Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Behr's Lair

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: T'Wagenweg 24, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Behr's Lair bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus eenslaapkamerkothuis aan die waterkant in Marina Da Gama in Muizenberg. Die kothuis is geleë op 'n residensiële eiendom waar die eienaar woon, en het sy eie ingang. Die eiendom is in 'n doodloopstraat geleë, waar daar parkeerplek vir gaste beskikbaar is.

Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n badkamer met 'n bad en stort, en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, en 'n ketel en broodrooster. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele, en 'n sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kothuis is toegerus met WiFi.

Gaste het toegang tot 'n binnehof, swembad en jetty, wat met die eienaar gedeel word. Daar is ook 'n liefdevolle Great Dane genaamd Muesli en Ola die kat op die eiendom. As gaste nie gemaklik is met honde of katte nie, sal die eienaar verseker dat hulle wegbly.

Die area is 'n voëlkyker se toevlugsoord, en daar is honderde spesies wat besoek, insluitend pelikane, reiers en uile. Daar is selfs 'n vriendelike familie Kaapse kloulose otters wat party aande op die dek aankom. 'n Kindervriendelike park is reg oorkant die pad geleë, en daar is baie winkels naby.

Die ligging bied toegang tot strande, restaurante, winkels, wynplase, Kaappunt, Kalkbaai en Simonstad.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Tony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • T'Wagenweg 24, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Behr's Lair het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: T'Wagenweg 24, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fd2077426d406bab754a05c2bdd5820aee02ff1679dbe91bab219e8493694002c90cb290248aaccf197de10ab6b6daab076?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 24 T'Wagen Road Marina Da Gama 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.084924160821 18.476535273611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang