Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beker Loop Oor

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 50 resensies vir Beker Loop Oor
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Bonita V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita V

Aangenaam en rustig. Baie sentraal naby al die dorpe.

Ons het ons verblyf gemaklik gevind. Eienaars is baie gasvry en behulpsaam. Ons sal beslis weer gaan.

Desiree S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree S

Heerlike vakansiehuis, met gasvryheid, en heerlike bed.

Ons het heerlik gebly. Was vriendelik ontvang met bederfies op die beddens. Het alles tot ons beskikking gehad wat nodig was. Ons het heerlik geslaap, bed is baie gemaklik. Mooi uitsig. My seuntjie het dit baie geniet. Was loopafstand van die getuipoele, so kon lekker afstap see toe.

Jo-anne B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne B

Blessed.

We were so spoilt with little treats and special touches. They are very generous and caring and went above and beyond to make our stay wonderful.

Piet V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V

Gerieflik gebly en die ligging is naby alles.

Het heerlik gebly en gekuier. Die gasvryheid was uitstekend en sal vir seker weer daar gaan bly as die kans hom voordoen.

Karen V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen V

Rustig.

Die verblyf was rustig en ek het die stilte baie geniet. Mens hoor net soms die TV bo, maar dit het nie gepla nie. Die wasbak in die kombuis en werkoppervlakte werk ongelukkig nie goed nie. Mens kan skaars 'n bord daarin pas (dan moet jy dit skuins hou) en ek het 'n paar maal my kop op daardie oorhoofse mikrogolf-staander gekap. (Jammer dat ek dit moet uitlig vir toekomstige gaste).

Pierre D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D

Lekker rustig met pragtige see uitsig.

Ons was baie vriendelik ontvang deur Johan. Baie lekker gebly en die gasheer wou altyd weet of ons gemaklik is.

Jakobus B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jakobus B

Baie lekker en skoon verblyf.

Baie netjies en aangename mense. Dit was baie lekker om in 'n rustige area vakansie te hou en bly.

Johannes A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes A

Perfect for our purposes.

Excellent. Very friendly hosts. It was relaxed and refreshing being so close to the beach. We would definitely stay there again.

Chris S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Vriendelik en bekostigbare akkommodasie, aanbeveelbaar.

Ons het heerlik gebly, vriendelikste gasheer en sy vrou.

Pieter C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Heerlike en gavrye verblyf in 'n gerieflike eenheid met 'n pragtige uitsig oor die see.

Die eenheid is ideaal geleë in 'n pragtige omgewing met 'n asemrowende uitsig oor die see. Die gasvryheid, hulpvaardigheid en vriendelikheid sal ons verseker weer laat gebruik maak van die verblyf. Ons is groot dank aan hulle verskuldig!

Danel R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel R

So lekker!

Wonderlike ontvangs. Plekkie is gerieflik, so naby die see. Mrns hoor see heelnag terwyl jy slaap.

Peter B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B

Heerlike ontspanning en rus.

Ons het lekker gerus. Die plekkie is mooi geleë vir 'n lekker stap langs die see op die kuspad en ander roetes. Dit is ongeveer 4 km van Hartenbos en 6 km van Groot-Brak. Die kamer en badkamers is goed toegerus en die bed slaap lekker. Die enigste probleempie is dat ons nie water kan kook of iets warm kan maak as daar 'n kragonderbreking is nie. Verder is dit heel voldoende vir ons twee persone. Dankie vir julle gasvryheid en die bederfies op die bed.

Jaqualine P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaqualine P

Ons en die kinders het dit baie geniet en is veilig.

Baie netjies en groot vir 'n gesin en ons het 'n warm verwelkoming gekry, weereens dankie.

Beker Loop Oor se terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle te leer ken. Julle is altyd welkom.
Groete
Johan en Madeleine Barnard

Beker Loop Oor
Ansie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S

Ons wil weer gaan!

Pragtige plekkie! Het baie lekker gebly, net te kort. Die beste is die see wat jou aan die slaap sus. Baie dankie Johan en Madelein vir die lekker gesels en jul gasvryheid.

Beker Loop Oor se terugvoer

Dit was vir ons net 'n plesier om julle hier te ontvang. Ons sien uit om julle weer te sien. Groete. Johan en Madeleine

Beker Loop Oor
Ria E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria E

Baie stil en rustige vakansie en het heerlik ontspan.

Die verblyf was ideaal vir ons en het ook baie veilig gevoel. Heerlik gerus en baie lekker vars see-uitsig geniet. Ons is baie vriendelik ontvang en het alles baie geniet.

Beker Loop Oor se terugvoer

Dit was n voorreg om julle te ontvang.
Groete
Johan en Madeleine

Beker Loop Oor
Gerhard B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

Rustige omgewing.

Mooi natuurskoon en gerieflik.

Chris D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Baie lekker gebly en naby die see.

Johan en Madeleine het seker gemaak om ons welkom laat voel en was altyd beskikbaar indien nodig en ook met bederfies. Regtig baie lekker gebly.

Johann S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Perfek.

Die omgewing, verblyf en gasvryheid is fantasties. Oom Johan en Tannie Madelein het ons regtig bederf en uit hulle pad gegaan om seker te maak dat alles na ons gemak is. Ons het heerlike vakansie gehou en nuwe vriende bygekry. Ek kan beslis Beker Loop Oor aanbeveel.

Beker Loop Oor se terugvoer

Baie dankie dat julle nou deel van Beker Loop Oor familie is. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Beker Loop Oor
Helena F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena F

Heerlik. Uitstekende diens!

Ons is baie vriendelik en gasvry ontvang met lekker bederfies - selfs vir ons hondekind! Beker Loop Oor het alles wat mens nodig het, dit is skoon, netjies, veilig en stapafstand van die see. Johan en Madelein is hartsmense en bederf hul gaste. Baie goeie diens en ons sal beslis weer daar gaan bly. Ons het ons tyd daar regtig geniet.

Beker Loop Oor se terugvoer

Julle kuier hier was heerlik. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang. Ons kyk nog uit waarvoor julle soek.
Groete
Johan en Madeleine

Beker Loop Oor
Suzette V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V

Baie tevrede met Beker Loop Oor!

Ligging is baie goed, paar tree van die pragtige strand af. Johan het ons vriendelik en gasvry ontvang met sjokolade op die bed en gehelp dat ons voertuig veilig in motorhuis toegesluit word. Kombuisgeriewe is baie beperk, maar vir die baie billike prys is dit geen probleem nie.

Beker Loop Oor se terugvoer

Julle is wonderlike gaste. Altyd welkom by Beker Loop Oor.
Seen vir julle.
Johan en Madeleine

Beker Loop Oor
Marycke T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marycke T

Wegbreek.

Vriendelike gasheer. Baie lekker ontspan.

Petru R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petru R

Bekostigbare verblyf. Heerlik ruim.

Sien sterre.

Christo D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Uitstekend en baie goed ingerig!

Johan en Madeleine is hartsmense met spesiale bederfies en omgee elke dag!

Kitty G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kitty G

Lekker gekuier.

Ons en ons hondjie, Snoekie, het lekker gekuier en die vakansie baie geniet. Johan het ons kort-kort bederf met allerhande lekkernye. Kan Beker Loop Oor aanbeveel.

Kobus D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Dit was nou waarde vir geld

Skoon en ruim alles wat nodig is om gerieflik te kuier gasvry ontvang met sop en pannekoek in koue nat weer

Beker Loop Oor se terugvoer

Ons hoop om julle gou weer te sien. Dit was n plesier om julle te ontvang.
God seen julle

Beker Loop Oor
Adri B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B

Great and very relaxing.

Great hosts, awesome view and wonderful place to be.

Irida S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irida S

Waarde vir geld!

Groot kamer, uitstekende matras, groot welkome yskas ten spyte van klein kombuisspasie. Die motorhuis is hoogs waardeer. Volle DStv en twee badkamers maak dit uitstekende verblyf!

Beker Loop Oor se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang. Ons sal dit geniet om julle weer te sien.
Groete
Johan en Madeleine Barnard

Beker Loop Oor
Lehane R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lehane R

Eienaars het ons reeds vooraf gekontak en welkom laat voel. Vriendelik ontvang. Baie hulpvaardig. Plek baie netjies en goed toegerus.

Die kombuis is ongelukkig baie, baie klein. Goed toegerus, maar daar is nie spasie om toerusting te gebruik nie. Geen warm water nie en wasbak te klein om skottelgoed in te was, daar is plek vir 6 persone, maar dit was moeilik om vir 3 persone kos voor te berei. TV- en eetkamer het ook nie spasie vir 6 persone nie. Die maksimum persone wat die plek kan hanteer is 3 persone, miskien 4.

Luzell T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzell T

Het verblyf verskriklik geniet.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en jul gasvryheid. Ons het baie lekker gekuier. Die woonstel was skoon en netjies en loopafstand na die strand. Baie goeie waarde vir geld. Ons sal beslis weer kom.

Beker Loop Oor se terugvoer

Baie dankie Luzell,
Julle was wonderlike gaste en n plesier om te ontvang. Sien uit na julle volgende kuier.
Groete
Johan en Madeleine

Beker Loop Oor
Johann W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann W

Naweekwegbreek.

Ons het heerlik gebly en dit is 'n pragtige dorpie. Die eienaar was baie vriendelik en mens het vrymoedigheid om te gaan vra indien iets benodig, maar hulle respekteer jou privaatheid. Die huis is stapafstand van die see. Die huis is groter as wat ek aanvanklik gedink het met 4 slaapkamers en twee badkamers. Die kombuis is klein, maar dit word ook so op die webtuiste genoem. Dit is wel goed toegerus. Dit is nie 'n probleem vir ons gewees nie, aangesien ons net 'n naweek gebly het en ons elkgeval heerlik gebraai het. Die braaigeriewe is fantasties. Ek sal weer daar bly indien ek weer in die omgewing is. Dit bly baie goeie waarde vir geld en die plekkie het aan al ons behoeftes voldoen.

Beker Loop Oor se terugvoer

Johann, dit was vir ons net 'n plesier om julle te akkommodeer. Alles wat mooi is. Ons hoop om julle weer te sien.

Groete
Johan en Madeleine Barnard

Beker Loop Oor
Saritha S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saritha S

Fantasties heerlik!

Wat 'n heerlike en gerieflike plekkie! Alles wat jy nodig het. Ons is so tuis laat voel deur oom Johan en tannie Madeleine, met bederfies op die bed en die een aand! Ons was soos eregaste behandel en nogmaals dankie oom Johan vir die uitvind oor die vervoermuseum! Ons het dit vreeslik geniet! Nogmaals baie dankie dat oom-hulle julle plekkie met ons gedeel het!

Amanda S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Nice place for holiday.

Friendly host and nice holiday flat.

Giel P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giel P

Heerlike, rustige vakansie!

Beker loop oor, ek kan rêrig aanbeveel vir enige iemand. Die hartlike ontvangs by aankoms deur die eienaar laat jou sommer al klaar tuis voel. Die huisie is volledig toegerus. Enige iemand wat rêrig rus vir die siel wil hê kan maar gerus hier kom bly. Al wat jy hoor is die branders van die see wat kalmte in jou gemoed bring.

Beker Loop Oor se terugvoer

Baie dankie, dit is 'n groot plesier om julle te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Johan en Madeleine Barnard

Beker Loop Oor
Magda G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda G

Heerlike verblyf. Rustig, netjies.

Ons het heerlik gebly. Akkommodasie was baie netjies en skoon. Gasheer baie vriendelik en hulpvaardig.

Amalie J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amalie J

Wonderlik om met see se klank te gaan slaap en wakker te word, het dit geniet.

Dankie Johan vir die gasvrye ontvangs en netjiese verblyf - ons het dit baie geniet. Ook die bederfies op die bed, ons sal graag weer julle gastehuis wil gebruik, lieflike uitsig.

Beker Loop Oor se terugvoer

Dankie Amalie,
Met gaste soos julle kan mens nie anders as goeie diens probeer lewer. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete,
Johan en Madeleine Barnard

Beker Loop Oor
Gerhard V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Waarde vir geld!

Johan en Madelein is opregte goeie mense. Die eiendom ligging is perfek met die see net 100 m van jou af. Kombuisie is baie klein, maar het voldoen aan ons behoeftes. Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer kom.

Rudolph O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph O

Lovely spacious flat, lovely location, lovely hosts.

We were welcomed and showed around by our gracious host, and immediately felt welcome. The flat was very spacious. The main bedroom had its own bathroom and sitting area - complete with solid wood furniture from an era long gone. The property is perched on a little hill overlooking the Indian Ocean. Stunning views to be had from the barbecue area. We felt extremely safe and secure - as that part of Tergniet is especially quiet and safe. Had a wonderful night's rest whilst drifting away to the sound of the waves breaking on the beach below. We had a great stay, and can highly recommend Johan and Madeleine's place. And they are real caring hosts!

Johan T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T

Baie lekker gebly.

Sal beslis weer gebruik maak van die verblyf. Lekker naby die see, binne loopafstand.

Beker Loop Oor se terugvoer

Johan, ons sa joul baie graag weer ontvang hier by Beker Loop Oor. Baie dankie. Groete, Johan en Madeleine.

Beker Loop Oor
Lucia S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia S

Fantasies.

Ons het heerlik gerus, my honde en kinders was veilig. Ontvangs was baie goed. Die plek is gerieflik en skoon. Sal beslis weer hier kom oorslaap en selfs 'n vakansie daarvan maak. Baie dankie.

Beker Loop Oor se terugvoer

Beste Lucia,

Baie dankie vir jul pragtige terugvoer. Ons sal julle en die honde graag weer wil sien.

Voorspoed en groete,
Beker Loop Oor

Beker Loop Oor
Travis M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Travis M

Perfect stay, Johan the owner was so helpful and really made us feel welcome.

I would definitely be back. We were taken care of as we arrived and made to feel very welcome. It was such a comfortable place to stay, with a nice view of the sea across the road.

Beker Loop Oor se terugvoer

You are a pleasure to meet, and will always be welcome. God bless.

Beker Loop Oor
Leon D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Baie lekker.

Lekker gebly. Uitstekende ligging. Op die see.

Thinus B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus B

Aangenaam.

Ons het baie min tyd spandeer in Beker Loop Oor a.g.v. vol program, maar ons laat inkom het hopelik nie te veel gepla nie.

Beker Loop Oor se terugvoer

Dit was ons voorreg om julle te huisves. Groete

Beker Loop Oor
Mario N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario N

Baie lekker.

Diens uitstekend, die tannie en oom baie vriendelik en behulpsaam. Plekkie netjies en goed toegerus.

Marius C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C

Lekker puik diens, vriendelik, hulpvol.

Alles wat op advertensie is, is daar, met geen gesukkel. Ons troeteldiere was ook bederf, ons ook.

Nadia L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia L

Waarde vir geld.

Dis waarde vir geld en dit is sentraal van eetplekke, ens.

Daniel O - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel O

Vriendelike ontvangs, stil en netjies. Baie geniet.

Ek sal weer daar 'n draai maak in die toekoms.

Jan J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J

Rus en vrede weg van stadslawaai.

Stil en rustig in doodloop straat. Geen verkeer wat pla. Raak aan die slaap met die rustige suising van die see in jou ore.

Chris S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Aangenaam, netjies, vriendelikheid, hulpvaardigheid van eienaars, stil en rustig.

Baie aangename verblyf teen goeie prys. Regtig waarde vir geld. Lekker rusplek vir ouer mense omdat dit 'n stil en rustige omgewing is. Mens word selfs bederf met 'n bakkie sop op 'n koue en reënerige dag\aand. Kan plek met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Maryke P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke P

Bekostigbare verblyf met 'n pragtige uitsig!

Baie stil area en pragtige uitsig! Vriendelike eienaars wat baie behulpsaam is. Kombuis-spasie is beperk, maar alles is beskikbaar wat mens kan nodig kry.

Helene L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene L

Gasvry en skoon en netjies.

Ek en my man het heerlik daar oornag. Mense is baie vriendelik en gasvry. Dit was kouerig en hulle het die aand vir ons sop en toebroodjies gebring. Alles wat jy nodig het, is daar. Rustige omgewing.

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Rensburg-straat 53, Tergniet, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjYzk3NWIwLTYyZjgtNDRmMC05OWQwLThjNTExZWU3ZTBhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 4 mense 50 5 1 5 53 van Rensburg Street Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.071739 22.186379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang