Beechwood
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 30, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal
- Vanaf R550 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Beechwood is 'n bekoorlike strandkothuis wat in 'n inheemse woudtuin in die Bazley Beach Conservancy geleë is, met slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind.
Die kothuis is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank wat geskik is vir 'n kind. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is gemaklike sitplek in die oopplan-leefarea.
Beechwood wemel van wild en voëllewe, en is 5 minute se stap vanaf 'n pragtige, afgesonderde strand. Doendinge sluit visvang, swem, branderplankry, voëlkyk, kanovaart, fietsry en voetslaan in. Dit is ook stapafstand vanaf Bazley Main Beach en Ifafa Lagoon, ideaal vir roei en SUP-aktiwiteite.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Gary Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Lagoon-rylaan 30, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Beechwood het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Bazley Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 30, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang