Before Sunrise @ Estate
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Feverwood Place 48, Woodlands Estate, Moreletapark, Pretoria, 0072, Gauteng
- Vanaf R790 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Before Sunrise @ Estate is 'n selfsorg-eenheid in die Woodlands Lifestyle-sekuriteitskompleks in Moreletapark. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, hospitaalbesoekers en vakansiereisigers wat op soek is nag oornagverblyf
Die eenheid grens aan die hoofhuis, maar het 'n privaat ingang op die grondverdieping. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kamer het verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe insluit. Daar is ook 'n TV met Netflix en gratis WiFi.
Die eenheid is naby di Netcare Pretoria-Oos Hospitaal, en naby NG Moreletapark, Woodlands Boulevard-winkelsentrum, Parkview-winkelsentrum, Menlyn Maine, Time Square Sun Arena en 44 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Danél Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Feverwood Place 48, Woodlands Estate, Moreletapark, Pretoria, 0072, Gauteng
- Gaste dink Before Sunrise @ Estate het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Feverwood Place 48, Woodlands Estate, Moreletapark, Pretoria, 0072, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang