Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bed on Nautilus

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Madelyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir Bed on Nautilus
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jenny D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny D

Kuier was beslis elke rand werd.

Baie dankie vir ons lekker bly. Jy is sowaar 'n wonderlike liewe mensie, baie behulpsaam en gaan uit jou pad om ons tuis te laat voel. Wanneer ons weer 'n kuier in Stilbaai wil doen, sal dit beslis by Bed on Nautilus wees met die asemrowendste pragtige tuin en lapa vir lekker kuier. Ligging is naby winkels, see en hawe.

Yolanda W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda W

Behulpsame, vriendelike gasvrou. Puik geriewe en ligging. Sal weer kom .

Heerlik gebly. Goeie ligging.

Victor L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor L

Rustig.

Rustige en ruim perseel. Baie lekker bly en sal weer kom.

Carmen N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen N

Waarde vir geld en naby die mond.

Huisie is lekker en netjies. Sitkamer meubels kan dalk effe meer gemaklik wees. Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Lekker lapa en kuier area.

Lara A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara A

Wonderful little place.

Wonderful little place in a secure town with very easy access to the estuary and walkway. Close to shops. Very peaceful and quiet. I enjoyed the garden as did my dog. It's fenced in well and secure. The furniture was comfortable, the kitchen was well stocked with cutlery and crockery. The hostess was very warm and welcoming.

Kobus D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Wonderlike ervaring.

Baie geniet. Groot waarde vir geld. Uitstekend geleë.

Annie K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie K

Gaan gerus en keer verkwik terug na die ratrace!

Baie lekker stil, ons het die rus & vrede só waardeer! Beste van alles: ons Peper- staffie was net so welkom! Baie dankie aan 'n PUIK gasvrou en dierbare persoon: Chrisda jy is tops!

Chanelle L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle L

Heerlike plek. Voel soos tuiste.

Baie lekker huisie en 'n lekker mooi tuin vir die hondjies.

Robbie R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie R

Baie lekker gebly en gebraai in die lapa. Warm geslaap al was dit winter.

Chrisda was baie gaaf en hulpvaardig met goeie raad en inligting oor omgewing. Ligging is perfek en stapafstand van rivier en strand. Stil en veilige straat en omgewing.

Antionett H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionett H

Fantasties!

Heerlik binne loopafstand van die rivier, as jy braaf is, kan jy oor swem na die hoofstrand toe. Balkon mer kuierbankie in die son en pragtige tuin met baie voëls was ons gunstelingplekkie.

Janine R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine R

Chrsida is a lovely host, very caring and engaging. Lovely place!

Roomy accommodation with a lovely garden and braai area.

Doné T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Doné T

Baie sentraal, skoon en netjies.

Lekker ruim en geskik vir 'n hele gesin. Tuin is baie privaat en lapa beskikbaar vir braai.

Claudia D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claudia D

Die huise was rustig en stil met 'n pragtige tuintjie. Die gasvrou was baie behulpsaam. Baie naby aan die rivier.

Vier dae was net genoeg om te ontspan. Sal weer kom!

Diane M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diane M

Baie koud.

Die slaapkamers was baie koud en ons het nie 'n elektriese ketel gehad nie. Ons moes water op 'n gasstoof in 'n ketel kook, wat amper 'n hele uur geneem het. Dit was teleurstellend.

Lynne V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynne V

Baie lekker gekuier.

Baie lekker gebly. Die huisie het alles wat mens nodig het. Ons twee kinders en die hondekind het die tuin agter baie geniet. Stap afstand na die rivier.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Roy G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy G

Short getaway.

Spacious, comfortable with an old-world feel about it. Great Lapa in the garden. We were just two though, would be ideal for larger group.

Sean M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sean M

Convenient and pleasant location.

Great spot.

Michelle S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Great holiday.

Lovely accommodation, host is very accommodating and friendly. Beautiful well kept garden and lapa area.

Karen B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Dit was heerlik met 'n pragtige tuin.

Netjiese en gerieflike verblyf, lekker ligging en vriendelike gasvrou.

Bed on Nautilus se terugvoer

Dit was heerlik en 'n voorreg om julle as gaste te akkomodeer, Karen.

Bed on Nautilus
Sonja M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M

Dierevriendelike geriewe naby rivier.

Ek het vir werk Stilbaai besoek en moes dierevriendelike akkommodasie vind, Nautilus het dit gebied.

Mandy D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy D

Excellent location. We loved it.

We loved our stay at Bed on Nautilus. Everything is available that one could possibly need. Wonderful warm bedding and thick towels. The location to the beach is 100% perfect. Chrisda was amazing. We are already planning our next trip in Summer.

Bradley H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley H

Peaceful and good location.

Great place to stay and easy access to shops and river. The Lapa braai area was great place to relax.

Martin T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin T

Bed on Nautilus.

Thanks Chrisda for a fantastic stay!

Bed on Nautilus se terugvoer

Thanks Martin for your review. It was nice to have you as guests.

Bed on Nautilus
Leon J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon J

Aangenaam verras met die grootte van die verblyf en die kuierlapa het 'n fantastiese kuier opgelewer.

Vriendelike ontvangs en die woonstel meer as voldoende vir ons as gesin. Baie naby aan die rivier.

Nanette K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette K

Comfortable, clean, private garden space, location excellent and host very hospitable.

Great location, spacious and homely accommodation with fantastic lapa and private garden.

Bed on Nautilus se terugvoer

It was great to host you Nanette! They left the place in perfect condition. I can really recommend them and hope to see them again in the future.

Bed on Nautilus
Rolene A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rolene A

Cosy and pet friendly.

Lovely clean place. We had everything we needed. The Lapa and garden is beautiful. The dogs enjoyed it and it was a safe place for my fur kids. The hostess was super friendly. It's walking distance to the river. We would stay here again in the future.

Bed on Nautilus se terugvoer

It was great to host Rolene and her family! I can recommend them and their doggies. Everything was left in perfect condition.

Bed on Nautilus
Susan C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C

The place to go if you want privacy and peacefulness.

We had a lovely time. It is so peaceful and walking distance from the beach and lagoon. We took our dogs with on holiday and they enjoyed themselves thoroughly, especially running around in the garden. The garden is private and enclosed and very safe. The house is extremely spacious, equipped with everything you need with a stunning outside braai under the lapa. The owner is very, very friendly and helpful, even leaving a few of her home-baked rusks for us to enjoy during our stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die plek om heen te gaan as u privaatheid en rustigheid wil hê.

Ons het heerlik gekuier. Dit is so rustig en stapafstand van die strand en strandmeer. Ons het ons honde saamgeneem met vakansie en hulle het hulself baie geniet, veral in die tuin rondgehardloop. Die tuin is privaat en omhein en baie veilig. Die huis is buitengewoon ruim, toegerus met alles wat jy sou benodig met 'n pragtige buitebraai onder die lapa. Die eienaar is baie, baie vriendelik en behulpsaam en het selfs 'n paar stukkies van haar tuisgebakte beskuit by ons gelos.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Bed on Nautilus se terugvoer

It was great to have Susan, David and their 3 fourlegged "children" as guests!
They are very friendly and easy, even helpful with downloading my car after a shopping spree. They left the place very tidy and clean, in perfect condition. Felt like they are part of my family.

Bed on Nautilus
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nautiluslaan 16, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs8S6oZY6uDZhN6Q1nfuTCYzRYLonbLfObBUzPm8pFcYS0Dk8v2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense 29 5 1 5 16 Nautilus Avenue Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.376315014936 21.417706539217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang