Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bedrock Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3.1/ 5

Gebaseer op 22 resensies


Netheid
2.6
Ligging
3.6
Waarde vir geld
2.5
Diens
3.5
Veiligheid
3.5
Brandon O
Kort verblyf
1.0
Jul 2024

It did not accommodate our needs (self catering). The place is listed as self catering but there are no self catering facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Des 2023

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Thabo R
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Jan 2023

Not impressed. The place is not well looked after. It's better for sleep and go, not for relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Bryden T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Aug 2023

I was disapointed. The facilities were not what I would expect from a guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Johan D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2022

Goeie waarde vir die geld. Goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Willem J
1 nag Saam met vriende
3.8
Okt 2021

Van die persone in die groep kon nie slaap die nag nie. Eenheid 7 se badkamer was vuil, koffiebekers ou ringe binne.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Willie
Bedrock Guesthouse
Baie dankie vir jou jou terigvoer. So jammer dat van julle nie kon slaap nie. Sal in die vervolg die badkamer se vensters toe hou dat geen blare dalk kan inwaai nie. Ek het die koffie bekers vervang met nuwes.

Anonieme gas
1 nag
3.8
Jan 2020

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2019

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marelize G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Nov 2019

Lekker geslaap. Dis 'n stil gebied. So ons het lekker geslaap maar. Die foto's op die webtuiste is nie wat jy daar sien nie. Update asb. die foto's. Die badkamerdeur kon nie toemaak nie en alhoewel dit self catering is, is daar nie 'n wasbak om skottelgoed in te was nie, als word in die badkamer se wasbak gedoen. Die stortkop spuit ook in alle rigtings. Die dubbelbedmatras raas ook baie en met klein kinders was dit 'n missie on sag te wees. Maar dis veilig en onderdakparkering met 'n toesluithek. En die eienaar is vriendelik. So as dit net bietjie ge-update of upgrade word, sal ons dit aanbeveel. Baie dankie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Willie
Bedrock Guesthouse
Goeiedag Marelize, Dankie vir die terugvoer. Ons sal aandag geen aan die volgende: - Afstof en protrette regskuif - Stortkop vervang - Foto's opdateer Ons het 'n volledige buite kombuis en wasbak net om die draai van julle af wat beskikbaar is en was. Julle het daagliks daar verby geloop toe julle dle kamer se vullisdrom in die groot vullisdrom gaan leegmaak het. Groete Willie

Zander B
1 nag
3.8
Jan 2018

Lekker rustige oornag-akkomodasie. Vriendelike mense, lekker rustig, skoon en netjiese oornag-akkommodasie naby die hoofweg.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Willie
Bedrock Guesthouse
Dankie vir die goeie terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Normandielaan 93, Bayswater, Bloemfontein, 9305, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA483f05ca91faf2778839d4a305fe361c39d37947b2abb60f4e3c71684808a0797b4346dd21be87b3b8de36d8497ba6c26715?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 22 5 1 4 93 Normandie Avenue Bayswater 9305 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -29.07972123498 26.236526370049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang