Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bedford Manor

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bedfordstraat 10, The Reeds, Centurion, Pretoria, 0061, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Bedford Manor is 'n selfsorggastehuis in Centurion. Dit bestaan uit 2 woonstelle met hul eie individuele karakters.

The Loft is 'n rustieke boho-woonstel met slaapplek vir 4 volwassenes en is op die boonste verdieping geleë en bestaan uit 2 ruim slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer beskik oor 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskassie, 'n stoof met 'n oond, 'n mikrogolfoond en ander toebehore. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV vir mediavermaak. Die leefarea lei na 'n balkon wat lieflike uitsigte oor die area bied.

New Yorker is 'n Retro-Vintage-woonstel met slaapplek vir 4 gaste. Dit het baksteenmure, Suid-Afrikaanse kunswerke en 'n wit metro-geteëlde badkamer met 'n instapstort. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers waarvan die eerste met 'n koningingrootte-bed en die tweede met 'n enkelbed toegerus is. Die kombuis is toegerus met moderne toebehore van vlekvrye staal, insluitend 'n yskassie, 'n stoof met 'n oond, 'n mikrogolfoond en 'n ketel. Alle sokke het beide SA en internasionale proppe.

The Bedford Manor is 'n kort entjie se ry vanaf bushaltes, restaurante, winkels en naglewe en is ideaal geleë vanaf verskeie geriewe en besienswaardighede. Daar is veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke. Die eiendom is ongeveer 35 minute vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en 40 minute vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe geleë.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Deens
  • Nederlands
  • Frans
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Amanda G
Gesin met tieners
5.0
Awesome! Die blyplek was definitief die geld werd. Die eenheid is baie interessant gemeubileer, en super skoon. Ons het baie veilig gevoel. Die eienaa...
Sien meer
Sep 2024
Anele M
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful. Awesome! I loved it so much.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Magda J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik en die pragtigste dekor. Ek was in vervoering. Absolute lieflike. Stunning! Alles wat jy nodig het en meer.
Feb 2024
Madelein V
Saam met vriende
5.0
Pragtige plek, sal dit aanbeveel vir enige persoon wat in daai omgewing verblyf nodig het. Carol is 'n sweetie en baie gasvry.
Feb 2024
Anél L
Besigheidsreis
5.0
Die eienaar is baie vriendelik en die gastehuis was alles en meer wat mens verwag het. Alles lyk presies soos op die foto's, dit area is veilig en dit...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Bedfordstraat 10, The Reeds, Centurion, Pretoria, 0061, Gauteng
  • Gaste dink Bedford Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bedfordstraat 10, The Reeds, Centurion, Pretoria, 0061, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8aee3f7b8f7219c6dda861f704e082a0625e32ac625bf24641b6320a0e68f583babcaccd1cf98a6e637c8b56d030c893327?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 10 Bedford Street The Reeds, Centurion 0061 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.903489 28.126355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang