Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Bee Cozy

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Grey-rylaan 19, Waterfall, 3652, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bee Cozy bied lieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Waterfall. Dit is ideaal vir 'n enkelreisiger, paartjie of sakereisiger.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Dit het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n lessenaar vir gaste wat 'n bietjie moet werk, asook gratis WiFi. Daar is 'n slim-TV met YouTube en Netflix. Indien gaste toegang tot ander apps het, kan hulle dit ook op die TV kyk.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die kothuis is naby Watercrest Mall wat baie winkels en 'n bioskoop het. Lieflike staproetes is ook net 'n entjie weg.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Glen Grey-rylaan 19, Waterfall, 3652, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bee Cozy het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Grey-rylaan 19, Waterfall, 3652, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccac698f724ad2a5d15f5902761288785816ac8c67f68a86f554121280fcfd1d7722c6fc2a734b5cba47a102f16403f2b922?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 19 Glen Grey Drive Waterfall 3652 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.742960834805 30.829231217791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345