Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beit-El

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snymanstraat 104, Eduan Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R970 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Beit-EL bied verblyf vir 10 gaste en is in 'n stil area in Polokwane.

Die verblyf beskik oor 4 slaapkamers. Die Royal-eenheid is geskik vir 3 gaste en het 1 enkelbed, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie eenheid het ook 'n rusbank in die leefarea wat in 'n enkelbed omskep kan word. Die Rustic-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Twee nuwe eenhede is bygevoeg, naamlik Splendor-eenhede 1 en 2. Splendor 1 het 2 enkelbeddens wat op versoek saamgeskuif kan word. Dit bied slaapplek vir 2 gaste. Splendor 2 het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. In die sitarea is daar 'n dagbed waar 'n ekstra gas kan slaap. Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste.

Die Rustic-eenheid het 'n yskassie, mikrogolf en induksie-kookplaat met potte. Die Royal-eenheid het 'n yskas, mikrogolf, konveksie-oond en induksie-kookplaat met potte. Alle eenhede het tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n slim-TV met Netflix en DStv Compact en gaste het toegang tot gratis WiFi. Splendor-eenheid 1 het 'n yskassie, mikrogolf en breekware. Splendor-eenheid 2 is 'n gesinseenheid en het 'n yskas, mikrogolfoond en kooktoebehore. Splendor-eenheid 1 en 2 is langs die swembad en naby braaigeriewe, asook 'n trapmeul.

Polokwane het 'n gematigde klimaat wat nie te koud in die winter of te warm in die somer is nie. Dit is 'n kleurvolle dorp want daar is altyd plantspesies wat die hele jaar blom. Daar is verskeie besienswaardighede naby wat 'n wildplaas, reptielpark en leeuplase insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Snymanstraat 104, Eduan Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Beit-El het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R970
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snymanstraat 104, Eduan Park, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34e015b2b624cae25b8576324ce8902fc7adb11a8f1172221408cd93451acf1b595efb6e0273bc013e1b206e5ee367986494?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 104 Snymanstreet Eduan Park 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.881889807742 29.463642691402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang