Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Before Sunrise @ Estate

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Danél Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Before Sunrise @ Estate
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Fritz B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz B

Baie aangenaam.

Baie lekker en gerieflik. En naby hospitaal.

Before Sunrise @ Estate se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons is bly om te hoor dat julle die verblyf gerieflik en aangenaam gevind het. Ons waardeer dit dat julle ons ligging naby die hospitaal genoem het. Hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Before Sunrise @ Estate
Bruce B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce B

Lieflike diens, veilige verblyf.

Vir seker die veiligste verblyf waar ek nog was. Ons het eers na 12 die nag van ons funksie af by Before Sunrise aangekom, net om te sien hoe wonderlik die sekuriteit is. Perfekte oornag verblyf, veral na 'n funksie.

Before Sunrise @ Estate se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is bly om te hoor dat julle jul tyd by Before Sunrise geniet het en dat die sekuriteit vir julle gerusstelling gegee het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom, veral na 'n lekker funksie.

Before Sunrise @ Estate
Jane M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane M

We were well received. I can go there again and again. It's a very nice place.

The place is very clean and very quiet. They received us with love and made us feel welcome. Even after leaving the place, the owner called me to check if we travelled safely back home.

Before Sunrise @ Estate se terugvoer

Thank you so much for your kind words! We're delighted to hear that you had a wonderful stay and felt welcomed. It was a pleasure hosting you!

Before Sunrise @ Estate
Nigel B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel B

What a great place to stay.

Was met personally by the host and shown to my accommodation. Her communication was excellent and she went out of her way to help in whatever way she could.

Before Sunrise @ Estate se terugvoer

Thank you so much for your kind words! It was a pleasure hosting you, and I'm glad to hear you enjoyed your stay. I'm always happy to help and make sure my guests feel welcome and comfortable. Hope to see you again on your next visit!

Before Sunrise @ Estate
H P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
H P

Vriendelike en gasvrye verblyf.

Baie gerieflik. Gemaklike bed.

Before Sunrise @ Estate se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie en om te hoor dat die bed gemaklik is. Ek het navorsing gedoen oor die matras voordat dit aangekoop is

Before Sunrise @ Estate
Denise E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise E

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly, alles wat jy nodig het, en naby alles.

Before Sunrise @ Estate se terugvoer

Hi Denise, dankie vir jou goeie resensie.

Before Sunrise @ Estate
Ankia B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankia B

Gerieflik en veilig.

Beskikking tot alles wat jy benodig vir oorslaap.

Before Sunrise @ Estate se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Ankia!

Before Sunrise @ Estate
Annelien V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien V

Skoon en netjies in 'n veilige landgoed met veilige parkering.

Ons het heerlik oorgebly. Danel is baie behulpsaam en die kommunikasie en aanwysings is "spot on". Skoon, netjies, veilig en privaat! Alles wat jy nodig het met daai ietsie ekstra (handdoeke, lekker koffie - let wel, Jacobs en Cuppacino-sakkies met 'n melk in die yskas), wit beddegoed, verwarmer ens. Baie dankie, Danel!

Before Sunrise @ Estate se terugvoer

Hi Annelien

Baie dankie vir jou resensie! Ons is bly om te hoor dat julle 'n heerlike tyd gehad het en dat alles aan julle verwagtinge voldoen het. Dit was 'n plesier om julle te verwelkom, en ons waardeer jul waardering vir die klein ekstra's wat ons bygevoeg het.

Before Sunrise @ Estate
Magda V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Uitstekend.

Het baie lekker gebly. Die mense was baie vriendelik en alles was skoon en netjies.

Before Sunrise @ Estate se terugvoer

Dankie Magda. Julle is enige tyd welkom by Before Sunrise.

Before Sunrise @ Estate
Zonika V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonika V

Was lekker cozy.

Ja, dit was baie mooi.

Before Sunrise @ Estate se terugvoer

Dankie vir jou vriendelike woorde! Ek is bly jy het dit mooi en cosy gevind

Before Sunrise @ Estate
Linda B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Ons het so tuis gevoel soos by die huis, sal dit enige tyd aanbeveel.

Ons het heerlik gebly, alles wat ons nodig gehad het, was daar.

Before Sunrise @ Estate se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Julle is enige tyd weer welkom.

Before Sunrise @ Estate
Mene V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mene V

Goeie ligging, privaat en modern.

Ons het lekker gebly by Before Sunrise, kamer is vreeslik mooi, lekker privaat en het als wat mens nodig het. Die eienaar se kommunikasie is briljant en het ons presies geweet waar om te gaan. Ligging is goed, naby aan Pretoria oos en ook lekker naby aan 'n verskeidenheid restaurante. Ek sal Before Sunrise beslis aanbeveel.

Before Sunrise @ Estate se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Mene. Dit was 'n plesier om jou gasheer te wees, en ek hoop om jou binnekort weer te verwelkom!

Before Sunrise @ Estate
Leon D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Veilig, netjies en bekostigbaar.

Netjies toegeruste eenheid in 'n veilige en stil omgewing. Perfek vir oornag teen uiters bekostigbare tariewe. Sal beslis weer daar oorbly.

Before Sunrise @ Estate se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Leon. Ek is bly om te hoor dat jy die eenheid netjies en die omgewing veilig en stil gevind het.

Before Sunrise @ Estate
Cobus D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus D

Baie lekker gebly in stil, rustig en veilige plekkie.

Baie veilig, skoon en netjies. Ideaal vir ons twee vir oorslaap in Pretoria. Sal enige tyd aanbeveel of weer besoek.

Before Sunrise @ Estate se terugvoer

Dankie, Cobus. Julle is enige tyd welkom.

Before Sunrise @ Estate
Kim G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kim G

Ek het lekker gebly, vriendelike diens, mooi verbly.

Ek het baie lekker gebly. Verblyf is baie lekker geleë naby 'n mooi winkelsentrum. Ook in 'n estate waar mens lekker kan gaan stap.

Before Sunrise @ Estate se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons is bly jy het jou verblyf geniet en waardeer die kompliment oor die ligging en die staproetes in die estate.

Before Sunrise @ Estate
Vanaf R730
R730 R621
per nag, vir 2 mense
Vanaf R730
R730 R621
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Feverwood Place 48, Woodlands Estate, Moreletapark, Pretoria, 0072, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA464e64315c9b14247781c6c15bf48f082f20663a9c469c571f6d005d0317eb3c3f41b0d83591bd7585ec3867a0c9301625cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R730 nouVanaf R621 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 48 Feverwood Place Woodlands Estate 0072 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.823669220282 28.306114768717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang