat jy tyd gemaak het om terugvoer te verskaf op jul verblyf by Alkira, ek waardeer dit baie.

Groete,
Thea

Alkira
Marius D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius D

In die kol.

Die gasvrou het ons gekontak om seker te maak ons weet waar om te gaan. Sy het ons baie vriendelik ontvang. Die eenheid het alles wat mens nodig het. Dit is ruim en skoon en naby die N1. Sal beslis weer daar slaap!

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Marius. Dit word opreg waardeer.

Groete
Thea

Alkira
Theuns B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns B

Gerieflike en netjiese verblyf-eenheid.

Vriendelike en behulpsame eienaar. Gerieflike en skoon, netjiese verblyf-eenheid.

Roberto S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roberto S

Dis 'n wonderlike plek!

Dit is 'n wonderlike plek om te bly en die feit dat dit pet friendly is maak dit nog beter.

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Julle klein Toypom was natuurlik opvreetbaar oulik. Ons sien uit om julle weer volgende Desember te sien.

Alkira
Lizette D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D

Absoluut fantasties!

Ek sal enige iemand aanraai om daar te gaan bly. Dis nie net skoon en netjies nie, maar Thea het geen moeite ontsien om ons te akkommodeer sowel as 'n laaste minuut slaapplek te voorsien vir ekstra gaste wat ons gehad het. Thea is voorwaar 'n engel gestuur om mense te bedien, ons lewe is verryk deur haar te ontmoet.

Alkira se terugvoer

Lizette, baie dankie vir jou pragtige review! Ek waardeer dit!

Alkira
Mariete P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariete P

Baie netjies, skoon en veilig.

Ons het baie lekker gebly en die opvallendste was hoe netjies die linne, handdoeke en huis is. Die gasvrou het ons ontvang en alles verduidelik. Uitstekende diens!

Alkira se terugvoer

Baie dankie Mariete vir die goeie review!! Hoop om julle sommer gou weer te sien. Groetnis Thea

Alkira
Buhle G - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buhle G

Excellent.

One of the best stays I've had. It's safe, there's privacy and the service was great.

Alkira se terugvoer

Thank you Buhle for your great review. It was an absolute pleasure to have you and your hubby as guests for 10 days. Best wishes to you. Regards Thea

Alkira
Engela H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Engela H

Baie skoon en netjies. Ligging baie goed.

Ek kan dit beslis aanbeveel. Dis skoon en netjies, naby die snelweg, alles wat 'n mens nodig het vir 'n oornagplek.

Alkira se terugvoer

Engela, baie dankie dat jy tyd gemaak het om Alkira te rate.

Alkira
René D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
René D

Gerieflik groot vir 'n gesin van 5.

Netjies en skoon. Vir die tieners was die vol dstv-pakket 'n aangename verrassing.

Alkira se terugvoer

Hallo Rene, baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly dat die kinders die DStv geniet het.

Alkira
Yolandi R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi R

Die verblyf was gerieflik and gemaklik en die kliëntediens uitstekend.

Ondanks die feit dat my reisplanne op baie kort kennisgewing verander het, was Thea baie behulpsaam en bereidwillig om my nuwe planne te akkommodeer. Die eenheid was baie netjies, skoon, en gemaklik. My hondjies was ook veilig en het die groot tuin baie geniet na die lang dag op die pad.

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Yolandi. Ek hoop om jou weer in die toekoms te sien!

Alkira
Elizka E - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elizka E

Heerlike nagrus.

Goeie nagrus. Goeie gasvryheid.

Annelle S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelle S

Regtig die moeite werd.

As iemand wat nog nooit in Bloemfontein gestop het nie was my eerste indrukke van die stad werklik aangenaam. Ek kan enigiemand wat verblyf soek daar met graagte verwys na Alkira en sy vriendelike eienaar.

Alkira se terugvoer

Baie dankie vir die mooi review Annelle.

Alkira
Elize M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M

Dit was great.

Allen was mooi netjies en dit was 'n great ervaring.

Alkira se terugvoer

Elize, Baie dankie dat jy die tyd geneem het om Alkira te review. Ek waardeer dit. Groetnis Thea

Alkira
Irene H - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Irene H

Friendly accommodation.

Easy to find, helpful hostess, great place to stay.

Alkira se terugvoer

Thank you Irene. It was great to have you and Charmayne and your very well behaved champion staffie dogs. Hope to see you again next year!

Alkira
Mariette S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette S

Baie goeie waarde vir geld.

Baie gerieflik geleë. Thea doen baie moeite.

Alkira se terugvoer

Hallo Mariette en Jakkals. Baie dankie vir julle review. Ek waardeer dit. Groetnis Thea

Alkira
Wayne N - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne N

Comfortable, affordable accommodation.

Accommodation was clean, central and spacious. Fully kitted for a comfortable stay for a group or family.

Alkira se terugvoer

Many thanx for your nice review Wayne. It makes me very happy to know that my guests are comfortable and at home. Hope to see you guys again. Regards Thea

Alkira
Annelise B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelise B

Wow! Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Baie netjies, sentraal geleë, gevoel of ek tuis was in my eie huis.

Alkira se terugvoer

Dankie Annalise.
Baie bly julle het tuis gevoel. Hoop om julle sommer gou weer te sien as julle kom vir 'n wegbreek Bloemfontein toe. Groetnis Thea

Alkira
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Scholtzstraat 59, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb578ab07d879f2bb93552a198b31418704afa5a1d88ca8875c63f96f2914cbe99f0531add73ca5d57bce2774897acf9e4d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 99 5 1 5 59 Scholtz street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -29.120424602203 26.172417551279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang