Bedrock Lodge
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 2, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Vanaf R1 320 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bedrock Lodge bied gerieflike verblyf in 'n historiese gastehuis in Port Nolloth waar die geboue uit 1855 dateer. Die lodge is gerieflik oorkant die pad van die see geleë en is ideaal vir diegene wat 'n bietjie geskiedenis geniet en op soek is na verblyf met 'n outentieke, huislike gevoel.
Die hoofhuis en die meeste van die selfsorgkothuise bied see-uitsigte en is dus ideaal om pragtige sonsondergange te geniet. Verblyf word in 3 B&B-kamers in die hoofhuis en 5 selfsorgkothuise aangebied. Linne en badhanddoeke word voorsien, sowel as tee, koffie en suiker vir die eerste aand. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en elke selfsorgkothuis het 'n kombuis en 'n buitbraai.
Die gastehuis bied toegang tot 'n gemeenskaplike swembad wat tussen Oktober en April beskikbaar is. Alle gaste is welkom om die swembad te benut. Internet, ander sakegeriewe en 'n wasgoeddiens is teen ekstra koste beskikbaar. 'n Daaglikse skoonmaakdiens word vir die selfsorgkothuise voorsien, behalwe Sondae en openbare vakansiedae. Die B&B-kamers word daagliks skoongemaak.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Zaretta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Strandstraat 2, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Gaste dink Bedrock Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Port Nolloth Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 2, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang