Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bedrock Lodge

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Susan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gerieflike groot blyplek met alles wat jy nodig het en meer. Vriendelike gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raynadene L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Fantastic. Very relaxing, quiet and a great view of the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Asemrowend. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie aan Bedrock!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Ek en my vrou kon ons 32ste huweliksherdenking persoonlik geniet. My verblyf was uitstekend asook die geriewe!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mareike V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2024

Verder het ons heerlik gebly dankie. Lekker gewees. Moet kyk na elektriese bedrading in 2x voorkamers. Kyk na stortkop en deur in badkamer.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louisa C
1 nag Gesin met tieners
4.0
Feb 2024

Lekke. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marius V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2024

Nie aangenaam gewees nie. Nee. Kamer is nie skoon gemaak in 3 dae nie. Handdoeke was stukkend gewees. Lakens is nie geruil nie. Koffie en suiker sowel as melk is nie daagliks aangepas nie. DSTV het nie gewerk nie. WiFi was meer af as aan.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Lorna S
1 nag Gesin met tieners
2.6
Jun 2024

Nie waarde vir die geld wat jy betaal nie. Ongelukkig was hierdie verblyf nie aangenaam nie. Die eenheid was regtig nie op standaard vir die geld wat mens betaal nie. Blindings was stukkend, die stortkop en krane was stukkend. Die rusbank was baie vuil. Daar is nie genoeg veilige parkering vir al die eenhede se gaste se voertuie nie. Net 3 gaste se voertuie kan agter hekke toegesluit word. Ongelukkig, selfs met ons voertuig agter toe hekke, het hulle die nag ingebreek en paar dinge uit die voertuig gesteel.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Ronel L
1 nag Saam met vriende
2.6
Mrt 2024

Dit was oraait. Was baie vriendelik ontvang. Was 'n paar goedjies in die huis wat ek nie van gehou het nie. So nie my tipe bly nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Venessa V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Excellent service! Very friendly staff. We really enjoyed our stay at Bedrock Lodge and will definitely return soon. I will also recommend them to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Zaretta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 320
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 2, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63e45bd31bf789bdccf75ebaa33e3161a27344b22c30db714af4b787c067eb65b44966d4469828a3866f8642a8c3f6d7b8a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag (plek vir 4) 55 5 1 5 2 Beach Street Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.254469095004 16.86843062647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang