Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bee Eater Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Suzanne B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Aangenaam en rustig. Lekker gebly. Carmari doen baie moeite om vir seker te maak dat haar gaste lekker bly. Ons was beïndruk vanaf ons ingeloop het. Sal verseker weer daar bly as ons weer daardie area besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carmari
Bee Eater Cottage
Suzanne, ons is so bly julle het lekker gekuier. Baie welkom weer. Julle was ook vyfster gaste.

Matthew A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Beautiful cottage in an amazing setting. Our stay at Bee Eater Cottage was amazing. The house is well equipped and the view from the deck is stunning. Our host was fantastic, and the little extra touches that she added for our stay made it that much more enjoyable. I would highly recommend a visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carmari
Bee Eater Cottage
Thank you so much, Matthew. I'm so happy you enjoyed. You're welcome back anytime.

Alicia T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Vakansie met 'n doel. Baie lekker gebly. So mooi plek. Effens uit die pad. Sal baie beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carmari
Bee Eater Cottage
Dankie Alicia dat jul by ons kothuis gebly het. Welkom weer en hoop jul kan volgende keer nog meer van die Panorama roete, Kruger en al d mooi van die Laeveld verken.

Harold V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2023

Skoon met alle geriewe. Baie netjiese huis met uitstekende kommunikasie en aanwysings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Carmari
Bee Eater Cottage
Baie welkom weer, dankie dat jul by ons gebly het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hull-rylaan 3, Hazey River Country Estate, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b48abff75d5759e240362f4e36c1ebd6468d6106201fe077f5e38c42147ef4219a98e597622ac19e566f37703923431f8d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 3 Hull Drive Hazey River Country Estate 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.282831062254 31.007137718702

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang