Bedrock Accommodation Gansbaai
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Blougansstraat 14, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bedrock Accommodation Gansbaai is in Gansbaai in die Wes-Kaap geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal vir sakereisigers of oornaggaste is. Hiér kan gaste ontspan, herlaai en weer met die natuur skakel.
Verblyf word in 2 pragtige kamers gebied en elkeen het 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, yskassie, verwarmer en gratis WiFi-geriewe.
Buite is daar 'n pragtige grasperk en 'n braai-area.
Veilige parkeerplek word voorsien
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Blougansstraat 14, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Bedrock Accommodation Gansbaai het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Perlemoenbaai Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Blougansstraat 14, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang