Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alante Lodge

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Ruane N
1 nag
5.0
Jan 2024

Nogal lekker. Die verblyf was nogals lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shanita D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Gerusstellend. Netjies. Skoon. Ek en my kêrel het verskriklik baie lekker gebly by Alante Lodge. Die personeel was ordentlik en vriendelik, die ontbyt was smaakvol en vullend. Ons sal definitief weer terug gaan en stel die oulike plekkie graag aan enige iemand voor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Alante Lodge
Hello Shanita, Thank you for the lovely review. We hope to see you again next time. Regards, Tracy

Marietjie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Vriendelike personeel. Lekker kos. Skoon kamer. Dit was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Sal verseker in die toekoms weer by Alante Lodge book. Ons kuiertjie daar was baie aangenaam. Alles was skoon en gemaklik, behalwe ons bed. Skies tannie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stuart H
1 nag
3.6
Jul 2024

Mediocre. OK, the bare minimum was provided and not an inch was given.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Andre C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Fantastic. Absolutely wonderful. Staff is really friendly and helpful. Enjoyed our stay so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nigel J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

It was what we needed at the time, relaxing and comfortable with a spectacular view of the ocean. I am happy with the service. The place needs a little maintenance, for example the pool area. Our room wasn't used in a while, so you could smell the stuffiness. A little upgrading with new trends is needed, that's all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Awesome venue, awesome view. Booking a week in December, Atlante comes highly recommended from me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Uitstekende diens, kos en uitsig. Baie netjies, mooi uitsigte, lekker kos en restaurante. Strande is mooi skoon en die strate. Sal aan enige iemand anders aanbeveel en ons sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dwayne L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Lekker rustig, veilig en netheid. Skoon, veilig en goeie diens. Naby die strand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inyoni-singel 17 - 19, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATDvYhiRdgJa00ltWa9dvdzHmixGuJatC9l5RbaVimiq79D9G0H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 17 - 19 Inyoni Crescent Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.043413052621 30.893436670303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang