Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beesdam Guesthouse

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoffmanstraat 30, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R690 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Beesdam Guesthouse is 'n pragtige en bekostigbare gastehuis op Die Bult, Potchefstroom en naby plaaslike winkels en restaurante.

Die gastehuis het lieflike kamers wat elkeen moderne kenmerke het. Dit bied aan gaste gerieflike, oornagverblyf. Die kamers sluit Bonsmara, Angus, Nguni, Afrikaner, Drakensberger, Santa Gertrudis en Brahman in en elkeen het 'n privaat badkamer wat óf 'n bad óf 'n stort het.

Al die kamers het 'n eie kombuisie, toegerus met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie gastehuis is langs die Noordwes-Universiteit en bied veilige parkeerplek agter 'n outomatiese hek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johan L
5.0
Baie lekker en rustig gewees. Het veilig gevoel en baie lekker geslaap. Baie vriendelik ontvang. My vrou was in hospitaal vir operasie. Hierdie blyple...
Sien meer
Okt 2024
Suzelle S
Saam met lewensmaat
5.0
Familie verjaarsdag naweek, Potch was die middelpunt. Was nie ons eerste keer by Beesdam nie. Bly altyd lekker. Was wel die eerste keer in die Drakens...
Sien meer
Okt 2024
Lebohang R
5.0
Safe and peaceful. It was peaceful, clean and safe. But the WiFi quality was low.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Neil T
Saam met lewensmaat
5.0
Die tweede keer wat ek tuisgaan by Beesdam, alles wat ek nodig het. Baie dankie vir die lekker verblyf. Beesdam se ligging is ideaal vir as jy naby di...
Sien meer
Okt 2024
Alisha C
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en gemaklik. Ek het baie lekker gebly en was regtig die waarde vir my geld!
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jooste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hoffmanstraat 30, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Beesdam Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoffmanstraat 30, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2362cdfc60957ed2fb7608eb17ad222f7209300af7e423760b54db6a7d20f6b69a26db51b47acd4cded88a39fa9268da3ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 119 5 1 5 30 Hoffman Street Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.69062 27.09365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang