Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beker Loop Oor

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Rensburg-straat 53, Tergniet, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Beker Loop Oor bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel op die grondvloer in 'n rustige omgewing in die kusdorpie Groot-Brakrivier.

Die woonstel op die grondvloer het 'n privaat ingang en word van die boonste verdieping geskei deur 'n geslote deur. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuisie en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n TV met DSTV Ekstra-pakket en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het óf twee enkelbeddens óf 'n dubbelbed en het toegang tot 'n aparte toilet, en 'n badkamer met 'n bad, stort en wasbak. 'n Enkelbedjie kan voor aankoms gereël word.

Die kombuisie is toegerus met 'n enkelkonveksiestoof, 'n yskas/vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n broodrooster, en eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea is toegerus met 'n TV vir DVD-kyk, en gaste het toegang tot 'n buitebraai-area met tuinmeubels. Gasbraaigeriewe is beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Parkeerplek is beskikbaar in 'n toesluitmotorhuis of agter 'n hek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 50 resensies vir Beker Loop Oor
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Van Rensburg-straat 53, Tergniet, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beker Loop Oor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Rensburg-straat 53, Tergniet, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjYzk3NWIwLTYyZjgtNDRmMC05OWQwLThjNTExZWU3ZTBhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 4 mense 50 5 1 5 53 van Rensburg Street Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.071739 22.186379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang