Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alante Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 100 resensies vir Alante Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ruane N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruane N

Nogal lekker.

Die verblyf was nogals lekker.

Shanita D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanita D

Gerusstellend. Netjies. Skoon.

Ek en my kêrel het verskriklik baie lekker gebly by Alante Lodge. Die personeel was ordentlik en vriendelik, die ontbyt was smaakvol en vullend. Ons sal definitief weer terug gaan en stel die oulike plekkie graag aan enige iemand voor.

Alante Lodge se terugvoer

Hello Shanita,
Thank you for the lovely review. We hope to see you again next time. Regards, Tracy

Alante Lodge
Marietjie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B

Vriendelike personeel. Lekker kos. Skoon kamer.

Dit was baie aangenaam.

Jennifer G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer G

Sal verseker in die toekoms weer by Alante Lodge book.

Ons kuiertjie daar was baie aangenaam. Alles was skoon en gemaklik, behalwe ons bed. Skies tannie.

Stuart H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stuart H

Mediocre.

OK, the bare minimum was provided and not an inch was given.

Andre C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C

Fantastic.

Absolutely wonderful. Staff is really friendly and helpful. Enjoyed our stay so much.

Nigel J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel J

It was what we needed at the time, relaxing and comfortable with a spectacular view of the ocean.

I am happy with the service. The place needs a little maintenance, for example the pool area. Our room wasn't used in a while, so you could smell the stuffiness. A little upgrading with new trends is needed, that's all.

Leon W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W

Awesome venue, awesome view.

Booking a week in December, Atlante comes highly recommended from me.

Martie O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martie O

Uitstekende diens, kos en uitsig.

Baie netjies, mooi uitsigte, lekker kos en restaurante. Strande is mooi skoon en die strate. Sal aan enige iemand anders aanbeveel en ons sal definitief weer gaan.

Dwayne L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dwayne L

Lekker rustig, veilig en netheid.

Skoon, veilig en goeie diens. Naby die strand.

Penny S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Penny S

Waarde vir geld.

Verblyf was van 'n goeie standaard.

Bongeka B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Bongeka B

Good.

My stay was good, but I wasn't happy with the room. They didn't give me the room I booked, and I ended up paying extra money while I knew how much money I owed them.

Alante Lodge se terugvoer

Good morning Bongeka, I'm sorry you weren't happy with the room. You booked a Standard Budget Room (Non Sea Facing): Plated warm breakfast included for 2 nights at R1 010.00 per night. We did give you a standard budget room as per your booking. Regards, Alante Lodge Team

Alante Lodge
Hailey S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hailey S

Pleasurable.

The service was amazing, the staff really professional and friendly. The food was amazing, and preparation didn't take very long at all. The only complaint is they require a bit of maintenance on the rooms. Some items were rusted and very old.

Alante Lodge se terugvoer

Good day Hailey,
Thank you for the lovely review, it is much appreciated. We are in the process of renovating our rooms. We've started with a few and hopefully by the middle of the year we will be sorted. Regards, Alante Lodge

Alante Lodge
Andrea E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea E

Definitely the best little gem in Toti, I was so happy with the service and the food as well as our stay.

The rooms are cleaned daily and our things were safe. The gate is a bit tricky to get out of. The pool is perfect for lounging and I got some well-needed rest.

Nosipho M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosipho M

It was comfortable and pleasing. We enjoyed our stay and the staff was very friendly and considerate.

The lodge was clean, safe and affordable. The pool was clean and well-maintained. The room was spacious and definitely fit for a group.

Alante Lodge se terugvoer

Good day Nosipho,

Thank you for the lovely review.
We wish to see you again next time.

Regards,
Alante Lodge

Alante Lodge
Henk J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk J

Awesome.

Regtig waarde vir geld en baie netjies.

Val S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Val S

I have stayed at Alante Lodge quite a few times, and I consider it still to be the best place in Toti! The staff are extremely helpful, friendly and efficient. Just wish we could have stayed longer!

We were upgraded to a sea view room and we are truly grateful! Alante staff always go the extra mile. Our whole experience at Alante is just excellent and we highly recommend Alante. Thank you so much Alante for an amazing stay and a great weekend. We could not have experienced it better!

Jeffrey M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeffrey M

A fantastic time spent.

I had a nice stay, staff was very friendly and warm and welcoming.

Wikus B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus B

Waarde vir geld.

Definitief baie meer as wat jy verwag, die ligging, die uitsig en die diens is uitstekend.

Ilse V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

Lekker, rustig, veilig, vriendelik, skoon en netjies.

Sal enige tyd weer daar oorbly.

Desiré N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiré N

Baie oulik!

Pragtige see-uitsig!

Amanda V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Ontspannend.

Behalwe vir die bot en onnodig ongeskikte bestuurder is die plekkie 'n juweel. Ons tydjie daar was regtig besonders. Die swembad was netjies en skoon gehou en die ontvangsdames was dierbare, vriendelike engele.

Mariaan C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan C

Amazing!

Such friendly people at Alante! I will go there anytime again. The food was amazing and everything was neat and clean. Every time you leave or come back you get greeted with a smile and feel so welcome. One of the most amazing places I have ever been.

Andre V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Baie lekker rustige langnaweek saam met my lewensmaat.

Vanaf aankoms tot vertrek was die werknemers van Alante Lodge baie behulpsaam en vriendelik. Die kamers was baie netjies en skoon. Hulle ontbyt was heerlik elke oggend, die spyskaart vir aandete het vele opsies gehad en die kos wat ons daar gekry het was baie lekker.

Surina J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Surina J

Baie oulik en lekker verblyf.

Baie vriendelike diens en netjies. Die kos was baie lekker en goed voorberei. Luidrugtige gaste het bietjie gepla - beter beheer om gaste stil te maak sal bietjie opgeskerp moet word. Deure vir kleedkamer sal beter wees as gordyne. Parkeerplek was bietjie smal ─ dalk alternatiewe opsies? WiFi het ook nie gewerk nie.

Donna S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Donna S

Dit was awesome, baie dankie aan Amanda en haar span!

Ek sal beslis weer daar bly.

Zelda G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda G

Netjies en skoon

Het baie welkom gevoel. Bietjie geraas met 'n dame groep wat Donderdagaand ingekom het.

Charmaine H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine H

Asemrowend.

Vriendelik ontvang! Ontbyt was heerlik gewees! Asemrowende see-uitsig gehad! Kamers skoon en netjies! Aandetes uit die boonste rakke gewees! Die sjefs weet hoe om kos te maak! Amanda, jy het 'n goeie span! Die beste! Baie dankie vir alles!

Rudolf V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf V

Lekker.

Sien sterre.

Rida H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rida H

Baie gerieflik, dankie en mooiste uitsig.

Gerieflik en beslis aan te beveel.

Busi M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busi M

Pure greatness.

Loved the place, the staff is friendly. Beautiful sea view, I would most definitely visit there again. Alante staff know how to treat people with their super hospitality. Keep up the good work.

Marina P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina P

Great Stay!

We really enjoyed our stay at Alante Lodge. They go out of their way to make you feel at home. The ladies at reception as well as the Manager, kitchen staff, housekeeping staff and the security guards. The food was well prepared and the Lodge was very clean and tidy. We will definitely book there again in the future and would recommend this Lodge to everyone.

Ansie S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S

Uitmuntend!

Ons is baie vriendelik ontvang. Puik diens, netjies en skoon!

Nicci B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicci B

Heaven on earth.

Will see you again shortly.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hemel op Aarde.

Ons sien julle binnekort weer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Martie G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie G

Was ongelooflik lekker.

Almal was baie vriendelik en beleefd, veral die dame wat op naweke werk. Dit was baie lekker en ek het dit regtig baie geniet daar. Ek sal enige tyd weer teruggaan soontoe.

Alice N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice N

Absolute waarde vir geld.

Ons is hartlik ontvang deur vriendelike staf. Die kamers is super netjies en ook die gronde. Elke oggend se ontbyt was waarde vir geld. Die bestuur het uit hulle pad gegaan om ons verblyf ekstra lekker te maak. Baie dankie! Sal beslis terugkom.

Casper B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper B

Baie lekker en die beste gasvryheid.

Lekker plek. Die staf en bestuur was baie behulpsaam en kan dit aanbeveel aan almal.

Annabel L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabel L

Die beste!

Dis een van die mooiste plekke met 'n stunning uitsig! Die kamers is skoon en netjies. Die personeel is lieflike mense. Die diens is puik! Ons sal enige tyd weer terug kom.

James W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James W

Awesome place, love the sea view and the exquisiteness of the setup.

We loved the place to the max, so chilled and loved the crumbled chicken from the restaurant. Everything was nice and clean. Tracy at the reception was very warmly welcoming. Thanks guys.

Arista O - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arista O

Ons het die uitsig en rustigheid geniet!

Waarde vir geld, baie mooi see-uitsig, en lekker rustig.

Thokozani M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thokozani M

My stay in Alante Lodge was perfect in every way.

Alante Lodge is a great friendly place. I enjoyed my stay with them though I will suggest an improvement with their menus.

Riaan V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan V

Gemiddeld.

Dis 'n mooi ligging. Kamer en badkamer ruim. Skuifdeur kan nie oop nie. Ricoffy? Rerig? Hoeveel duurder gaan bv. Nescafe kos?

Charmaine J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J

Heerlike rustyd.

Baie lekker gastehuis. Sal weer daar bly.

Coenraad C - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad C

'n Goeie keuse.

Goeie waarde vir geld en baie netjies.

Jeannine R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannine R

I must say our stay at Alante was absolutely stunning.

The staff are friendly, we were served hand and foot and the food was delicious and I can recommend them to anyone. Thank you!

Natalie V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie V

Puik!

Absolute puik diens, lekker kos en uitstekende kliëntediens.

Marie E - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie E

Skoon, netjies en baie rustig.

My verblyf by Alante Lodge was regtig baie aangenaam. Dit is 'n baie mooi en skoon plek. Die rustigheid wat jy ervaar as jy uit kyk oor die ongelooflike uitsig kan ek vir enige persoon aanbeveel. Die personeel is almal baie vriendelik en behulpsaam en die kos is uit die boonste rakke. Ek sal weer van hulle dienste gebruik maak as ek ooit weer daardie rigting gaan en kan dit vir enige een aanbeveel.

Theunis D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis D

UItstekende see uitsig met rustige omgewing.

Die diens was baie goed met goeie ontbyt en ook goeie restaurant fasiliteit.

Sizwe Z - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sizwe Z

We had a great time.

We had a great time there even though the weather was bad, but we still enjoyed ourselves, because the place and the people are exceptional. However, no shower caps!

Deon O - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon O

Uitstekend!

Dit was 'n uitstekende keuse om by Alante in te boek. Die personeel was deurentyd vriendelik en behulpsaam. Die eienaars is ook plat-op-die-aarde mense wat die verblyf nog meer aangenaam gemaak het. Ons het familie oorgenooi vir ete by Alante en hulle was net so beïndruk met die lodge.

Thabiso M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thabiso M

We had a great time at Alante, and your staff is excellent as always.

Looking forward to the next stay there.

Michael F - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael F

Very nice relaxing time with friendly staff.

Great location, very clean and neat with friendly staff. The mattresses we found to be quite soft and would prefer slightly firmer ones.

Linda V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda V

Baie rustig, lekker gerus, baie mooi uitsig.

Wonderlik! My ouers het die vakansie en verblyf baie geniet. Baie dankie!

Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Hennie M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Hennie M

Baie swak diens.

Ons het nie die kamers gekry wat ons bespreek het nie. Hulle het ons laat betaal vir die duurder kamers en toe ons kla daaroor het dit op 'n groot bakleiery uitgeloop. Kamers was baie ongerieflik. Dit was verskriklik warm en kamer Nr 2 het geen lugversorger gehad nie. 'n Mobiele lugversorger is gegee wat die warm lug weer terug in die kamer geblaas het. Die badkamer was oorkant die gang. Ons wou ys koop omdat dit so warm was en dit het op net so 'n bakleiery uitgeloop. Daar is aan ons gesê ons moet maar ander blyplek gaan soek. Die diens met die ete was net so swak. Ons was al amper klaar geëet toe die groente na die tafel gebring word. Alle het net verkeerd geloop. Ons het ondervind dat die kliënte wat langer as 1 aand bly 5-ster behandeling kry. Hulle het hulle sommer self gehelp in die kombuis. Van die houtsparre by die balkon was los en dit was baie gevaarlik vir die kleintjies. Dis 'n pragtige plek, maar ek sal dit nie aanbeveel om 1 nag te slaap nie.

Renette H - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette H

Ongelooflik mooi plek met beste en vriendlike diens.

Dit is ongelooflike plek, met die beste diens. Ons het dit so baie geniet en almal was so behulpsaam. Ons het 'n baba saam gehad en hulle het dadelik gevra of hulle vir ons 'n bababedjie kan bring. Ons kamer was so mooi en als was skoon en netjies. Sal definitief weer daarna toe gaan en dit aanbeveel vir almal. Baie dankie Alante Lodge, julle is die beste.

Jason-donovan S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason-donovan S

Puik.

Een van die aspekte wat ek wel opgetel het, is dat Alante Lodge se diens puik is.

Madsen P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madsen P

Pity it was so short!

Was a quick visit. Comfortable and safe! There was an attempted break-in and the guards were on their game. No one was any the wiser. I would definitely stay there again, hopefully for a longer period of time. The food was delicious!

Benita D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita D

Onvergeetlike ervaring!

Dit was ons eerste besoek aan Durban en het Alante Lodge 'n groot aandeel daarin dat dit 'n absolute onvergeetlike ervaring was. Die ligging is perfek, die diens uitstekend en die kamer pragtig.

Drieka B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drieka B

Puik!

Ons sal beslis weer van die lodge gebruik maak. Pragtige see-uitsig! Baie dankie. Heerlik gerus.

Martie W - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie W

Wonderlik, netjies en aangenaam!

Sien asb. die sterre.

Debbie L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie L

Awesome!

Uitstekend, so bly ek het julle ontdek. Sal weer julle dienste gebruik!

Melinda V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda V

Brilliant!

Everything was wonderful. Service was absolutely great, our flight was delayed on the Friday evening and it was of no effort for the reception to wait for us until 10 the evening. We were stressed out for being late and they said to relax and assured us that it was okay, she will wait for us to arrive. On arrival we were received with friendliness. What you see on the photos on the website, is what you see on arrival and that is impressive. Thank you so much to Alante Lodge for a great stay.

Kobus S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S

Alles baie skoon, netjies en gerieflik.

Die enigste negatiewe terugvoer is dat die stortkop nie baie goed werk nie.

Henrika E - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrika E

Absoluut die moeite werd!

Vandat ons daar aangekom het tot ons gery het, fantastiese diens!

Kobus K - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K

All employees at Alante Lodge from reception to the cleaners were friendly and always willing to assist and support.

I recommend Alante Lodge to all potential clients/visitors. All gave 100% service. The food is excellent, well situated and the staff is supportive and express a positive attitude towards their clients/visitors. We will surely visit them again. Please convey this message to them all and the owner.

Charlotte V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V

Skoon, baie netjies, mooi see-uitsig en lekker ontbyt.

Dis 'n baie mooi plek wat goed in stand gehou word. Die personeel is vriendelik en baie behulpsaam.

Thabiso M - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thabiso M

I had a great, welcoming. stay at the lodge, loved it a lot.

I had a great time at the lodge, from the reception, the room, the view and the food (numero uno). All this is great value for money. I'm looking forward to returning in the next few weeks and stay even longer.

Nicole B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole B

Fantasties!

Ons was baie goed verwelkom en het sommer dadelik tuis gevoel, kos was ook heerlik met 'n asemrowende see-uitsig en ek sal elke dag so wil wakker word!

Neels M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels M

Waarde vir geld.

Ek kan dit aanbeveel, die ontbyt was baie goed.

Dawie M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie M

Goeie waarde vir geld

Lekker gebly. Is vriendelik ontvang 11 uur die aand met genoegsame buffet-ontbyt met filterkoffie en pragtige see-uitsig ingesluit. Effens naby aan die snelweg: Kamers wat weg van die see front kan lawaaiering wees in die aand weens verkeer, maar deur die venster toe te maak en lugversorging aan te sit is dit nie regtig 'n probleem nie.

Christelle V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle V

Heerlik.

Ons verblyf was heerlik.

Maresa M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maresa M

Baie dankie vir heerlike verblyf. Kamer en fasiliteite was perfek.

Daar was baie gaste wat dieselfde tyd as ons ontbyt geëet het, en die dame wat die eetkamer en kos beman het, het regtig gesukkel om by te hou. Maar die ontbyt was nietemin heerlik en ontspanne. Baie dankie vir heerlike verblyf!

Mauritz C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mauritz C

Alante Lodge se personeel lewer 'n puik diens.

Baie dankie - ons het dit baie geniet.

Justus V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Justus V

Baie aangenaam!

Al die nodige is ter enige tyd beskikbaar en baie vriendelike diens.

Melanie E - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie E

What a View

Definitely value for money, one word of advice, book earlier enough to get a room that faces the ocean, we unfortunately faced the parking lot. A lovely place.

Elsa D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa D

Ons was net 2 dae daar en het dit vreeslik geniet.

Alante Lodge is 'n rustige plekkie om jou batterye te herlaai. Jy hoef nie eens iewers heen te ry om te swem eet of pub besoek nie. Hulle het als onder een dak!

Innocent S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Innocent S

We had a very nice time, my family loved it

It was so nice - especially the sea view of the room I was booked in. We really have a nice time and I can’t complain. The kids loved it so much.

Paul G - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul G

Uitstekende waarde vir geld en 'n uitstekende see-uitsig!

Het die heeltyd van ons verblyf gevoel of ons spesiaal behandel word. Ons is vriendelik behandel deur al die personeel, van die eienaar tot die skoonmaker. Die ontbyt was top-gehalte. Hierdie akkommodasie is baie sentraal geleë, naby die swemstrand en groot winkelsentrum. Ons kan Alante Lodge met 'n oop gemoed aanbeveel!

Bernidene T - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernidene T

Wat 'n pragtige plek!

Ek sal enige tyd weer terug gaan en gaan definitief volgende jaar weer daar bly vir die Comrades!

Luana D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luana D

Fantasmagories ,

Alles was so lekker, die mense is vriendelik, behulpsaam, en die kombuis personeel kwyt hulle goed van hulle taak, als op die spyskaarts is buite die wereld fantasties lekker.

Samantha V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Enslin N - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enslin N

Uitstekend!

Alante Lodge is die plek om te ontspan. Die ontbyt was heerlik. Sal definitief weer gebruik maak van jul verblyf. Die see-uitsig was asemrowend.

Marinda V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V

Dit was awesome van die begin tot die einde ... net te kort!

Alante kan aanbeveel word! Dis 'n rustige "huis" en die atmosfeer is verkwikkend vir die gees. Sal enige tyd weer gaan!

Deon W - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon W

Baie lekker gebly!

Sal aan my vriende voorstel om daar te bly. Behalwe die parkering wat 'n probleem was omdat daar 'n tekort was, was ons kuier baie lekker.

Reshika E - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reshika E

Top notch lodge

Out stay was amazing - it was the perfect, quiet, getaway we wanted. Staff were so friendly and helpful. The place is spotless, and even the facilities were so clean and tidy. Definitely value for money. Thumbs up.

George J E V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George J E V

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Pamela M - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela M

Stunning

Stunning.

Piet V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V

Goeie waarde vir geld en skoon!

Goeie ligging en maklik bereikbaar. Uitsig mooi. Ontvangs goed. Sal weer gaan.

Kosie M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kosie M

Aangename verblyf naby die swemstrand en winkelsentrum.

Pesoneel vriendelik, hulpvaardig en professioneel. Goeie kos. Skoon, ruim kamer met mooi see-uitsig. Parkeer-area nogal beknop.

Liesl B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl B

Was vir besigheid in Durban en het 2 nagte oorgeslaap.

Bestuur doen regtig ekstra moeite; ek het aanwysings nodig gehad vir my besoek in Durban en die eienaar het dadelik op sy rekenaar die aanwysings gaan soek en vir my gebring. Ons het aandete daar genuttig - heerlike kos en GROOT porsies. Dit kan bietjie lawaaierig raak met ander gaste en daar is nie veel privaatheid in die kamer waar ek gebly het nie - kan byvoorbeeld nie die deur oop los vir vars lug nie.

Liezel B - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel B

Wonderful place to stay

Our stay was great!! Enjoyed every moment. It looked wonderful and we had a blast. Despite the beach distance we will definitely visit again (it's a bit far from the beach if you're travelling with children). Also, bedding for children should not be white. However, I will refer this place to anybody that asks, as the stay is worth it!! Thank you to the friendly staff for always smiling and assisting!

Jessica R - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica R

Fantasties!

Sien die sterre hieronder.

Jannie C - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie C

Pragtige uitsig, goeie diens.

Pragtige uitsig oor die see, net om die hoek van 'n swem strand. Goeie diens, en baie lekker groot bord kos vir 'n goeie prys by die restaurant. Karre is veilig agter elektriese hekke. Sal beslis weer 'n draai kom maak.

Theo M - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo M

Perfek ,,, skoon en netjies

Soos bo gese, beethoven sal my beslis weer sien, baie skoon en netjies, Die etes is fantasties prys nie te duur en loop afstand vanaf die strand, baie still deur die nagte, en die staff almal baie behulpsaam en vriendlik. Dankie vir n lekker veblyf, en groete, sien julle binne-kort.

Nozipho B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nozipho B

Lovely

A lovely little lodge.

Adriaan D - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D

Dankie die diens was puik en akomodasie was baie gerieflik en veilig.

Ek sal Beethoven lodge aanbeveel by almal wat ek ken en sal sekerlik weer in die toekoms van die lodge gebruik maak. Ons verblyf was aangenaam en ons kan glad nie aan een klagte dink nie. Ek wil julle net bedank vir verlenging van die verblyf op so 'n kort kennisgewing. Dit sal ek altyd onthou en baie dankie vir julle gasvryheid. Groete.

Sandra S - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra S

Heerlik! Wonderlike uitsig. Goeie ontbyt. Vriendelike diens. Dankie!

Ek kan Beethoven aanbeveel. Sal beslis weer 'n draai daar maak. Die lang naweek was te kort!

Pradeep H - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pradeep H

An awesome weekend away...

Very conveniently located with stunning views. Beautiful pool and also lovely rooms.

Ansie A - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie A

Lovely stay - attentive hosts

Had a lovely stay and was well looked after. Was even given an umbrella when it rained - what more could I ask.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inyoni-singel 17 - 19, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATDvYhiRdgJa00ltWa9dvdzHmixGuJatC9l5RbaVimiq79D9G0H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 17 - 19 Inyoni Crescent Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.043413052621 30.893436670303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang