Before Sunrise @ Estate
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Danél Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 maande
Opsomming van Resensie
Fritz B - Sep 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Before Sunrise @ Estate se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly om te hoor dat julle die verblyf gerieflik en aangenaam gevind het. Ons waardeer dit dat julle ons ligging naby die hospitaal genoem het. Hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Bruce B - Sep 2024
Algehele gradering
Lieflike diens, veilige verblyf.
Before Sunrise @ Estate se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is bly om te hoor dat julle jul tyd by Before Sunrise geniet het en dat die sekuriteit vir julle gerusstelling gegee het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom, veral na 'n lekker funksie.
Jane M - Aug 2024
Algehele gradering
We were well received. I can go there again and again. It's a very nice place.
Before Sunrise @ Estate se terugvoer
Thank you so much for your kind words! We're delighted to hear that you had a wonderful stay and felt welcomed. It was a pleasure hosting you!
Nigel B - Aug 2024
Algehele gradering
What a great place to stay.
Before Sunrise @ Estate se terugvoer
Thank you so much for your kind words! It was a pleasure hosting you, and I'm glad to hear you enjoyed your stay. I'm always happy to help and make sure my guests feel welcome and comfortable. Hope to see you again on your next visit!
H P - Aug 2024
Algehele gradering
Vriendelike en gasvrye verblyf.
Before Sunrise @ Estate se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie en om te hoor dat die bed gemaklik is. Ek het navorsing gedoen oor die matras voordat dit aangekoop is
Denise E - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Before Sunrise @ Estate se terugvoer
Hi Denise, dankie vir jou goeie resensie.
Ankia B - Jul 2024
Algehele gradering
Gerieflik en veilig.
Before Sunrise @ Estate se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Ankia!
Annelien V - Jul 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies in 'n veilige landgoed met veilige parkering.
Before Sunrise @ Estate se terugvoer
Hi Annelien
Baie dankie vir jou resensie! Ons is bly om te hoor dat julle 'n heerlike tyd gehad het en dat alles aan julle verwagtinge voldoen het. Dit was 'n plesier om julle te verwelkom, en ons waardeer jul waardering vir die klein ekstra's wat ons bygevoeg het.
Magda V - Jun 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Before Sunrise @ Estate se terugvoer
Dankie Magda. Julle is enige tyd welkom by Before Sunrise.
Zonika V - Jun 2024
Algehele gradering
Was lekker cozy.
Before Sunrise @ Estate se terugvoer
Dankie vir jou vriendelike woorde! Ek is bly jy het dit mooi en cosy gevind
Linda B - Mei 2024
Algehele gradering
Ons het so tuis gevoel soos by die huis, sal dit enige tyd aanbeveel.
Before Sunrise @ Estate se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Julle is enige tyd weer welkom.
Mene V - Mei 2024
Algehele gradering
Goeie ligging, privaat en modern.
Before Sunrise @ Estate se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Mene. Dit was 'n plesier om jou gasheer te wees, en ek hoop om jou binnekort weer te verwelkom!
Leon D - Jul 2024
Algehele gradering
Veilig, netjies en bekostigbaar.
Before Sunrise @ Estate se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Leon. Ek is bly om te hoor dat jy die eenheid netjies en die omgewing veilig en stil gevind het.
Cobus D - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly in stil, rustig en veilige plekkie.
Before Sunrise @ Estate se terugvoer
Dankie, Cobus. Julle is enige tyd welkom.
Kim G - Jun 2024
Algehele gradering
Ek het lekker gebly, vriendelike diens, mooi verbly.
Before Sunrise @ Estate se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons is bly jy het jou verblyf geniet en waardeer die kompliment oor die ligging en die staproetes in die estate.
Johan R - Sep 2024
Algehele gradering
Alles was aanvaarbaar sonder klagtes.
Before Sunrise @ Estate se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly om te hoor dat alles vir jou aanvaarbaar was en dat jy lekker geslaap het. Ons waardeer dit dat jy ons plek gekies het vir jou verblyf in Pretoria.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Feverwood Place 48, Woodlands Estate, Moreletapark, Pretoria, 0072, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang