Beesdam Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jooste Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 101
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Adel P - Jun 2024
Algehele gradering
Naby aan NWU.
Pieter D - Jun 2024
Algehele gradering
Relaxing and great.
Johan B - Jun 2024
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Lebohang R - Jun 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Sethemba Boerdery G - Mei 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Werner F - Mei 2024
Algehele gradering
Gemaklik en sentraal.
Joelien J - Mei 2024
Algehele gradering
Gemaklik, skoon, netjies.
Elize S - Mei 2024
Algehele gradering
Ideale NWU besoekersverblyf.
Sharon M - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent.
Ruan J - Apr 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker, ek sal vir seker weer by Beesdam boek.
Janke E - Apr 2024
Algehele gradering
Goeie diens, ruim kamers.
Liezl V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en veilig gewees.
Ronelle V - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik vertoef. Sal definitief weer gebruik.
Marietjie R - Mrt 2024
Algehele gradering
Sentraal netjies. Pragtige antieke meubels.
Lelani C - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Dominique H - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie skoon, baie vriendelik en baie lekker.
Dirk V - Mrt 2024
Algehele gradering
Presies.
Bianca B - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker, netjies, skoon en mooi.
Robert B - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker gebly, sal aanbeveel.
Petruscornelius P - Feb 2024
Algehele gradering
Perfekte ligging, skoon kamers, wit beddegoed en al die nodigste toerusting.
Celia J - Feb 2024
Algehele gradering
It was exceptionally convenient.
Lees meerKarel M - Feb 2024
Algehele gradering
Outstanding and lovely thanks.
Contessa J - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Louis S - Jan 2024
Algehele gradering
Sal weer daar bly.
Marleen M - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld en netjies.
Suzelle S - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig skoon. Lieflike skoon kamer. Ons het gedink dit gaan raad aangesien dit by NWU se hoofingang was, maar dit was rustig.
Lees meerRenaldo K - Jan 2024
Algehele gradering
Was heeldag uit maar het baie lekker geslaap.
Mattheus L - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Cindy H - Jan 2024
Algehele gradering
Gasheer moet gedoen met laat inklok, plak was nettjie.
Jacqueline M - Des 2023
Algehele gradering
Geseende, somber, rustig en stil.
Adele B - Des 2023
Algehele gradering
Als was netjies.
Letitia V - Des 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Einel S - Nov 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Louisa M - Nov 2023
Algehele gradering
Eenheid is kompak, doeltreffend en ideaal vir my behoeftes.
Suzan S - Nov 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Maxie B - Okt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik.
Isak E - Okt 2023
Algehele gradering
Ek het net daar geslaap.
Rene M - Okt 2023
Algehele gradering
Goeie diens en baie goed geleë.
Marie D - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
William V - Okt 2023
Algehele gradering
Veilige parkering, goeie akkommodasie, geen load shedding.
Liezel H - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Annerie S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam
Neil T - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker blyplek.
Dewald P - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsaam, skoon, netjies en goed geleë.
Sanet B - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies, baie skoon en gerieflik geleë naby aan die universiteit.
Ruan M - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker. Netjiese plek.
Corné R - Jul 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en veilig.
Johnny V - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker en snoesig.
Belinda G - Jul 2023
Algehele gradering
Perfect.
Chester D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid.
Francois J - Jun 2023
Algehele gradering
Een aand gebly. Verblyf gerieflik en het voldoen wat ons wou hê.
Gené Van Aswegen V - Jun 2023
Algehele gradering
Was a good stay!
Liezel H - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Lees meerElna E - Mei 2023
Algehele gradering
Baie gemaklike oornag tuiste.
Esbe M - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik. Beddegoed is vars en luuks.
Sharon K - Apr 2023
Algehele gradering
Sal weer daar bespreek.
Sharon K - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike mense.
Joanita B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid. Ongelukkig baie lawaai van mense wat heelnag daar rondbeweeg.
Magda V - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Melissa V - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker, gemaklik en gerieflik.
Carli O - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker gerieflik.
Adri W - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en binne stapafstand van kampus.
Hans M - Mrt 2023
Algehele gradering
'n Tuiste weg van jou huis.
Corné R - Mrt 2023
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Elana S - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Amanda S - Feb 2023
Algehele gradering
Baie oulike gastehuis.
Annerie S - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker.
Carel J - Jan 2023
Algehele gradering
Heel bevredighend.
Lees meerAlbert V - Des 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike akkommodasie.
Basie T - Des 2022
Algehele gradering
Vinnige oornagverblyf.
Anina J - Nov 2022
Algehele gradering
Uit die boonste rakke!
Adre J - Nov 2022
Algehele gradering
Veilig en netjies.
Amanda S - Nov 2022
Algehele gradering
Baie goeie ligging.
Ansie N - Okt 2022
Algehele gradering
Ruim kamer, lugreëling en die beste vriendelikste diens.
Petro O - Okt 2022
Algehele gradering
Baie dankie. Ons het heerlik gebly.
Tristan N - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflik en lekker.
Einel S - Sep 2022
Algehele gradering
Goed geleë, veilig, skoon en als wat nodig is.
Liezel H - Sep 2022
Algehele gradering
Hartlike huislikheid.
Liezel H - Sep 2022
Algehele gradering
Hartlike huislikheid.
Lees meerJuane M - Sep 2022
Algehele gradering
Ideaal geleë met vriendelike mense en netjiese kamer.
Zonja V - Sep 2022
Algehele gradering
Goeie oornag-blyplek.
Werner F - Sep 2022
Algehele gradering
Was baie aangename verblyf en in die toekoms die enigste plek waar ek sal bly in Potch.
Courtney G - Aug 2022
Algehele gradering
Great stay!
Karin B - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik vir vinnige oornag.
Francois V - Aug 2022
Algehele gradering
Gemaklik.
Cornell S - Jul 2022
Algehele gradering
Perfek vir wat ons nodig gehad het.
Johan T - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Meike S - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Wikus K - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Jan B - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflik en sentraal.
Colette H - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflik en sentraal.
Beesdam Guesthouse se terugvoer
Hi Colette,
Baie dankie vir die terugvoering. Ek sal defintief 'n mat daar sit.
Groete, Beesdam Gastehuis.
Joe Ann E - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Soretha T - Apr 2022
Algehele gradering
Flinke diens, vriendelik en verwelkomend.
Louisa M - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het dadelik tuis gevoel.
Jacobus V - Apr 2022
Algehele gradering
Sakpas, gerieflik en vriendelik.
Danel B - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfekte verblyf.
Liesl P - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige asemskep-plek.
Dirk K - Feb 2022
Algehele gradering
Goed geleë en goeie sekuriteit.
Jaco J - Feb 2022
Algehele gradering
Was 'n kort kuier, maar ons het rustig oornag by Beesdam.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Charl K - Feb 2022
Algehele gradering
Aangenaam en netjies.
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoffmanstraat 30, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes