Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beit Zata

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Fiona L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar gaan bly! Baie lekker gebly. Freda is 'n pragtige mens en ons is gasvry ontvang. Vars gebakte broodjie was 'n groot bederf. Sal hoog aanbeveel. Lieflike groot huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly, Freda en Theo is aangename mense. Ja, algehele indruk is baie goed en sal die slaapplek met sy geriewe enigertyd aanbeveel. Die Sishen erts trein wat elke 2 ure, dag en nag agter die huis verby dreun, maak die slaapervaring uitdagend. Kon nie aanpas by die geraas nie. Klink soos 'n Boeing 747 wat laag oor die huis vlieg. In die winter sal ek aanbeveel dat jy 'n blaasverwarmer wat spaarsamig op krag werk, saamneem vir gerief. Huis het hoe plafonne wat die huis koud maak. Verder was die blyervaring baie lekker en die huis met sy geriewe is van hoogstaande gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freda
Beit Zata
Dankie vir die volpunte Jean. Dit help ons om nog steeds die hoogste geresensieerde gastehuis in die dorp te bly. Die Sishen/Saldana trein loop al 48 jaar lank deur Elandsbaai en is 'n bron van vermaak en verwondering vir oud en jonk. Die ertsuitvoer lewer onskatbare valuta aan ons land en die trein was al opgeteken in die Guinness Book of Records. Ek vermoed dat van die elektriese lokomotiewe onklaar was en dan span hulle soms tydelik een of twee diesel eenhede in. Julle klagte is die eerste en enigste een wat ons nog ooit ontvang het, maar jy het darem oor koffie genoem jy kom beslis weer terug. Maak asb. so!

Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Freda en Theo was fantasties. Baie welkom gevoel. Baie nice plek met spasie en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie-louise G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gerieflik en netjiese verblyf. Die huis was netjies en baie goed toegerus. Alles wat jy nodig het en meer. Ons het heerlik gebly en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Owners Freda and Theo were wonderful, friendly, organised and caring — thank you. We will definitely be back. We loved the house, the views, the convenience. We haven't slept in such a big, comfortable bed in years. One really couldn't ask for more!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freda
Beit Zata
Francois, the best part of being a host, is when people arrive as guests but leave as friends. It was lovely meeting you, and your lovely wife. Hoping to see you again.

Ethan J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Incredible. Very nice and very invititing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freda
Beit Zata
Thank you very much Ethan. It was a pleasure to host your friends and you. You are welcome to come back at any time.

Johann L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Uitstekende plek om die vakansie deur te bring. Ons 7 dae by Beit Zata was by verre die beste vakansie wat ons al ooit beleef het en sal dit vir almal aanbeveel. Baie dankie Theo en Freda. Ons sie julle beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane L
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Simply fantastic! Excellent location and spotlessly clean with all the modern appliances you could need. Great attention was paid to detail. A truly awesome place for a family holiday!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freda
Beit Zata
Hi Shane and family, Thank you very much, it was a pleasure hosting you. Thank you for leaving the house spotlessly clean. You are welcome to come back at any time. Regards, Freda

Nadia G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

'n Fantastiese en rustige wegbreek. Die huis is baie netjies en ruim en baie goed toegerus. Die eienaars het ons hartlik en vriendelik ontvang en was baie behulpsaam. Ons het die naweek baie geniet. Ons sal beslis weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freda
Beit Zata
Hallo Nadia, Ulrich en gesin, ons is so bly dat julle die naweek geniet het, dit is wat ons wil hoor. Julle is gawe mense wat respek vir die huis en omgewing het. Julle is meer as welkom om terug te kom.

Mari C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Vriendelike diens, besonders mooi. Sal verseker weer besoek. Vriendelike diens, besonders mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freda
Beit Zata
Mari, Jan en gesin, dit was net ‘n plesier om julle hier te hê. Die huis was so netjies gelos, mens het gesukkel om te sien dat hiet gaste was. Julle is welkom enige tyd om weer te kom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Freda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R2 400
R2 400 R1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 400
R2 400 R1 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinestraat 8, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMojnN9a1TDLib7Q2Ofqep9UEJsNN3i0sYhJofvpTDmljaUdz9F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 22 5 1 5 8 Duine Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.310030254187 18.343144932783

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang