Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bedrock Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Zaretta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 55 resensies vir Bedrock Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5
Susan V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Gerieflike groot blyplek met alles wat jy nodig het en meer.

Vriendelike gasvrye mense.

Raynadene L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raynadene L

Fantastic.

Very relaxing, quiet and a great view of the ocean.

Heinrich S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S

Asemrowend.

Ons het baie lekker gebly. Baie dankie aan Bedrock!

Willem D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem D

Ek en my vrou kon ons 32ste huweliksherdenking persoonlik geniet.

My verblyf was uitstekend asook die geriewe!

Mareike V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mareike V

Verder het ons heerlik gebly dankie.

Lekker gewees. Moet kyk na elektriese bedrading in 2x voorkamers. Kyk na stortkop en deur in badkamer.

Louisa C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa C

Lekke.

Ons het baie lekker gebly, dankie.

Marius V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marius V

Nie aangenaam gewees nie.

Nee. Kamer is nie skoon gemaak in 3 dae nie. Handdoeke was stukkend gewees. Lakens is nie geruil nie. Koffie en suiker sowel as melk is nie daagliks aangepas nie. DSTV het nie gewerk nie. WiFi was meer af as aan.

Lorna S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Lorna S

Nie waarde vir die geld wat jy betaal nie.

Ongelukkig was hierdie verblyf nie aangenaam nie. Die eenheid was regtig nie op standaard vir die geld wat mens betaal nie. Blindings was stukkend, die stortkop en krane was stukkend. Die rusbank was baie vuil. Daar is nie genoeg veilige parkering vir al die eenhede se gaste se voertuie nie. Net 3 gaste se voertuie kan agter hekke toegesluit word. Ongelukkig, selfs met ons voertuig agter toe hekke, het hulle die nag ingebreek en paar dinge uit die voertuig gesteel.

Ronel L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ronel L

Dit was oraait.

Was baie vriendelik ontvang. Was 'n paar goedjies in die huis wat ek nie van gehou het nie. So nie my tipe bly nie.

Venessa V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa V

Excellent service!

Very friendly staff. We really enjoyed our stay at Bedrock Lodge and will definitely return soon. I will also recommend them to family and friends.

Bernelee S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernelee S

Die moeite werd!

Verblyf op 'n goeie plek geleë. Was baie goed ontvang en het geen probleme ondervind nie. Prys was die moeite werd. Plek is baie netjies en het alles wat n persoon sou nodig het vir die naweek.

Merdow R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merdow R

Greatest.

A wonderful lady working there, and I would go back there again.

John C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John C

Die diens was vriendelik. Daar was 'n klein probleem, maar ons kon dit uitsorteer.

Sal enige tyd weer gaan.

Judith B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith B

Die Blouhuis is pragtig en heerlik ruim vir 'n gesin. Dit is baie sentraal geleë.

Sien sterre.

Nuraan A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nuraan A

Absolutely a wonderful stay.

Enjoyed the beach view. Absolutely loved the electric blankets and heaters which were available in all rooms. Since it was quite cold in Port Nolloth, we were still nice and warm and cosy inside. The place does need a bit of a freshen up. But was perfect for us.

Shane E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shane E

Excellent.

We really enjoyed our stay. The accommodation was exactly what we wanted. The host went the extra mile to make our stay pleasant. The location was perfect. Will definitely go back.

Leighann G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leighann G

Coastal town with character.

The Bedrock Lodge is big and cosy. Sea view. Everything you need.

Nkagisang D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nkagisang D

Feels at home.

Our stay was great as we all shared one house which made it merrier.

Francois C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois C

Baie lekker gewees.

Baie rustig, mooi uitsig, vars lig en 'n heerlike wegbreek.

Marsha B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marsha B

Oulike, historiese huis.

Bestuurder was baie gasvry. Ontbyt goed.

Iloise L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Iloise L

Ons het ongelukkig nie lekker geslaap by Bedrock Lodge nie.

Die huisies is baie oud en benodig aandag. Die water was 'n probleem en party krane is stukkend. Van die deure kon nie sluit nie. Die huisies waarin ons was (The Blue House en The Matchbox) is in die hoofstraat geleë met motors wat heelnag op en af ry. En ook langs die vulstasie met geraas heelnag lank. Nee wat, ons beveel dit glad nie aan nie.

Sherinice C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherinice C

Die weer was baie lekker.

Die huis is sentraal geleë, dit is wat die huis so interessant gemaak het.

Siamisang S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siamisang S

Great time indeed.

Great beach view through the window.

Kobi D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobi D

Wonderlik! By die see, skoon en netjies. Wonderlike, vriendelike ontvangs. Personeel ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Net een groot fees.

Groot verrassing! Hulle het ons verblyf sommer opgradeer na 'n groter plek sonder enige ekstra koste.

Garth A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth A

Very comfortable.

Blue house was charming.

Breyten D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Breyten D

Dit was baie lekker en gerieflik.

Alles was lekker en dienste vriendelik.

Shadene K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shadene K

Lekker.

Werk net aan julle toilet wat los is en maak julle swembad beskikbaar enige tyd vir julle gaste wat in die woonstelletjies ook huur asb.

Petrus V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus V

Fantasties.

Rustige atmosfeer, lekker.

Jacque S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacque S

It was a great stay.

I would definitely stay at Bedrock again.

Louanne M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louanne M

Very quaint and interesting. Staying longer than 1 night, one starts to see some neglect of B&B.

Breakfast fine albeit the same every day. Bathrooms need better cleaning - mildew build-up and dirty marks on bathroom door around toilet roll holder. (Picture of the bathroom is not for either of the rooms we reserved per question below). Very very bad smell coming from toilet in garden, situated between our room and pool, on the last day.

Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Lance O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance O

Rustig en perfek.

Baie lekker gekuier met vriende, sal beslis weer gaan.

Cedric M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric M

Vinnige besoek aan Port Nolloth.

Ons het in die Blue House"gebly - baie mooi en nietjiese 2-slaapkamerhuisie naby aan die see. Baie sentraal, ten volle toegerus vir selfsorg, vol DStv, lekker beddens. Sal definitief weer daar oornag indien ek in Port Nolloth is.

Charlene L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene L

Die kamer was lieflik met mooi oudhede, skoon en netjies.

Ons het heerlik gekuier. Die mense was uiters gasvry en behulpsaam. Hul het uit hul pad gegaan om ons wasgoed so vinnig moontlik te doen. Selfs hul ontbyt was smaaklik.

Marius V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Baie aangenaam en lekker gebly.

Goeie diens en baie vriendelik. Ontbit was baie lekker gewees.

Mariana P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana P

Dit was fantasties om daar te bly!

Naby alles! Baie vriendelike mens!

Johan D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Alles was in plek.

Baie gerieflik. Binne loopafstand van alles. Personeel was vriendelik en ontbyt is op kort kennis gereël. Plek is goed toegerus en beddens was goed.

Jonathan J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan J

Dit was lekker om weer in Port Nolloth te kon stop.

Baie vriendelike verwelkoming, die bly was aangenaam en skoon. Ek moet sê dat die bestuur en personeel het alles gedoen om ons te laat welkom voel. Ons het lekker gekuier.

Joanne S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joanne S

Lovely quaint period building which has been decorated and kept in its era which was absolutely lovely to experience.

Bedrock was a welcoming, clean, spacious and lovely 'old-school' building, decorated as such and kept just as it had been. It was comfortable and enjoyable.

Tobias C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tobias C

Aangenaam

Die hoofbadkamer se toilet se uitleg kan beter wees, dit is baie beknop en nou.

Lorraine E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine E

Bedrock rock!

Veiligheid gee ek 99%, want die agterhek word nie gesluit nie toe kry ons ou nag-indringers. Advertensie op webtuiste is ook misleidend, want dit gee voor Bedrock is in McDougalls Bay, want ons het spesifiek plekkie daar gesoek. Ook se advertensie WiFi is beskikbaar maar toe nie. Behalwe misverstand oor ligging en WiFi was ons verblyf regtig baie heerlik! Kliëntediens ek gee 100%

Erika L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika L

Rustig.

Die ontvangs by Bedrock Lodge was baie vriendelik en ons was opgegradeer vanaf die Blouhuis na 'n huis in Beach Road. Dit is 'n pragtige ou huis, maar kort 'n bietjie aandag. Dit het gereën die aand en die dak het heelwat plekke gelek en die gevolg was dat die krag 'n paar keer deur die nag afgegaan het. Die meubels is pragtig en die huis het 'n lieflike kuier atmosfeer. Was spyt ons het net een nag daar gespandeer.

Geraldene M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Geraldene M

Rustige atmosfeer.

Ons het baie lekker gebly, huis is sentraal, naby see en winkels is stapafstand.

Zilian E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Zilian E

Puik diens, skoon en netjies. Stapafstand van see en winkels.

Braai-area by Matchboxie kort aandag.

Carey J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Carey J

Lekker in Port Nolloth.

Ons was 6 persone wat twee aande in Bedrock Lodge se selfsorgeenheid gewoon het. Die eenheid was lekker groot, met drie slaapkamers, 2 badkamers, 'n sitkamer en 'n kombuis. Die eenheid is reg op die see en loopafstand van alle geriewe af. (Winkels, restaurante, hotel). Die eenheid kort bietjie aandag en instandhouding.

Welcome K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Welcome K

Baie lekker gekuier.

Die woonplek was okay maar was net bekommerd oor my kar se veiligheid en ons buurman het bietjie nie respek gehad vir ons nie want hy was veronderstel gewees om net 2 te wees maar daar was 'n groep gewees wat baie geraas het. Dit tot laat terwyl ons geslaap het. Verder was ons verblyf baie lekker, ons het dit regtig geniet om daar te slaap.

Leandra J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leandra J

Nie die beste nie.

Die bestuurder, die dame, het uit haar pad gegaan om ons verblyf te verbeter, sy was regtig behulpsaam. Ons het laat gekom en sy het selfs alternatiewe reëlings aanvaar om ons te help. Die kothuis waarin ons gewoon het was egter nie so skoon nie, op die sitplekke was daar wit kolle en die tweede dag besef ons toe dat daar 'n muis in die kothuis is. Die plekkie is nie rolstoelvriendelik nie. Die ligging is egter baie goed, die see is net oorkant die pad en jy kan dit deur die venster sien. Die badkamer van die een kothuis is ook piepklein.

Karl G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Karl G

Nie wat ons verwag het nie, jammer.

Ons was ingeboek in Palm cottage. Die huis kort bietjie aandag, die een kamerdeur kon nie toemaak nie. Alles lyk maar ouerig en 'n mens het ook nie gedink om te braai in die gegewe area. Die grasperk voor moet gesny word, skep 'n slegte indruk as die tuin nie netjies is nie.

Herman W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Herman W

Overall fine, with a few niggles which were ironed out.

Overall fine, but upon arrival we noticed that there were no forks in the drawer. This was corrected. On the second day there was almost no water in the shower tap and also the bathroom basin. This was reported to management and the initial response was that there is a a general problem with water pressure in the area and there was nothing that could be done. Upon further complaints the issue was corrected and was sighted as being a water pump related issue. We were also bugged by beggars on a continual basis while sitting on the porch. This was a negative.

Noleen K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Noleen K

Ons was goed ontvang. Vriendelike diens.

Sal weer die lodge besoek.

Naomi V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi V

Net absoluut fabulous.

Jy kan letterlik jou oggendkoffie by die see staan en drink. Asem lekker seelug in. Die verblyf is skoon en by die see.

Gert K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K

Slegs deurgereis Uitstekend vir oornag oppad na Richtersveld.

Goed toegeruste selfsorg.

Mershlynn K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mershlynn K

Super!

Die Bedrock Lodge was baie lekker om by kuier. Die stowe by beide strandhuise kon net 1 plaat van gebruik gemaak word. Verder was die lodge baie gerieflik en het die pragtigste uitsig gehad. Al wat my gehinder het van ons kuier, die onbeleefde en onbeskofte ontvangs en houding van die bestuurder net omdat ons laat sou wees vir inkloktyd. Ek wil baie dankie se aan Zaretta Farmer wat ons ontvang het, baie vriendelik en spontane persoon.

Jaco P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Oorslaap

Oorslaap met familie en kinders. Bedrock is aanbeveelbaar vir een aand. Die plek is relatief skoon. Enigste probleem is dat jy langs die straat moet parkeer.

Annie F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annie F

Oulike huisie.

Die verblyf by Bedrock is gemaklik en die huisie het alles gebied wat nodig is.

Vanaf
Vanaf R1 320
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 2, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63e45bd31bf789bdccf75ebaa33e3161a27344b22c30db714af4b787c067eb65b44966d4469828a3866f8642a8c3f6d7b8a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag (plek vir 4) 55 5 1 5 2 Beach Street Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.254469095004 16.86843062647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang