Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bedford Manor

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bedfordstraat 10, The Reeds, Centurion, Pretoria, 0061, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Bedford Manor is 'n selfsorg-gastehuis in Centurion. Die verblyf bestaan uit 2 woonstelle wat individueel versier is.

Die Loft is 'n rustieke boheemse woonstel met slaapplek vir 4 gaste op die boonste verdieping. Dit beskik oor 2 ruim slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n mikrogolfoond en ander toebehore. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV vir media-vermaak. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n pragtige uitsig oor die omgewing.

Die New Yorker is 'n retro-vintage woonstel met slaapplek vir 4 gaste in die woonstel. Daar is baksteenmure, Suid-Afrikaanse kunswerke en 'n wit geteelde badkamer met 'n instapstort. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers waarvan die eerste een 'n koningingrootte-bed het en die tweede een 'n enkelbed het. Die kombuis is met moderne toestelle, soos vlekvrye staal, 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Alle muurproppe is vir Suid-Afrikaanse en internasionale proppe geskik.

The Bedford Manor is 'n net 'n entjie se ry na bushaltes, restaurante, winkels en kuierplekke, en is ideaal geleë naby verskeie geriewe en besienswaardighede. Daar is veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke. Dis ook 'n min of meer 35 minute vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en 40 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Deens
  • Nederlands
  • Frans
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Madelein V
Saam met vriende
5.0
Pragtige plek, sal dit aanbeveel vir enige persoon wat in daai omgewing verblyf nodig het. Carol is 'n sweetie en baie gasvry.
Feb 2024
Magda J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik en die pragtigste dekor. Ek was in vervoering. Absolute lieflike. Stunning! Alles wat jy nodig het en meer.
Feb 2024
Anél L
Besigheidsreis
5.0
Die eienaar is baie vriendelik en die gastehuis was alles en meer wat mens verwag het. Alles lyk presies soos op die foto's, dit area is veilig en dit...
Sien meer
Jul 2023
Johan V
Gesin met tieners
5.0
Topklas verblyf teen 'n bekostigbare prys. Ons was aangenaam verras net die kwaliteit van verblyf wat ons gekry het vir die prys wat ons betaal het. D...
Sien meer
Apr 2023
Bontle M
Saam met lewensmaat
4.8
A lovely escape from our every day routine. The stay was quite pleasant and the host is quite accommodating to our requests. Moreover, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Bedfordstraat 10, The Reeds, Centurion, Pretoria, 0061, Gauteng
  • Gaste dink Bedford Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bedfordstraat 10, The Reeds, Centurion, Pretoria, 0061, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8aee3f7b8f7219c6dda861f704e082a0625e32ac625bf24641b6320a0e68f583babcaccd1cf98a6e637c8b56d030c893327?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 10 Bedford Street The Reeds, Centurion 0061 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.903489 28.126355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang