Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beira Mar 8

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
5.0
Elsjé H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Rustig. Veilig. Gemaklik. Heerlik. Ideaal vir gesin met kinders wat buite op grasperk kan speel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Beira Mar 8
Good day Elsje, Thank you for sharing your holiday experience with us and giving your stay a great rating! Kind regards, Just Property Margate

Ntokozo M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2019

Best place ever. Me and my friends enjoyed our weekend staying at the best apartment ever. Beira Mar 8 is the clean and secure place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2018

Baie gerieflik, veilig en loop afstand van die strand af. Ons het as gesin gaan vakansie hou. Dit was die perfekte tuiste. Ons was loop afstand van die hoof strand af, daar is veilige parkering met 'n motorhuis. Die huis was veilig met veiligheidshekke en diefwering voor al die vensters. Ons sal Beira Mar 8 aanbeveel vir groter gesinne soos ons self. Ons is 7 mense, 2 volwassenes en 5 kinders. Ons sal net 'n kluis wat kan sluit en dakwaaiers in al die vertrekke aanbeveel aangesien die kluis nie kon oopsluit nie en daar was net 'n dak waaier in die sitkamer en hoofslaapkamer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Xolile G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2017

Everything was above board and we really enjoyed our stay there. Location of the venue was suitable for us as it was closer to the event. We would definitely visit again. The place was very affordable, clean, has open space to accommodate visitors and well located next to the beach and mall for shopping

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle S
Lang verblyf
3.2
Des 2017

Baie teleurgesteld in die plek. Ons was baie ongelukkig met die plek. Die plek was vuil gewees en die kombuis het net breekware vir 5 en nie 8 mense soos wat geadverteer is nie. Slegs een laken per bed en geen badhanddoeke nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Nompumelelo M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2016

The place is great. Lovely atmosphere. Looking forward to our next visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 662

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R805
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R805
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat 72, St Michael's on Sea, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9288096862b3ab0398947de6bf57234f24831f3d229f9d7acb4bd042005e37e55ede466544341c35e282a6d31011c56222c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R805 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 72 Colin Street St Michael's on Sea 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.831756 30.396984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang