Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beesdam Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jo-Tina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gerieflik. Dit was baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize B
1 nag
5.0
Jan 2025

Dankie. Dankie, sal weer daar oormag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene H
1 nag
5.0
Des 2024

Clean, near to all amenities, safe. Very friendly reception - available on time - clean and all we need is in the rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emre V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Waarde vir geld, ligging ideaal. Ons sal Nguni of Angus aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Erika M
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

Het lekker gebly! Geen probleme gehad nie. Sal beslis weer ondersteun. Het baie lekker gebly! Dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Suzelle S
1 nag
5.0
Nov 2024

Gerieflike, skoon en naby als. Bly altyd lekker by Beesdam. Was nie die eerste keer wat ons daar gebly het nie. Sal definitief weer daar bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantastiese ligging! Baie netjies en skoon. Sal beslis weer daar tuisgaan. Fantastiese ligging!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda S
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Kan dit baie sterk aanbeveel. Sien sterre. Baie veilig en goed geleë. Loopafstand van universiteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Baie gemaklik geslaap, stil omgewing t.s.v. besige strate by NWU-ingang. Pragtige, skoon woonstel! 'n Stoel of twee in die kombuis en 'n strykyster sal welkome toevoegings wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hybre G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Lekker familie naweek. Bly altyd lekker by Beesdam! Al 'n paar keer hier gebly. Lucy is die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jooste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoffmanstraat 30, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2362cdfc60957ed2fb7608eb17ad222f7209300af7e423760b54db6a7d20f6b69a26db51b47acd4cded88a39fa9268da3ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 132 5 1 5 30 Hoffman Street Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.69062 27.09365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang