Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beesdam Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jooste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 111 resensies vir Beesdam Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elaine S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S

Naam sal my altyd bybly!

Dit was heerlik. Baie prakties met als wat ek nodig het vir 'n nag of twee se oorslaap.

Charnelle D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnelle D

Vriendelike personeel en het lekker geslaap in skoon bed.

Beesdam was perfek geleë vir kuier saam my studente kinders. Was skoon en het lekker geslaap.

Florentina D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florentina D

Good resting haven after a long day of rugby!

Staff were kind and patient. Whilst we only stayed one evening, they assisted us with checking in earlier than we originally planned so that we could get to our commitments for the day.

Andrea C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea C

Vriendelik verwelkom,.

Baie lekker, rustige area.

Charnelle D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnelle D

Skoon, warm en lekker geslaap.

Ek het baie lekker gebly. Vriendelike behulpsame diens. Was baie goed geleë vir my met pa & dogter naweek. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Ute H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ute H

Good.

Clean, spacious. Comfortable.

Pieter J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Vriendelike en veilige omgewing. Skoon en netjies, dankie!

Personeel was vriendelik en professioneel. Die kamer was skoon en gerieflik. Alles het gewerk. Veilige parkering en stil omgewing.

Sethemba Boerdery G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sethemba Boerdery G

Fantasties.

Dit was baie lekker en gerieflik.

Adel P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel P

Naby aan NWU.

Beesdam is amper deel van die NWU. By die hek. Plek is baie netjies en skoon. Ons het lekker gebly. Sal beslis weer daar boek.

Pieter D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Relaxing and great.

We were well received by Lucy who made us feel at home immediately. A very caring person.

Johan B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Uitstekende waarde vir geld.

Dit was baie goed en lekker.

Sethemba Boerdery G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sethemba Boerdery G

Fantasties.

Baie lekker, WiFi sein was net nie sterk genoeg nie.

Werner F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner F

Gemaklik en sentraal.

Baie lekker gebly, skoon en netjies.

Elize S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S

Ideale NWU besoekersverblyf.

Baie gerieflike verblyf - kamers is ruim en skoon. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. By NWU - ideaal vir studente-ouers.

Janke E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janke E

Goeie diens, ruim kamers.

Perfekte ligging indien jy NWU Potchefstroomkampus moet besoek.

Liezl V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V

Rustig en veilig gewees.

Baie lekker gebly en geslaap.

Lelani C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani C

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Kamer was skoon en netjies. Baie stil en rustig vir die area (reg by die Universiteit se hek).

Ronelle V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle V

Heerlik vertoef. Sal definitief weer gebruik.

Flinke diens. Kamer netjies met wit beddegoed wat 'n pluspunt is.

Marietjie R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie R

Sentraal netjies. Pragtige antieke meubels.

Vreeslik lekker gebly, so welkom gevoel en regtig lekker geslaap.

Anria V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anria V

Presies.

Tweede keer wat ons daar slaap sal nooit weer op ander plek bly as ons in Potch moet oorslaap nie. Logging is perfek. Diens, netheid en pryse is presies. Dankie, Beesdam.

Robert B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert B

Lekker gebly, sal aanbeveel.

Sien sterre.

Karel M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel M

Outstanding and lovely thanks.

This is the best value for money. I recommend it for families and single people. And there is no load shedding.

Ludwig S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig S

Rustig skoon. Lieflike skoon kamer. Ons het gedink dit gaan raad aangesien dit by NWU se hoofingang was, maar dit was rustig.

Ek het net een voorstel wat ek opgemerk het gedurende ons verblyf. By die gordyn langs die deur is daar 'n gedeelte wat oop is. Ek het die gordyn om die deur se handvatsel gehad, want as mens uit die badkamer stap, kan mense daardeur sien. En omdat die woonstel by die deurloop is, was dit 'n bekommernis. Ons gaan vir die volgende 4 jaar deel wees van die NWU-familie, en sal definitief weer by Beesdam oorbly. Dankie vir u vriendelike ontvangs.

Marleen M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen M

Waarde vir geld en netjies.

Sien sterre.

Renaldo K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renaldo K

Was heeldag uit maar het baie lekker geslaap.

Het baie lekker gebly.

Mattheus L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mattheus L

Uitstekend.

Uitstekende klantediens en fantastiese geriewe vir 'n onvergeetlike ervaring.

Stefan S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan S

Goed.

Ja, dit was goed gewees. Dankie.

Joelien J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joelien J

Gemaklik, skoon, netjies.

Die kamers is baie netjies en skoon, het vreeslik gemaklik gebly. Dankie Beesdam.

Ruan J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan J

Ongelooflik lekker, ek sal vir seker weer by Beesdam boek.

Ons het baie lekker gebly en nadat ons gesê het dat ons eers laat die aand gaan inklok, was dit nie 'n probleem gewees nie.

Sharon M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon M

Excellent.

It was good and worth every cent.

Dominique H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dominique H

Baie skoon, baie vriendelik en baie lekker.

Dit was gemaklik en lekker om hier te kon wees. Almal was vriendelik en definitief 'n baie skoon en netjiese plek.

Celia J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celia J

It was exceptionally convenient.

The reception was very friendly and the room was very clean when I entered. I really appreciated the fact that you had access to Netflix, a fridge and a big, luxurious bed! The location of the guesthouse is also very convenient, as you can quickly and safely go to the store if you need something, plus the extra security from campus makes you feel even more at ease. Overall one of the best places to stay!

Louis S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S

Sal weer daar bly.

Heerlik gebly. Skoon, netjies, vriendelike diens.

Petruscornelius P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petruscornelius P

Perfekte ligging, skoon kamers, wit beddegoed en al die nodigste toerusting.

Perfekte ligging, by die hoofhek van die NWU. Veilige parkering en netjiese kamers met wit beddegoed en nodigste inhoud. Net jammer die krag het afgegaan deur die nag wat 'n koue stort, 'n pap selfoon en geen gebruik van TV, ketel en ander elektroniese toerusting tot gevolg gehad het. Gedog dit was loadshedding maar by navraag toe ek uitteken, het die hoofskakelaar van die buitegeboue "getrip".

Nico K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico K

Lekker ondervinding en definitief waarde vir geld. Baie goeie ligging.

Uitstekende waarde vir geld.

Bianca B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca B

Lekker, netjies, skoon en mooi.

Mooi en netjies. Kort net vloer matte in die badkamer vir as mens klaar gestort of gebad het. Verder was alles 100%.

Contessa J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Contessa J

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly, kamer was baie netjies.

Cindy H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy H

Gasheer moet gedoen met laat inklok, plak was nettjie.

Verblyf was uit die boeke.

Lebohang R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lebohang R

Peaceful.

Peaceful, clean and beautiful.

Jacqueline M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline M

Geseende, somber, rustig en stil.

Dit was regtig baie lekker as Beesdam Guesthouse in die woelige middestad. Hartseer dat ons nou van die gastehuis te hore gekom het. Sal sommer baie kere daar gaan slaap.

Letitia V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia V

Baie aangenaam.

Dit was fantasties, baie dankie!

Einel S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Einel S

Baie aangenaam.

Baie gerieflik, skoon en ruim. Veilig en goed geleë. Net jammer dis meeste van die tyd vol bespreek!

Louisa M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa M

Eenheid is kompak, doeltreffend en ideaal vir my behoeftes.

Sal definitief weer daar bly.

Suzan S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzan S

Gerieflik.

Ons het baie lekker gebly!

Isak E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isak E

Ek het net daar geslaap.

Wat moet ek nog sê? Regtig, julle mors my tyd. Ek het niks te sê nie.

Marié D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié D

Baie lekker gebly!

Baie skoon en netjies. Veilige parkering. Die gasvrou, Lucy, is baie vriendelik en hulpvaardig.

William V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William V

Veilige parkering, goeie akkommodasie, geen load shedding.

Gasvrou was so vriendelik om ons vroeër toe te laat in ons groot kamer vir ons verblyf tydens Aardklop Fees. Goed toegerus met aircon en 'n goeie bed. Bad en 'n stort is 'n bonus. Ook DSTV en Netflieks. Sal weer daar oornag.

Rene M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene M

Goeie diens en baie goed geleë.

Uitstekende diens, vriendelikheid en hulpvaardigheid. (Dalk net ys in die vrieshokkie, asb.?)

Liezel H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel H

Lekker gebly.

Ons is nou al geswore Beesdammers. Het weereens heerlik gebly. Lucy is 'n puik gasvrou!

Eduan S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduan S

Baie aangenaam

Ligging is perfek vir studente kuiers.

Sanet B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B

Netjies, baie skoon en gerieflik geleë naby aan die universiteit.

Beslis waarde vir geld!

Dewald P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald P

Vriendelik, behulpsaam, skoon, netjies en goed geleë.

Interaksie was uitstekend en vriendelik. Kamer is skoon en netjies. Baie dankie vir lekker bly.

Ruan M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan M

Baie lekker. Netjiese plek.

Sal vir seker weer daar gaan oornag.

Corné R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné R

Baie gerieflik en veilig.

Ons kamer was heerlik ruim en skoon. Veilige parkeerplek en stapafstand van die universiteit en naaste winkelsentrum. Lucy is 'n lieflike, vriendelike, bedagsame en hulpvaardige gasvrou! Die enigste aanbeveling wat ons sou wou maak, is om 'n spieël/spieëlkas naby 'n elektriese prop te hê vir hare droogblaas/grimering doen ens.

Johnny V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny V

Lekker en snoesig.

Was by die universiteit betrokke en verblyf was ideaal geleë.

Belinda G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda G

Perfect.

My son overnighted with his partner following a rugby match. The accommodation was clean and comfortable and the big TV was an absolute bonus for my sport-loving son. it was close to the university rugby fields as well as local takeaways. Very convenient for what was needed.

Gené Van Aswegen V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gené Van Aswegen V

Was a good stay!

Everything was well except there was only one 2-point plug and no plug wanted to go in there. Wi-Fi was a bit weak at times but overall a nice stay! Would book again.

Esbe M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esbe M

Heerlik. Beddegoed is vars en luuks.

Sal aanbeveel, heerlike oornagplekkie.

Sharon K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon K

Sal weer daar bespreek.

Baie netjies, skoon en vriendelik!

Sharon K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon K

Baie netjies en vriendelike mense.

Sien julle volgende jaar weer!

Magda V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Ons het heerlik gebly.

Gerieflike skoon verblyf.

Adri W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri W

Goeie waarde vir geld en binne stapafstand van kampus.

Die diens was baie vriendelik en die administrasie rondom die bespreking en inboek het seepglad verloop. Die kamer was skoon, gerieflik en heeltemal voldoende vir wat ons nodig gehad het.

Hans M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans M

'n Tuiste weg van jou huis.

100% gerieflik en sentraal geleë vir iemand wat die universiteit besoek. Teen die kampus se hoofhek en loopafstand van die Bult.

Elana S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana S

Heerlik.

Baie dankie vir goeie diens! Ons 10 ure gery en kon eers amper middernag inboek en hul het sleutel uitgesit en charge liggies was aan terwyl ons in loadshedding daar aangekom het!

Amanda S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Baie oulike gastehuis.

Kan dit baie sterk aanbeveel. Baie sentraal geleë reg oorkant die universiteit. Baie netjiese akkommodasie. Lucy is uiters gasvry, en ontvangs en kommunikasie met gastehuis is baie goed en georganiseerd. Sal definitief weer daar oornag.

Eduan S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduan S

Lekker.

Vriendelike, professionele diens.

Maxie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maxie B

Skoon, netjies en gerieflik.

Dit was ons tweede keer daar. Ons sal definitief weer daar tuisgaan, maar ons sal eerder 'n eenheid aan die agterkant bespreek.

Neil T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neil T

Lekker blyplek.

Was presies wat ons nodig gehad het. Lekker naby die kampus.

Liezel H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel H

Heerlike verblyf.

Ons gaan dikwels hier tuis en word altyd hartlik ontvang. Ons probeer elke keer 'n ander kamer vir afwisseling en was nog nooit teleurgesteld nie. Die kamers is ruim en skoon. Die WiFi werk goed. Ons het net een aand gesukkel om Netflix te kyk. Daar was heeltyd 'n boodskap wat gesê het te veel mense is nou ingeteken op die rekening. Ons het tou opgegooi en onsself vermaak met YouTube op die reuse skerm. Lucy is 'n besorgde gasvrou wat enige navraag baie bekwaam hanteer.

Elna E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna E

Baie gemaklike oornag tuiste.

Gerieflike netjiese gastehuis. Vriendelike diens van Lucy en haar personeel. Sien uit na 'n volgende besoek.

Corné R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corné R

Oornagverblyf.

Heerlik, veilig geslaap. By die universiteit en veilig. Kamer was klein, maar heeltemal voldoende vir een nag se oorslaap.

Francois J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J

Een aand gebly. Verblyf gerieflik en het voldoen wat ons wou hê.

Die enigste probleem wat ek voorsien is die parkering kort bietjie aandag. Die kamer self baie lekker oornag en ontvangs was baie vriendelik. Het selfs op eie inisiatief vir ons 'n beter kamer aangebied wat beskikbaar was sonder enige klagtes of versoeke. Sal weer daar oornag.

Melissa V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V

Lekker, gemaklik en gerieflik.

Bedlampie nie gewerk nie, maar verder was als fantasties.

Carel J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel J

Heel bevredighend.

Ek ken die plek al van 25 jaar gelede as Venter Gastehuis. Die opgradering is baie duidelik en dit is goed. Die prys is aanvaarbaar vir die selfsorgverblyf. Parkering is voldoende. Die eenhede is vir wat nodig is goed ingerig. Maar hulle sal baie dringend moet kyk na vorm van kragvoorsiening tydens beurtkrag. Die Wi-Fi: die toegangswoord moet in elke kamer duidelik sigbaar wees. En die nuwe TV-installasies moet gekoppel wees aan DStv of ander verskaffers, want ons kon die TV glad nie gebruik nie. Plaas die bou van die koffiewinkel eers op hold en maak seker dat elke eenheid volledig funskioneer.

Adele B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele B

Als was netjies.

Dit het voldoen aan wat ons nodig gehad het. Liggie fees.

Chester D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chester D

Netheid.

Netheid en veiligheid.

Carli O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carli O

Lekker gerieflik.

Skoon, netjies, vriendelik, behulpsaam.

Joanita B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joanita B

Baie netjiese eenheid. Ongelukkig baie lawaai van mense wat heelnag daar rondbeweeg.

Vriendelike diens. Netjiese eenheid (Angus). Nie 100% selfsorg nie. Baie geraas in die omgewing en staaltrappe reg langs kamer.

Albert V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

Baie gerieflike akkommodasie.

Veilge parkering. Uitstekende waarde vir geld. Skitterende diens. Definitief aanbeveel.

Basie T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basie T

Vinnige oornagverblyf.

Skoon, netjiese, verblyf binne ryk afstand na ons bestemming in Klerksdorp dieselfde aand met aandfunksie en daarna kitskos restaurante in Potchefstroom 24 uur oop van die dag/nag.

Adre J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adre J

Veilig en netjies.

Alles was in orde, was netjies en het veilig gevoel.

Anina J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina J

Uit die boonste rakke!

Lucy het vooraf met ons gereël wanneer ons wil inboek en ons baie vriendelik ontvang. Die netjiese en skoon wit beddegoed en sagte groot handdoeke het ons soos royalty laat voel. Badkamer was ook skoon en netjies. Baie dankie vir 'n aangename oorslapie by Beesdam Gastehuis.

Amanda S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Baie goeie ligging.

Pragtige gastehuis. Vriendelike diens en baie skoon en netjies. Ons het ons dogters gaan oplaai by die universiteit en hierdie gastehuis is letterlik regoor die 2 kinders se koshuise geleë. Kan dit baie sterk aanbeveel vir ouers. Dit is ook baie veilig geleë agter sekuriteit. Sal definitief weer in die toekoms daar oornag.

Ansie N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie N

Ruim kamer, lugreëling en die beste vriendelikste diens.

Ek is sig gestremd en daarom is ons in 'n pragtige kamer met groot stort op die grondvloer geplaas. Sal jaarliks teruggaan na Beesdam Guesthouse.

Petro O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro O

Baie dankie. Ons het heerlik gebly.

Die kamer is klein en kompak en prakties ingerig. Ideaal vir 'n nag of meer se oorbly. Ligging uitstekend, veral as jy naby die universiteit wil wees. Lucy was uiters hulpvaardig en vriendelik. Ons sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Liezel H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel H

Hartlike huislikheid.

Die kamers is ruim. Die linne vars. Ek het 2 besprekings kort na mekaar gehad: een was in Simmentaler en die ander in Bonsmara. Simmentaler was nie binne-in die lieflike, ou huis nie, maar ook fantasties, met 'n yslike televisie! Bonsmara is binne-in die huis, kleiner televisie, maar kompleet soos 'n woonstelletjie (met sy eie balkon). Ek het heerlik gebly. Lucy was 'n baie behulpsame en sorgsame gasvrou. Ek beveel Beesdam van harte aan.

Einel S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Einel S

Goed geleë, veilig, skoon en als wat nodig is.

Kort net DStv, die res is puik!

Juane M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juane M

Ideaal geleë met vriendelike mense en netjiese kamer.

Veilige omgewing en alles wat met sal nodig hê tot jou beskikking.

Liezel H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel H

Hartlike huislikheid.

Ek het heerlik gebly. Lucy was 'n baie gawe gasvrou. Toe ek wou reël vir my dogter om een aand by my oor te slaap, was dit soomlose ervaring. Die linne ruik heerlik vars. Die kamers is besonder ruim. Ek bly graag weer by Beesdam Guesthouse oor.

Zonja V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonja V

Goeie oornag-blyplek.

Beesdam Guesthouse is by die kampus se hoofhek. Ek beveel dit aan vir net oorslaap. Heerlik gebly.

Werner F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner F

Was baie aangename verblyf en in die toekoms die enigste plek waar ek sal bly in Potch.

Sien sterre.

Courtney G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney G

Great stay!

Had a wonderful stay, would definitely recommend it to others!

Karin B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Heerlik vir vinnige oornag.

Prakties ingerig met heerlike, snoesige beddegoed. Naby Die Bult as jy iets wil gaan eet.

Francois V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Gemaklik.

Naby aan kampus en winkels.

Cornell S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornell S

Perfek vir wat ons nodig gehad het.

Baie dankie aan Lucy vir die gasvryheid en 'n skoon en netjiese eenheid. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer Beesdam Guesthouse in die toekoms besoek.

Meike S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meike S

Fantasties.

Vriendelike ontvangs, goeie ligging en waarde vir geld.

Wikus K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus K

Wonderlik.

Goed geleë en veilig.

Colette H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette H

Gerieflik en sentraal.

Aangaande die foto's: Daar was geen matte op die vloere nie en dit was opvallend hoe koud dit die vertrek laat voel het. Verder was die foto's dieselfde.

Beesdam Guesthouse se terugvoer

Hi Colette,
Baie dankie vir die terugvoering. Ek sal defintief 'n mat daar sit.
Groete, Beesdam Gastehuis.

Beesdam Guesthouse
Soretha T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soretha T

Flinke diens, vriendelik en verwelkomend.

Fantastiese ervaring vir 'n kort kuier in Potch. Alles wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer van hul fasiliteite gebruik maak.

Louisa M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa M

Ons het dadelik tuis gevoel.

Beesdam is perfek geleë vir besoekers aan die NWU. Ons sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Jacobus V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus V

Sakpas, gerieflik en vriendelik.

Sien sterre.

Danel B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel B

Perfekte verblyf.

Wat 'n wonderlike plek met die vriendelikste, gasvry mense en werkers. Dis mooi skoon. Definitief die enigste plek in Potch waar ons nou gaan bly. Loopafstand van OK en restaurante.

Christine K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine K

Gerieflik en lekker.

Veilig en bekostogbaar omrede dit naby aan alles was - stapafstand.

Johan T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T

Lekker gebly.

Personeel was gaaf. Vriendelik ontvang.

Jan B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B

Gerieflik en sentraal.

By die kinders op NWU gekuier. Beesdam is reg oorkant die koshuis. Beter ligging kry jy nie.

Joe Ann E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe Ann E

Gerieflik en netjies.

Beesdam Guesthouse is beslis 'n aanbeveling en ek sal weer 'n naweek daar bespreek.

Charl K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl K

Aangenaam en netjies.

By NWU se hek. Na renovasies sal dit nog beter wees.

Jaco J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco J

Was 'n kort kuier, maar ons het rustig oornag by Beesdam.

Beesdam was skoon en netjies. Ons het letterlik net oornag. Laat daar aangekom en weer baie vroeg gery. Ons was tevrede met die diens.

Dirk K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K

Goed geleë en goeie sekuriteit.

Besig om werk aan gebou en kamers klaar te maak. Sal byvoeg tot kwaliteit. Oor die algemeen gelukkig en sal weer daar bly.

Liesl P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl P

Heerlike, rustige asemskep-plek.

Baie vriendelik ontvang.

Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoffmanstraat 30, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2362cdfc60957ed2fb7608eb17ad222f7209300af7e423760b54db6a7d20f6b69a26db51b47acd4cded88a39fa9268da3ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 111 5 1 5 30 Hoffman Street Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.69062 27.09365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang