Bedrock Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.1/5
Willie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Brandon O - Jul 2024
Algehele gradering
It did not accommodate our needs (self catering).
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Thabo R - Jan 2023
Algehele gradering
Not impressed.
Bryden T - Aug 2023
Algehele gradering
I was disapointed.
Johan D - Aug 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir die geld.
Willem J - Okt 2021
Algehele gradering
Van die persone in die groep kon nie slaap die nag nie.
Bedrock Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou jou terigvoer. So jammer dat van julle nie kon slaap nie. Sal in die vervolg die badkamer se vensters toe hou dat geen blare dalk kan inwaai nie. Ek het die koffie bekers vervang met nuwes.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Marelize G - Nov 2019
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Lees meerBedrock Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Marelize,
Dankie vir die terugvoer.
Ons sal aandag geen aan die volgende:
- Afstof en protrette regskuif
- Stortkop vervang
- Foto's opdateer
Ons het 'n volledige buite kombuis en wasbak net om die draai van julle af wat beskikbaar is en was. Julle het daagliks daar verby geloop toe julle dle kamer se vullisdrom in die groot vullisdrom gaan leegmaak het.
Groete
Willie
Zander B - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker rustige oornag-akkomodasie.
Bedrock Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoer.
Janri D - Jun 2018
Algehele gradering
Onvoldoende en nie skoon nie!
Lees meerLiana F - Des 2017
Algehele gradering
Dit was netjies en rustig. Die eienaar het baie laat opgebly om vir ons te wag.
Hettie M - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker rustige atmosfeer.
Bedrock Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering. Julle is welkom.
Neil G - Aug 2017
Algehele gradering
Lekker.
Bedrock Guesthouse se terugvoer
Dankie, Julle is welkom.
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Zulandi W - Des 2017
Algehele gradering
Nie op standaard nie.
Lizelle L - Aug 2017
Algehele gradering
Koud, geen DStv en vuil.
Bedrock Guesthouse se terugvoer
Die kamer is die oggend voordat Lizelle-hulle gekom het, skoongemaak en ek het persoonlik gaan kyk dat alles reg is. As die kamer vuil en deurmekaar was volgens haar, is dit omdat hulle dit moontlik self vuil en deurmekaar gemaak het.
Die gas noem ook dat daar die DStv was nie, wat vreemd is want al die kamers het die hotel-pakket DStv en as jy nie van die stasie hou waarop die TV is nie, kan ons dit op versoek stel op die stasie wat jy wil hê. Sy het ongelukkig nie met ons oor die DStv kom praat nie.
Die geisers word 17h00 elke middag aangeskakel, dus as sy 18h00 wou stort, sou die water heerlik warm wees.
Willem P - Apr 2015
Algehele gradering
Meer geskik vir "backpackers".
Annelien B - Sep 2015
Algehele gradering
Voldoende.
Sandra B - Aug 2015
Algehele gradering
Hartseer ervaring.
Bedrock Guesthouse se terugvoer
Hi Sandra,
Die kamer front straat toe en is ideal vir gaste wat naby hulle voertuie wil bly. Die uitleg van die kamer is sodanig dat dit `n ouerpaar en `n kind kan huisves met `n dubbelbed en `n enkelbed. Die badkamer grens aan die slaapkamer en bestaan uit `n stort, wasbak en toilet. Wat privaat is en met `n stewige deur toegemaak kan word.
Netheid : Alle kamers word nadat die gaste huistoe is vanaf die grond tot die plafon gewas. Die bedlinne word alles gewas, gestryk en weer op die beddens gesit. Die handdoeke word in Stasoft gewas dat dit nie hard is nie en lekker kan ruik.
Ligging : Bedrock is geleë in die noordelike voorstad, Bayswater. Dit is `n stil omgewing waar mens nog die voëltjies in die oggend kan hoor as jy wakker word. Dit is baie veilig en mens kan saans in die strate loop sonder om lasting geval word.
Sekuriteit : Ons het in die 15 jaar wat ons die gastehuis het, geen inbrake gehad of enige stoornis van onwelkome mense uit die strate nie. Alle kamers het diefwering op die vensters en `n sekuriteitshek voor die deur. Beide die sekuriteitshek en die kamer deur word saans gesluit. Die erf is omhein met sekuriteitsheining wat skerp is om te verhoed dat iemand kan inbreek.
Groete
Theresa O - Mrt 2014
Algehele gradering
Skoon netjies veilige oornag verblyf
Nicolette G - Apr 2014
Algehele gradering
Vir die prys het ons beter verwag.
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Normandielaan 93, Bayswater, Bloemfontein, 9305, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang