Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beestekraal Events and Accommodation

  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yzerfontein Plaas, Vaalkopdam-weg, Beestekraal, 0255, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Beestekraal Events and Accommodation is op ’n plaas 45 km buite Rustenburg geleë.

Verblyf word in 5 chalets met slaapplek vir 5 gaste gebied, asook 2 chalets met slaapplek vir 8 gaste. Elke chalet het ’n leefarea met ’n goed toegeruste kombuis.

Doendinge op die plaas sluit riviervlotvaart, swem, voetslaan, boogskiet, visvang, voëlkyk, sterrekyk en nog meer in.

Dit is ongeveer 50 km vanaf Sun City.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Goed

Netheid
3.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Michaella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Yzerfontein Plaas, Vaalkopdam-weg, Beestekraal, 0255, Noordwes
  • Gaste dink Beestekraal Events and Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yzerfontein Plaas, Vaalkopdam-weg, Beestekraal, 0255, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5b5354f8a1901637201cada209165490dc6e6f629194ed02e94468407c2806ba4dd84bb1f1675b2a694258893347a82f354?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 5) 15 5 1 4 Yzerfontein Farm Vaalkopdam Road 0255 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.364076165291 27.565877437592

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang