Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beit Zata

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Freda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 22 resensies vir Beit Zata
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Fiona L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona L

Baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar gaan bly!

Baie lekker gebly. Freda is 'n pragtige mens en ons is gasvry ontvang. Vars gebakte broodjie was 'n groot bederf. Sal hoog aanbeveel. Lieflike groot huis.

Jean O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean O

Baie lekker gebly, Freda en Theo is aangename mense.

Ja, algehele indruk is baie goed en sal die slaapplek met sy geriewe enigertyd aanbeveel. Die Sishen erts trein wat elke 2 ure, dag en nag agter die huis verby dreun, maak die slaapervaring uitdagend. Kon nie aanpas by die geraas nie. Klink soos 'n Boeing 747 wat laag oor die huis vlieg. In die winter sal ek aanbeveel dat jy 'n blaasverwarmer wat spaarsamig op krag werk, saamneem vir gerief. Huis het hoe plafonne wat die huis koud maak. Verder was die blyervaring baie lekker en die huis met sy geriewe is van hoogstaande gehalte.

Beit Zata se terugvoer

Dankie vir die volpunte Jean.
Dit help ons om nog steeds die hoogste geresensieerde gastehuis in die dorp te bly.
Die Sishen/Saldana trein loop al 48 jaar lank deur Elandsbaai en is 'n bron van vermaak en verwondering vir oud en jonk.
Die ertsuitvoer lewer onskatbare valuta aan ons land en die trein was al opgeteken in die Guinness Book of Records.
Ek vermoed dat van die elektriese lokomotiewe onklaar was en dan span hulle soms tydelik een of twee diesel eenhede in.
Julle klagte is die eerste en enigste een wat ons nog ooit ontvang het, maar jy het darem oor koffie genoem jy kom beslis weer terug.
Maak asb. so!

Beit Zata
Pieter B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Freda en Theo was fantasties. Baie welkom gevoel.

Baie nice plek met spasie en alles wat jy nodig het.

Marie-louise G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise G

Gerieflik en netjiese verblyf.

Die huis was netjies en baie goed toegerus. Alles wat jy nodig het en meer. Ons het heerlik gebly en gerus.

Francois D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Owners Freda and Theo were wonderful, friendly, organised and caring — thank you.

We will definitely be back. We loved the house, the views, the convenience. We haven't slept in such a big, comfortable bed in years. One really couldn't ask for more!

Beit Zata se terugvoer

Francois, the best part of being a host, is when people arrive as guests but leave as friends. It was lovely meeting you, and your lovely wife. Hoping to see you again.

Beit Zata
Ethan J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethan J

Incredible.

Very nice and very invititing.

Beit Zata se terugvoer

Thank you very much Ethan. It was a pleasure to host your friends and you. You are welcome to come back at any time.

Beit Zata
Johann L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann L

Uitstekende plek om die vakansie deur te bring.

Ons 7 dae by Beit Zata was by verre die beste vakansie wat ons al ooit beleef het en sal dit vir almal aanbeveel. Baie dankie Theo en Freda. Ons sie julle beslis weer!

Shane L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane L

Simply fantastic!

Excellent location and spotlessly clean with all the modern appliances you could need. Great attention was paid to detail. A truly awesome place for a family holiday!

Beit Zata se terugvoer

Hi Shane and family,
Thank you very much, it was a pleasure hosting you.
Thank you for leaving the house spotlessly clean.
You are welcome to come back at any time.
Regards,
Freda

Beit Zata
Nadia G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia G

'n Fantastiese en rustige wegbreek.

Die huis is baie netjies en ruim en baie goed toegerus. Die eienaars het ons hartlik en vriendelik ontvang en was baie behulpsaam. Ons het die naweek baie geniet. Ons sal beslis weer wil gaan.

Beit Zata se terugvoer

Hallo Nadia, Ulrich en gesin, ons is so bly dat julle die naweek geniet het, dit is wat ons wil hoor. Julle is gawe mense wat respek vir die huis en omgewing het. Julle is meer as welkom om terug te kom.

Beit Zata
Mari C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari C

Vriendelike diens, besonders mooi. Sal verseker weer besoek.

Vriendelike diens, besonders mooi.

Beit Zata se terugvoer

Mari, Jan en gesin, dit was net ‘n plesier om julle hier te hê. Die huis was so netjies gelos, mens het gesukkel om te sien dat hiet gaste was. Julle is welkom enige tyd om weer te kom.

Beit Zata
Craig C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig C

Highly recommended, wonderful hosts!

Wow! We absolutely loved our stay in Elands Bay - Freda and Theo were the most wonderful hosts - they made us feel exceptionally welcome. This is the most ideal place to stay to get away from the hustle and bustle of city life. We would HIGHLY recommend Beit Zata as a wonderful relaxing getaway. Amenities are first class - beach access is painless (and the beaches are still absolutely unspoiled and pristine).

Beit Zata se terugvoer

Thank you, Craig, it was a pleasure to meet you, and hope to see you sometime soon.

Beit Zata
Lizel V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel V

Gerieflik, mooi see-uitsig.

Heerlik gekuier, mooi uitsig. Als wat mens nodig het.

Beit Zata se terugvoer

Hi Lizel. Dankie vir die mooi boodskap. Dit was goed om julle te ontmoet.

Beit Zata
Joey G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey G

Sielskos! Lekker gebly! Baie spasie! Tuis gevoel heerlik!

Ons Sal Beit Zara enige tyd aanbeveel! Baie spasie en genoeg kaste om regtig uit te pak en tuis te voel! Die gasvryheid van Freda en Theo! Dis regtig sielskos! Wou nie ry nie! Waardering vir gerieflikheid! Baie dankie.

Beit Zata se terugvoer

Baie dankie Joey, dit was ‘n plesier om julle te ontmoet en om julle as gaste te hê. Julle is meer as welkom om terug te kom.

Beit Zata
Malcolm C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm C

Great venue to chill!

Ideal location for a total rest away from everything. No hustle and bustle and this place is on my list of regulars now! Not for party animals and misbehavers!

Beit Zata se terugvoer

Hi Malcolm, it was our pleasure having you here for a chill. Please join us again.

Beit Zata
Leon B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

Perfect.

Very nice host and extremely nice house.

Beit Zata se terugvoer

Thank you so much Leon! We look forward to hosting your family again, you were perfect guests.

Beit Zata
Gwendoline S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwendoline S

Lieflike klein dorpie.

Die woning was ruim en skoon. Pluspunt dat ek my wasgoed kon was. Ons het 'n heerlike naweek gehad. Rustigheid en ontspan. Vriendelike mense. Woning is wel op eienaar se erf, maar dit was asof ons alleen was. Baie dankie Freda vir julle gasvryheid.

Beit Zata se terugvoer

Dit was ‘n plesier om julle by ons te kon hê. Dankie dat julle so mooi na ons eiendom gekyk het en dit so netjies agter gelaat het. Ek wil net daarop wys dat die vakansie huis wel op sy eie erf staan, aangrensend aan ons eiendom. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Beit Zata
Pierre L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L

Onvergeetlike ervaring en sal vir seker weer gaan.

Beste wat ons nog ooit 'n vakansie ervaring gehad het.

Beit Zata se terugvoer

Dit was ‘n absolute plesier om julle in ons huis te hê. Selfs beurtkrag kon julle opwinding keer nie. Dankie vir die netjiese toestand wat julle die huis gelos het. Mens kon skaars sien dat daar mense in gebly het. Julle is meer as welkom om enige tyd terug te kom.

Beit Zata
Whenin W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whenin W

Voel soos my eie huis.

Ek was op soek na 'n plek waar ek rustig sonder enige geraas of baie mense op en af nie. Beit Zata bied die perfekte plek aan. Vriendelikste mense van Beit Zata is die bonus. Dankie vir beleefdheid. Sien gou weer!

Beit Zata se terugvoer

Dankie Whenin, dit was ‘n plesier om julle weer hier te hê. Jou ma-hulle en jy en Charlene is sulke oulike, voorbeeldige mense wat ons dorp en huis respekteer. Julle is altyd welkom by ons. Groete,
Theo en Freda

Beit Zata
Pieter J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Uitstekende verblyf in 'n pragtige dorp.

Dit was 'n plesier om by Freda en Theo te bly. Hulle is uiters vriendelik en behulpsaam. Die verblyf was alles en nog meer wat ons gesoek het. Uiters netjies en luuks met alles wat jy nodig mag hê. Ons sal beslis weer terug gaan na hulle toe!

Beit Zata se terugvoer

Beste Pieter en Almarie,
Dit was ‘n voorreg om julle te ontmoet. Dit is een van die voordele wat mens het om mense in jou eiendom te hê, mens ontmoet oor die algemeen, wonderlike mense.
Julle was respekvol teenoor ons eiendom en interressante geselskap. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Mooi bly.

Beit Zata
Esmare W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmare W

Heerlike ruim en goed toegeruste huis net een straat vanaf see in pragtige Elandsbaai.

"Alles wat oop- en toemaak" is die gesegde wat ter sprake kom as jy in hierdie lieflike huis bly. Eienaars Theo en Freda het dit werklik uitstekend toegerus! Alles is mooi en nuut en die huis is regtig ruim met 'n heerlike beskutte stoep. Theo ken die omgewing soos die palm van sy hand en het verskeie padroetes aanbeveel. Ons was daar in blommetyd waarvan ons andersins nooit sou geweet het nie. Ons kan Beit Zata hartlik aanbeveel.

Beit Zata se terugvoer

Dankie Esmare,
Dit was ons grootste plesier om vir jou, Phillip en jou ouers te kon ontmoet en huisves.
Bly julle kon ons kontrei beleef en dat die weer en blomme saamgespeel het.
Julle is netjiese en eersteklas mense wat altyd welkom sal wees.
Theo en Freda

Beit Zata
Eneth B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eneth B

Stilte, see, son en sand. Salig!

Met ons aankoms is ons vriendelik welkom geheet deur Freda. Plek is pragtig, netjies en modern en het 'n lieflike see-uitsig. Huis baie goed geleë. Elandsbaai is klein, rustig en beslis die beste plek om vakansie te hou as jy wil rus. Dis stil, veilig en die strand is lieflik. Sal beslis weer van Beit Zata gebruik maak as ons in daardie omgewing wil vakansie hou.

Beit Zata se terugvoer

Hallo Eneth,

Baie dankie. Julle was wonderlike gaste wat ons eiendom respekteer het. Julle is altyd welkom by ons.

Groete,
Freda

Beit Zata
Sasha B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sasha B

Amazing place with an amazing host.

Definitely worthwhile, very friendly host, beautiful location. Would recommend to all.

Beit Zata se terugvoer

Hi Sasha,
Thank you so much!
Your little family and your friends were friendly and courteous, the perfect guests.
You also get five stars and will always be welcome!
Regards,
Freda and Theo.

Beit Zata
Vanaf R2 400
R2 400 R1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 400
R2 400 R1 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinestraat 8, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMojnN9a1TDLib7Q2Ofqep9UEJsNN3i0sYhJofvpTDmljaUdz9F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 22 5 1 5 8 Duine Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.310030254187 18.343144932783

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang