Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beefwood Guesthouse

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Ester Tracy P
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Peaceful, beautiful and absolutely amazing. Thank you very much for your help and support for our weekend away. It was super awesome. I would recommend Beefwood Guesthouse to anyone. Our host, Kathy, was amazing and very kind and accommodating. The vicinity was beautiful and clean and it catered for all our personal needs. We truly had an exceptionally awesome time. Thank you again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Poovan Bruce G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Delightful affordable retreat that exceeds all expectations. We left feeling refreshed, rejuvenated, and utterly enchanted by the beauty of this hidden gem. The home provides all the necessities and was very clean. Thank you Kathleen for your support throughout our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracyw W
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Wonderful. The host was amazing and so friendly. We had a lovely stay and will certainly be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda V
Kort verblyf
4.6
Jul 2024

Ons het baie lekker gekuier in Pennington - die strand was pragtig en baie skoon. Die huis was silwerskoon en baie goed ingerig. Ons honde het die reuse erf baie geniet - dis ideaal vir medium/groot honde wat baie spasie nodig het. Ons gasvrou was baie vriendelik en altyd beskikbaar en het glad nie op ons privaatheid ingetree nie. Die tuin is 'n voëlkykersparadys - Knysnaloerie, Draaihaels en nog baie ander voëls gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nkosikhona N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Value for money. Beautiful set up, met all my family requirements.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Absoliet fantasties. Sal beslis weer by Beefwood gaan bly. Wragtig die mees aangename mense by Beefwood gastehuis. Ons was verwelkom met ope arms as vreemdelinge en het daar gery en gevoel of ons familie agter laat. Dankie baie, Kathleen. Ons kom kuier weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Candice
Beefwood Guesthouse
Hi Werner, baie dankie! Dit was ń plesier om julle hier te hê. Onthou dat jy een nag, krediet by ons het. Groete vir die familie.

Melinda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Fantastiese, netjiese verblyf, naby aan strand! Verblyf was uitstekend! Diens ontvang van Cathy was puik! Huis is netjies en het alle toerusting! Is loop afstand vanaf strand wat ook baie skoon is ook! Sal definitief weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Candice
Beefwood Guesthouse
Hi Melinda, baie dankie! Ons kyk uit na jul volgende besoek, julle was awesome gaste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beefwood-weg 8, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77f4bc394897e272440be3b1fa6281970543de09608739a303a9e996c7dc033ae5488fc17df84244bd07e03a2f17c24c76e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 8 Beefwood Road Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.382917129423 30.693526409262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang