Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bed on Nautilus

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nautiluslaan 16, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Bed on Nautilus is 'n selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie Stilbaai. Dié dorp is op die oewer van die Goukourivier en spog met lang strande, 'n riviermond en 'n verskeidenheid van see- en voëllewe.

Dié ruim 2-slaapkamereenheid het gerieflike slaapplek vir 6. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed en maak gebruik van 'n aparte badkamer.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, ingeboude oond, mikrogolfoond, ketel en 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV.

Geen swemhanddoeke is beskikbaar nie.

Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit in die Stilbaai Gholfklub, voetslaanroetes, strande, swem, branderplankry, visvang, hengel en kanoevaart.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Jenny D
Gesin met klein kinders
5.0
Kuier was beslis elke rand werd. Baie dankie vir ons lekker bly. Jy is sowaar 'n wonderlike liewe mensie, baie behulpsaam en gaan uit jou pad om ons t...
Sien meer
Apr 2024
Yolanda W
Saam met lewensmaat
5.0
Behulpsame, vriendelike gasvrou. Puik geriewe en ligging. Sal weer kom . Heerlik gebly. Goeie ligging.
Mrt 2024
Victor L
Saam met vriende
5.0
Rustig. Rustige en ruim perseel. Baie lekker bly en sal weer kom.
Jan 2024
Carmen N
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld en naby die mond. Huisie is lekker en netjies. Sitkamer meubels kan dalk effe meer gemaklik wees. Die gasvrou is baie vriendelik en hu...
Sien meer
Jan 2024
Annie K
Saam met lewensmaat
5.0
Gaan gerus en keer verkwik terug na die ratrace! Baie lekker stil, ons het die rus & vrede só waardeer! Beste van alles: ons Peper- staffie was net so...
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Madelyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Nautiluslaan 16, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bed on Nautilus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nautiluslaan 16, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs8S6oZY6uDZhN6Q1nfuTCYzRYLonbLfObBUzPm8pFcYS0Dk8v2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense 29 5 1 5 16 Nautilus Avenue Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.376315014936 21.417706539217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang