Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beesdam Guesthouse

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoffmanstraat 30, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R690 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Beesdam Guesthouse is 'n pragtige en bekostigbare gastehuis op Die Bult, Potchefstroom en naby plaaslike winkels en restaurante.

Die gastehuis het lieflike kamers wat elkeen moderne kenmerke het. Dit bied aan gaste gerieflike, oornagverblyf. Die kamers sluit Bonsmara, Angus, Nguni, Afrikaner, Drakensberger, Santa Gertrudis en Brahman in en elkeen het 'n privaat badkamer wat óf 'n bad óf 'n stort het.

Al die kamers het 'n eie kombuisie, toegerus met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie gastehuis is langs die Noordwes-Universiteit en bied veilige parkeerplek agter 'n outomatiese hek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jo-Tina V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Dit was baie lekker!
Jan 2025
Elize B
5.0
Dankie. Dankie, sal weer daar oormag.
Jan 2025
Charlene H
5.0
Clean, near to all amenities, safe. Very friendly reception - available on time - clean and all we need is in the rooms.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Suzelle S
5.0
Gerieflike, skoon en naby als. Bly altyd lekker by Beesdam. Was nie die eerste keer wat ons daar gebly het nie. Sal definitief weer daar bly in die to...
Sien meer
Nov 2024
Adelle D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese ligging! Baie netjies en skoon. Sal beslis weer daar tuisgaan. Fantastiese ligging!
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jooste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hoffmanstraat 30, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Beesdam Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoffmanstraat 30, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2362cdfc60957ed2fb7608eb17ad222f7209300af7e423760b54db6a7d20f6b69a26db51b47acd4cded88a39fa9268da3ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 132 5 1 5 30 Hoffman Street Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.69062 27.09365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang