Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Before Sunrise @ Estate

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Fritz B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie aangenaam. Baie lekker en gerieflik. En naby hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lieflike diens, veilige verblyf. Vir seker die veiligste verblyf waar ek nog was. Ons het eers na 12 die nag van ons funksie af by Before Sunrise aangekom, net om te sien hoe wonderlik die sekuriteit is. Perfekte oornag verblyf, veral na 'n funksie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danél
Before Sunrise @ Estate
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is bly om te hoor dat julle jul tyd by Before Sunrise geniet het en dat die sekuriteit vir julle gerusstelling gegee het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom, veral na 'n lekker funksie.

Jane M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

We were well received. I can go there again and again. It's a very nice place. The place is very clean and very quiet. They received us with love and made us feel welcome. Even after leaving the place, the owner called me to check if we travelled safely back home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danél
Before Sunrise @ Estate
Thank you so much for your kind words! We're delighted to hear that you had a wonderful stay and felt welcomed. It was a pleasure hosting you!

Nigel B
1 nag
5.0
Aug 2024

What a great place to stay. Was met personally by the host and shown to my accommodation. Her communication was excellent and she went out of her way to help in whatever way she could.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danél
Before Sunrise @ Estate
Thank you so much for your kind words! It was a pleasure hosting you, and I'm glad to hear you enjoyed your stay. I'm always happy to help and make sure my guests feel welcome and comfortable. Hope to see you again on your next visit!

H P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vriendelike en gasvrye verblyf. Baie gerieflik. Gemaklike bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danél
Before Sunrise @ Estate
Baie dankie vir jou resensie en om te hoor dat die bed gemaklik is. Ek het navorsing gedoen oor die matras voordat dit aangekoop is

Denise E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, alles wat jy nodig het, en naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danél
Before Sunrise @ Estate
Hi Denise, dankie vir jou goeie resensie.

Ankia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gerieflik en veilig. Beskikking tot alles wat jy benodig vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danél
Before Sunrise @ Estate
Baie dankie vir jou resensie, Ankia!

Annelien V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Skoon en netjies in 'n veilige landgoed met veilige parkering. Ons het heerlik oorgebly. Danel is baie behulpsaam en die kommunikasie en aanwysings is "spot on". Skoon, netjies, veilig en privaat! Alles wat jy nodig het met daai ietsie ekstra (handdoeke, lekker koffie - let wel, Jacobs en Cuppacino-sakkies met 'n melk in die yskas), wit beddegoed, verwarmer ens. Baie dankie, Danel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danél
Before Sunrise @ Estate
Hi Annelien Baie dankie vir jou resensie! Ons is bly om te hoor dat julle 'n heerlike tyd gehad het en dat alles aan julle verwagtinge voldoen het. Dit was 'n plesier om julle te verwelkom, en ons waardeer jul waardering vir die klein ekstra's wat ons bygevoeg het.

Magda V
1 nag
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Het baie lekker gebly. Die mense was baie vriendelik en alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danél
Before Sunrise @ Estate
Dankie Magda. Julle is enige tyd welkom by Before Sunrise.

Zonika V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Was lekker cozy. Ja, dit was baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danél
Before Sunrise @ Estate
Dankie vir jou vriendelike woorde! Ek is bly jy het dit mooi en cosy gevind

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Danél Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf R730
R730 R621
per nag, vir 2 mense
Vanaf R730
R730 R621
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Feverwood Place 48, Woodlands Estate, Moreletapark, Pretoria, 0072, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA464e64315c9b14247781c6c15bf48f082f20663a9c469c571f6d005d0317eb3c3f41b0d83591bd7585ec3867a0c9301625cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R730 nouVanaf R621 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 48 Feverwood Place Woodlands Estate 0072 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.823669220282 28.306114768717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang