Beit Zata
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Freda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Fiona L - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar gaan bly!
Jean O - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, Freda en Theo is aangename mense.
Lees meerBeit Zata se terugvoer
Dankie vir die volpunte Jean.
Dit help ons om nog steeds die hoogste geresensieerde gastehuis in die dorp te bly.
Die Sishen/Saldana trein loop al 48 jaar lank deur Elandsbaai en is 'n bron van vermaak en verwondering vir oud en jonk.
Die ertsuitvoer lewer onskatbare valuta aan ons land en die trein was al opgeteken in die Guinness Book of Records.
Ek vermoed dat van die elektriese lokomotiewe onklaar was en dan span hulle soms tydelik een of twee diesel eenhede in.
Julle klagte is die eerste en enigste een wat ons nog ooit ontvang het, maar jy het darem oor koffie genoem jy kom beslis weer terug.
Maak asb. so!
Pieter B - Mrt 2024
Algehele gradering
Freda en Theo was fantasties. Baie welkom gevoel.
Marie-louise G - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik en netjiese verblyf.
Francois D - Sep 2023
Algehele gradering
Owners Freda and Theo were wonderful, friendly, organised and caring — thank you.
Beit Zata se terugvoer
Francois, the best part of being a host, is when people arrive as guests but leave as friends. It was lovely meeting you, and your lovely wife. Hoping to see you again.
Ethan J - Jul 2023
Algehele gradering
Incredible.
Beit Zata se terugvoer
Thank you very much Ethan. It was a pleasure to host your friends and you. You are welcome to come back at any time.
Johann L - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekende plek om die vakansie deur te bring.
Shane L - Mei 2022
Algehele gradering
Simply fantastic!
Beit Zata se terugvoer
Hi Shane and family,
Thank you very much, it was a pleasure hosting you.
Thank you for leaving the house spotlessly clean.
You are welcome to come back at any time.
Regards,
Freda
Nadia G - Apr 2022
Algehele gradering
'n Fantastiese en rustige wegbreek.
Beit Zata se terugvoer
Hallo Nadia, Ulrich en gesin, ons is so bly dat julle die naweek geniet het, dit is wat ons wil hoor. Julle is gawe mense wat respek vir die huis en omgewing het. Julle is meer as welkom om terug te kom.
Mari C - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens, besonders mooi. Sal verseker weer besoek.
Beit Zata se terugvoer
Mari, Jan en gesin, dit was net ‘n plesier om julle hier te hê. Die huis was so netjies gelos, mens het gesukkel om te sien dat hiet gaste was. Julle is welkom enige tyd om weer te kom.
Craig C - Des 2021
Algehele gradering
Highly recommended, wonderful hosts!
Lees meerBeit Zata se terugvoer
Thank you, Craig, it was a pleasure to meet you, and hope to see you sometime soon.
Lizel V - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik, mooi see-uitsig.
Beit Zata se terugvoer
Hi Lizel. Dankie vir die mooi boodskap. Dit was goed om julle te ontmoet.
Joey G - Nov 2021
Algehele gradering
Sielskos! Lekker gebly! Baie spasie! Tuis gevoel heerlik!
Beit Zata se terugvoer
Baie dankie Joey, dit was ‘n plesier om julle te ontmoet en om julle as gaste te hê. Julle is meer as welkom om terug te kom.
Malcolm C - Sep 2021
Algehele gradering
Great venue to chill!
Beit Zata se terugvoer
Hi Malcolm, it was our pleasure having you here for a chill. Please join us again.
Leon B - Jul 2021
Algehele gradering
Perfect.
Beit Zata se terugvoer
Thank you so much Leon! We look forward to hosting your family again, you were perfect guests.
Gwendoline S - Mei 2021
Algehele gradering
Lieflike klein dorpie.
Beit Zata se terugvoer
Dit was ‘n plesier om julle by ons te kon hê. Dankie dat julle so mooi na ons eiendom gekyk het en dit so netjies agter gelaat het. Ek wil net daarop wys dat die vakansie huis wel op sy eie erf staan, aangrensend aan ons eiendom. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Pierre L - Feb 2021
Algehele gradering
Onvergeetlike ervaring en sal vir seker weer gaan.
Beit Zata se terugvoer
Dit was ‘n absolute plesier om julle in ons huis te hê. Selfs beurtkrag kon julle opwinding keer nie. Dankie vir die netjiese toestand wat julle die huis gelos het. Mens kon skaars sien dat daar mense in gebly het. Julle is meer as welkom om enige tyd terug te kom.
Whenin W - Des 2019
Algehele gradering
Voel soos my eie huis.
Beit Zata se terugvoer
Dankie Whenin, dit was ‘n plesier om julle weer hier te hê. Jou ma-hulle en jy en Charlene is sulke oulike, voorbeeldige mense wat ons dorp en huis respekteer. Julle is altyd welkom by ons. Groete,
Theo en Freda
Pieter J - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf in 'n pragtige dorp.
Beit Zata se terugvoer
Beste Pieter en Almarie,
Dit was ‘n voorreg om julle te ontmoet. Dit is een van die voordele wat mens het om mense in jou eiendom te hê, mens ontmoet oor die algemeen, wonderlike mense.
Julle was respekvol teenoor ons eiendom en interressante geselskap. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Mooi bly.
Esmare W - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlike ruim en goed toegeruste huis net een straat vanaf see in pragtige Elandsbaai.
Lees meerBeit Zata se terugvoer
Dankie Esmare,
Dit was ons grootste plesier om vir jou, Phillip en jou ouers te kon ontmoet en huisves.
Bly julle kon ons kontrei beleef en dat die weer en blomme saamgespeel het.
Julle is netjiese en eersteklas mense wat altyd welkom sal wees.
Theo en Freda
Eneth B - Jan 2019
Algehele gradering
Stilte, see, son en sand. Salig!
Beit Zata se terugvoer
Hallo Eneth,
Baie dankie. Julle was wonderlike gaste wat ons eiendom respekteer het. Julle is altyd welkom by ons.
Groete,
Freda
Sasha B - Des 2018
Algehele gradering
Amazing place with an amazing host.
Beit Zata se terugvoer
Hi Sasha,
Thank you so much!
Your little family and your friends were friendly and courteous, the perfect guests.
You also get five stars and will always be welcome!
Regards,
Freda and Theo.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duinestraat 8, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang