Bedford Manor
Beskrywing
Die New Yorker het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die balkon bied 'n uitsig oor die natuurreservaat, 'n groot swembad en pragtige tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet enige breekskade aanmeld.
Rook word slegs buite toegelaat.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies, funksies of byeenkomste word nie toegelaat nie.
Gaste wat nie bevestig is nie, word nie toegelaat nie.
Respekteer asb. die huis.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die soldereenheid het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n oopplan-kombuis. Die eenheid is op die eerste verdieping en het 'n privaat ingang. Daar is 'n groot swembad, tuin en uitsig oor die nabygeleë natuurreservaat se vleilande.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet enige breekskade aanmeld.
Rook word slegs buite toegelaat.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies, funksies of byeenkomste word nie toegelaat nie.
Gaste wat nie bevestig is nie, word nie toegelaat nie.
Respekteer asb. die huis.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bedfordstraat 10, The Reeds, Centurion, Pretoria, 0061, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang