Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bedford Manor

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Madelein V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Pragtige plek, sal dit aanbeveel vir enige persoon wat in daai omgewing verblyf nodig het. Carol is 'n sweetie en baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie gerieflik en die pragtigste dekor. Ek was in vervoering. Absolute lieflike. Stunning! Alles wat jy nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anél L
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Die eienaar is baie vriendelik en die gastehuis was alles en meer wat mens verwag het. Alles lyk presies soos op die foto's, dit area is veilig en dit is werklik 'n plesier om daar te gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bontle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

A lovely escape from our every day routine. The stay was quite pleasant and the host is quite accommodating to our requests. Moreover, there was everything we needed, as I still had to travel to work. I would have loved to meet the host on arrival to see who she was.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-anne B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Baie netjiese plek en goed ingerig! Baie netjiese plek. Die dekor is soos op die foto's en die plek is baie goed ingerig - met soveel detail. Toe ons daar aankom, was die kontaknommer wat gegee is beset en ons moes by die buurman die kontaknommer kry - 'n ander buurman het later gesê ons moet net die toet, dan sal hulle oopmaak. Dit het ons so bietjie onrustig laat voel om by 'n toe hek te kom en die eienaar maak nie oop nie en die kontaknommer is nie reg nie. Ek sou voorstel dat hulle net 'n selfoonnommer ook gee vir toekomstige besoekers sodat die ontvangs beter verloop. Andersins was dit 'n baie netjiese plek en dit is in 'n stil area.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Jun 2024

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Johan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Topklas verblyf teen 'n bekostigbare prys. Ons was aangenaam verras net die kwaliteit van verblyf wat ons gekry het vir die prys wat ons betaal het. Die eenheid was silwerskoon en is elke dag tydens ons verblyf gediens. Die eenheid is gerieflik ingerig met als wat mens nodig het. 'n Bonus is die feit dat daar gedurende loadshedding voorsiening gemaak is dat ligte, TV en WiFi steeds werk. Ons kan Bedford Manor aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daphney M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

My stay was amazing. Carol welcomed us warmly, she was available whenever we needed her. The apartment was clean and the blankets were smelling so amazing. She was so super friendly. We had everything we needed. It was indeed a home away from home. The place was spacious and clean. Carol was so welcoming and super friendly. The blankets were so clean and they smelled so nice and fresh, we are definitely going back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mathebe M
1 nag
4.4
Jun 2023

Cute and quirky little spot with so much to offer. Very spacious and comfortable with a lovely host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rozanne F
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2023

Authentic, little place to just relax and getaway. We were in the area to celebrate my best friend's birthday, It was a nice place to stay over, maybe think of putting a small business board outside to just make finding the place a bit easier.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bedfordstraat 10, The Reeds, Centurion, Pretoria, 0061, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8aee3f7b8f7219c6dda861f704e082a0625e32ac625bf24641b6320a0e68f583babcaccd1cf98a6e637c8b56d030c893327?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 10 Bedford Street The Reeds, Centurion 0061 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.903489 28.126355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang