Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beessential Farm

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Robert W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Perseel is pragtig. Geleë in veilige en stil plek. Rustig, lieflik, stunning. Die ligging was perfek vir ons. Baie naby aan die diere "Sanctuaries" en verskeie pragtige roetes om te ry. Lorna was vriendelik en het ons goed verwelkom en dadelik tuis laat voel. Die huis was lieflik en goed ingerig en gemeubileerd. Baie skoon met alle geriewe denkbaar. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Lorna het uit haar pad gegaan om ons te help met 'n mediese masjien wat ek by die huis vergeet het. Dit was definitief ons vakansie se redding gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorna
Beessential Farm
Thank you, Robert! So glad you enjoyed your stay. It was great to see you explored the area and enjoyed its attractions, although the weather was drizzly at times. We do look forward to your next visit!

Laurika O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Beautiful, peaceful, restful and welcoming. Welcoming studio nestled amongst trees. Safe parking. Awesome trails in and around the area, good for running. Easy access to the N2.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorna
Beessential Farm
Thank you Laurika We look forward to you visiting again and exploring more trails close by. All the best with your trail running Lorna and John

Kobus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Fantastiese plaasverblyf naby Plett. Die plaas is uitstekend geleë. Lorna het ons goed verwelkom en dadelik tuis laat voel. Die huis was perfek en beslis van die beste wat ons nog in die omgewing gehad het. Dit was pragtig gemeubileerd, baie skoon met alle geriewe denkbaar. Die boekversameling was 'n groot bonus. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorna
Beessential Farm
Baie dankie Kobus Thank you for your review and a big thank you for choosing Beessential Farm as your place to relax and enjoy the area. We do look forward to your next visit.

Karina V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Ons gesin het 10 dae in Honeycomb Cottage gebly tydens ons Desember-seevakansie. Ons sal beslis weer 'n bespreking maak. Honeycomb Cottage se uitsig op inheemse kloof en bergreeks is pragtig. Omring deur rustigheid is die plekkie net goed vir die siel. Die N2 is glad nie vir ons steurend gewees nie, want die huis leef na die vallei-kant toe. Die huisie is pragtig en nuut met sy 3 heerlike stoepies, wonderlike boeke, bordspeletjies, huislike atmosfeer, groot vensters en skuifdeure. Kamers en badkamers verbasend groot. Kombuis se uitsig en oopplan met leefarea maak gesinstyd kosbaar. Lorna is 'n besonderse gasvrou. Om van die 'grid'' af te wees is baie gerieflik. Fietsyroetes vanaf die kothuis is 'n verdere bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorna
Beessential Farm
Thank you Karina. It was an absolute pleasure having you and your family stay on our farm. It was wonderful seeing you all enjoying the area and using what it offers to the full!! Your energy and love of life are an inspiration, we so look forward to another visit.

Sarah-kim G
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

A home away from home! The cottage and host at Beesential Farm provided the perfect nest during a family trip down the Garden Route. It's peaceful, scenic setting was the perfect resting spot in between enjoying the vast selection of activities in and around the area. Lorna was incredibly helpful and has also equipped this space with every imaginable little touch to make your stay as convenient and enjoyable as possible. The location is ideal, with Nature's Valley and Plet both a few minutes away by car. This allows you to enjoy the rustic charm of the surrounding natural beauty knowing that life's little luxuries are readily available if you choose. Definitely one of my top destinations to date!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorna
Beessential Farm
Thank you Sarah-kim We look forward to you visiting again soon, it was lovely to share our special place with you and your family.

Realta L
Kort verblyf
4.8
Nov 2022

Met my volgende besoek sal ek definitief langer bly! Beste verblyf in baie lang tyd, by die see, maar in die bos. Wens daar was 'n tweeling daarvan hier in Gauteng of Limpopo. Onberispelik skoon, binne en buite. Gasvrou en haar personeel puik. Absolute rus en vrede. 10/10 baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorna
Beessential Farm
Baie dankie Realta. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Ons sien uit na julle volgende besoek. Bly asseblief langer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lorna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 1 of 479 Oakhill-plaas, N2 The Crags, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ba144fd52f5c3ba75800e075964c05fed35530ce74fb15ddebb2c5c7a061c7eba47befba23c865bacc69d69558a04b3bf2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R320 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Portion 1 of 479 Oakhill Farm N2 The Crags 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.975074 23.433231

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang