Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bedrock Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Normandielaan 93, Bayswater, Bloemfontein, 9305, Vrystaat
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bedrock Guesthouse is in Bayswater, naby die noordelike N1-ingang van Bloemfontein. Dit is naby die noordelike voorstede, winkelsentrums, wegneemetes, restaurante, mediese fasiliteite en skole. Dit is ook in 'n stil en rustige tuin wat met 'n ryk voëllewe spog.

Verblyf is geskik vir gesinne en sakereisigers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en 'n TV met DStv. WiFi en batteryligte is gedurende beurtkrag beskikbaar. Daar is ook 'n verwarmer of 'n waaier en 'n privaat ingang en deur wat na die tuin lei. Daar is ook 'n kombuisie.

'n Volle Engelse ontbyt is teen 'n ekstra fooi en op versoek beskikbaar. Dit sal in die ontbytarea bedien word. Gaste kan ook wegneemetes laat aflewer.

Ander geriewe sluit wasgoedgeriewe in die week, veilige parkeerplek op die perseel, braaigeriewe aan die noordelike en suidelike kant van die kuis, draagbare braai, tuin met sitplek en 'n plonspoel in.

Die instansie word bestuur deur die eienaar en word goed onderhou. Toere en ander belewenisse in en rondom Bloemfontein word ook aangebied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.1/ 5

Gebaseer op 22 resensies


Netheid
2.6
Ligging
3.6
Waarde vir geld
2.5
Diens
3.5
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Normandielaan 93, Bayswater, Bloemfontein, 9305, Vrystaat
  • Gaste dink Bedrock Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Normandielaan 93, Bayswater, Bloemfontein, 9305, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA483f05ca91faf2778839d4a305fe361c39d37947b2abb60f4e3c71684808a0797b4346dd21be87b3b8de36d8497ba6c26715?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 22 5 1 4 93 Normandie Avenue Bayswater 9305 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -29.07972123498 26.236526370049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang