Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bed on Nautilus

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Jenny D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Kuier was beslis elke rand werd. Baie dankie vir ons lekker bly. Jy is sowaar 'n wonderlike liewe mensie, baie behulpsaam en gaan uit jou pad om ons tuis te laat voel. Wanneer ons weer 'n kuier in Stilbaai wil doen, sal dit beslis by Bed on Nautilus wees met die asemrowendste pragtige tuin en lapa vir lekker kuier. Ligging is naby winkels, see en hawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Behulpsame, vriendelike gasvrou. Puik geriewe en ligging. Sal weer kom . Heerlik gebly. Goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Rustig. Rustige en ruim perseel. Baie lekker bly en sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen N
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld en naby die mond. Huisie is lekker en netjies. Sitkamer meubels kan dalk effe meer gemaklik wees. Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Lekker lapa en kuier area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara A
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

Wonderful little place. Wonderful little place in a secure town with very easy access to the estuary and walkway. Close to shops. Very peaceful and quiet. I enjoyed the garden as did my dog. It's fenced in well and secure. The furniture was comfortable, the kitchen was well stocked with cutlery and crockery. The hostess was very warm and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Wonderlike ervaring. Baie geniet. Groot waarde vir geld. Uitstekend geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Annie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Gaan gerus en keer verkwik terug na die ratrace! Baie lekker stil, ons het die rus & vrede só waardeer! Beste van alles: ons Peper- staffie was net so welkom! Baie dankie aan 'n PUIK gasvrou en dierbare persoon: Chrisda jy is tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanelle L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Heerlike plek. Voel soos tuiste. Baie lekker huisie en 'n lekker mooi tuin vir die hondjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robbie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie lekker gebly en gebraai in die lapa. Warm geslaap al was dit winter. Chrisda was baie gaaf en hulpvaardig met goeie raad en inligting oor omgewing. Ligging is perfek en stapafstand van rivier en strand. Stil en veilige straat en omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antionett H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Fantasties! Heerlik binne loopafstand van die rivier, as jy braaf is, kan jy oor swem na die hoofstrand toe. Balkon mer kuierbankie in die son en pragtige tuin met baie voëls was ons gunstelingplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Madelyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nautiluslaan 16, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs8S6oZY6uDZhN6Q1nfuTCYzRYLonbLfObBUzPm8pFcYS0Dk8v2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense 29 5 1 5 16 Nautilus Avenue Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.376315014936 21.417706539217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang